Rudolph H1 4-12x50
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Rudolph H1 4-12x50
Wie het ondervinding met hierdie scope, oorweeg om een op my 30-06 te sit. Dit sal gebruik word uitsluitlik vir bosveld jag.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Rudolph H1 4-12x50
Ek het dieselfde scope en is baie gelukkig met hom hy is baie duidelik en helder ek het myne op my 243 gesit en gebruik hom in die nag op jakkalse
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Rudolph H1 4-12x50
Is dit met die T2 reticle, hoelank gebruik jy al die scope?NicoSmit wrote:Ek het dieselfde scope en is baie gelukkig met hom hy is baie duidelik en helder ek het myne op my 243 gesit en gebruik hom in die nag op jakkalse
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Rudolph H1 4-12x50
Ja hy is al so amper 'n jaar op het hom laas jaar by Huntex gekoop
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5028
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Rudolph H1 4-12x50
Tyronne het jy al die 6.5 geskiet?
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Rudolph H1 4-12x50
Nee nog nieFrederik wrote:Tyronne het jy al die 6.5 geskiet?
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5028
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Rudolph H1 4-12x50
Geniet dit en jammer vir die high jack
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: Rudolph H1 4-12x50
Myself ok so 1 gekoop op Huntex verlede jaar , weet nie wat die origanal prys was nie maar volgens my dink ek het ek 'n bargain gekoop , het nou al met 'n paer ander manne se roere geskiet en ek moet se vir R3200.00 staan daai outjie trug vir niks
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Rudolph H1 4-12x50
Ek het een gehad op my 300 WM maar obgelukkig as ek die verstelling oor 10x vergroting sit blur dit vreeslik. Dis al wat my van die scope gepla het.

