Maklike vark voerder.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Maklike vark voerder.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Maklike vark voerder.
Goeie plan!
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Maklike vark voerder.
Dankie gaan dit verseker probeer
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
FrancoisW
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm
Re: Maklike vark voerder.
Dis 'n goeie en effektiewe manier.
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
12Br Antoni Zoli S/S
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Maklike vark voerder.
Gasbottel werk lekker, veral daardie wat die aircon ouens gebruik.
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Maklike vark voerder.
Jy moet net sê hy moet leeg wees voor die gate geboor word, anders gaan iemand dom wees en jou blameer.Plaashaas wrote:Gasbottel werk lekker, veral daardie wat die aircon ouens gebruik.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Maklike vark voerder.
Ja asseblief. Ek sien die man sit 'n bees klok op die pyp so begin die varke die klank met kos assosieer. Dan gaan sit hy in sy blind en lui 'n klok. As die varke inkom skiet hy hulle.Philip_R wrote:Jy moet net sê hy moet leeg wees voor die gate geboor word, anders gaan iemand dom wees en jou blameer.Plaashaas wrote:Gasbottel werk lekker, veral daardie wat die aircon ouens gebruik.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Maklike vark voerder.
[IMG]http://tapatalk.imageshack.com/v2/15/03 ... 29aa74.jpg[/IMG]
Daar lê hy nou, gaan die varke so paar weke kans gee om te kom vreet.
[IMG]http://tapatalk.imageshack.com/v2/15/03 ... 9e75de.jpg[/IMG]
Daar lê hy nou, gaan die varke so paar weke kans gee om te kom vreet.
[IMG]http://tapatalk.imageshack.com/v2/15/03 ... 9e75de.jpg[/IMG]
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Maklike vark voerder.
Philip_R wrote:http://tapatalk.imageshack.com/v2/15/03/28/a8dab8ee9d5feaae6faebc4a4c29aa74.jpg
Daar lê hy nou, gaan die varke so paar weke kans gee om te kom vreet.
http://tapatalk.imageshack.com/v2/15/03/28/83bb749d6cdfefead975f2f7bd9e75de.jpg
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Maklike vark voerder.
Lekker man hoop hy werk. Het jy net droe mielies in of 'n konkoksie?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Maklike vark voerder.
Tau, ek het mielies wat vir n week in water en n paar pakkies gis gele het, hulle het al begin uitloop en stink soos rooiaas, mens kry nie die reuk uit mens se hande nie. Die drom waarin dit is staan lekker in die boland se son so hy gis lekker. Ons het dit eers gaan toets op die een in die hok om te kyk of sy dit sal eet.
Ek hoop ook maar hy werk, moet nou n plan maak vir n blind of boomstoel waar ek nie in die nag gaan uitvoetter nie.