.243 Herlaaikomponente gesoek

Post Reply
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

.243 Herlaaikomponente gesoek

Post by Stefan764 »

Middag maats

Ek is op soek na n 2ehandse reloading Dies vir n 243. n Maat van my wil begin laai. Ekt vir hom een van Robert se RCBS presse gekoop hie opi forum einde laasjaar.

Enige 243 herlaaikomponente in werkbare toestand en teen n billike prys sal waardeer word.


Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Izak H
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am

Re: .243 Herlaaikomponente gesoek

Post by Izak H »

Hi Stef

Bel vir willem jordaan, hofmeyr, 048-885 9086, 082 4516 095, hy het `n Lee 243 die stel.

Groete Izak
User avatar
saimportsuplies
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Tue Jan 11, 2011 8:51 pm

Re: .243 Herlaaikomponente gesoek

Post by saimportsuplies »

ek het n lee die set wat mog reg is te koop. my nommer is 0845138159 as jy belang stel
Post Reply