True 100 Gun Safe
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
True 100 Gun Safe
Die Amerikaners doen dit maar net in style.......
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: True 100 Gun Safe
Wetter, sal like van so kluis in my huis.
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH

Boskamper
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sat Nov 09, 2013 5:50 am
Re: True 100 Gun Safe
Francois,
Wat is jy bereid om te betaal vir so een?
Ek kan hom maak, pm my die prys dan kyk ek waar ek uitkom.
Ek kan my hande op n 2de handse inloop kluisdeur le.
Wat is jy bereid om te betaal vir so een?
Ek kan hom maak, pm my die prys dan kyk ek waar ek uitkom.
Ek kan my hande op n 2de handse inloop kluisdeur le.
Mooiloop met skerp oge en spits ore
Se sommer Nico
Llama 38 spesialtjie
WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
Se sommer Nico
Llama 38 spesialtjie
WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
- pietbak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm
Re: True 100 Gun Safe
Ek sal hou van 'n huis in so kluis,haha.Finfan wrote:Wetter, sal like van so kluis in my huis.
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: True 100 Gun Safe
Boskamper
Ek het nie regtig gebruik van sooo n monster nodig nie....gebruik maar 3X10 geweer kluise oppi oomblik.....maar vir die interresantheid opgesit.....
Sien sy mates is 72"x72"x48" en sy prys is R100000.00
http://www.vaultprousa.com/custom-gun-safes.htm
As jy safes bou vi n lewe kan jy dalk paar idees hier kry....
Mooi loop
Francois

- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: True 100 Gun Safe
Dit maak nie saak hoe groot, hoe dik of wat die kluis gaan kos nie. As daai man in jou huis is en met n pistool teen jou kop dan word daai kluis oop gemaak met die sleutel of kode.
Soos nou die geval met Dawie (Madako)
Ja, Finfan ek sal ook so een in my huis wil hê. Ek sal hom self bou.
Soos nou die geval met Dawie (Madako)
Ja, Finfan ek sal ook so een in my huis wil hê. Ek sal hom self bou.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: True 100 Gun Safe
Boskamper
Wat is jou prys op die kluis deur wat kan kry
Beretta
Wat is jou prys op die kluis deur wat kan kry
Beretta
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: True 100 Gun Safe
Francois Marais wrote:Boskamper
Ek het nie regtig gebruik van sooo n monster nodig nie....gebruik maar 3X10 geweer kluise oppi oomblik.....maar vir die interresantheid opgesit.....
Sien sy mates is 72"x72"x48" en sy prys is R100000.00
http://www.vaultprousa.com/custom-gun-safes.htm
As jy safes bou vi n lewe kan jy dalk paar idees hier kry....
Mooi loop
Francois
Ek wil ook 3 x 10 geweer kluise moet gebruik :-(
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.