garmin pryse
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: garmin pryse
Goeiemore Cassie, Rommel en Win270,
Dankie vir julle navra, ek kom , ek antwoord julle binnekort,
Groete,
Michiel

WIn270 , dankie vir die oproep, ons het gesels, my uitnodiging staan, enige verder pyne kontak my gerus.
Cassie en Rommel, ek het julle versoeke aangestuur na die tegniese manne, en wag net vir hulle terugvoer, ek sal more oggend begin ernstige druk toepas, en terugvoer gee.
Cassie en Rommel, ek het julle versoeke aangestuur na die tegniese manne, en wag net vir hulle terugvoer, ek sal more oggend begin ernstige druk toepas, en terugvoer gee.
-
Tokka777
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Mon Jun 25, 2012 9:27 pm
Re: garmin pryse
Middag MichielC
Wil net by jou hoor vir wat gaan die garmin montana 650 nou en wat dink jy van hom!
Groete
Tokka
Wil net by jou hoor vir wat gaan die garmin montana 650 nou en wat dink jy van hom!
Groete
Tokka
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: garmin pryse
Naand Tokka,
Dit is een van die "top end"devices,
Funksionaliteit wat uistaan is :
Lekker groot '"touch screen"
Lang Battery Lewe
High Sensitivity Gps Reciever
Werk great om areas uit te werk
Hy het n kompas
Het n lugdruk meter ingebou en dui hoogte bo see spieel aan.
Het n 5 mega pixel kamera
Jy kan inligting "wireless" deel soos "waypoints"" , foto's ensomeer
Jy kan "Custom Maps"selfs van papier af op hom laai
Prys : R6,499.00 incl VAT, en vir jou wat in Pretoria bly, lewer ek hom sommer by jou huis of werk af vir Mahala, enige ander plek , sal die verkseeping vir koper se kostes wees.
Enige verdure vra, kontak my gerus,

Hi Rommel,Rommel wrote:Kry die hofie wind op sy vuur!
Michiel, ek het die GPSMAP 62S, kan jy my bietjie meer info gee rondom die 'birdseye view'. Kan dit my baat met gebruik in die veld? Of is dit net op stedelike gebiede gerig? Is daar n program beskikbaar vir my model wat dit moontlik maak om n beeld soos bv. Satelite mapping te kan kry of verstaan ek dit verkeerd. Dink so iets kan my baie baat in die area waar ek jag om te sien waar spesifieke papyrus stroke lê, sowel hippo pools etc. Kan dit sien op google maps. Net gewonder
Jy het die voordeel om google imagery op die Garmin Device te laai. Jy sal eers die subskripsie moet download van "Birdseyeview"op die gamin.com website, hier volg die link https://buy.garmin.com/en-US/digital/ma ... 70144.html . Dit is n jaarlikse subskripsie van 30USD$.
Ek is gemaklik om te se dat daar wel n voordeel sal wees.
Sodra dit ge-installeer is moet jy "basecamp download" dit kan jy kry op https://www8.garmin.com/support/downloa ... sp?id=4435.
In basecamp kan jy dan die areas kies van met satellite imagery , en dan oordra na jou device. Jy sal nie die hele Suid Afrika kan oplaai nie, kies slegs gedeeltes wat van belang gaan wees.
In any issues, contact the Garmin call centre at 011 251 9800.
Groete,
Michiel
- Rommel
- Sr. Member

- Posts: 251
- Joined: Wed Nov 27, 2013 5:15 pm
Re: garmin pryse
Michiel, baie dankie vir jou moeite.
Ek het reeds ''Basecamp" en verder klink dit na goeie nuus!
Ek het reeds ''Basecamp" en verder klink dit na goeie nuus!
-
Tokka777
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Mon Jun 25, 2012 9:27 pm
Re: garmin pryse
Michiel baie dankie vir jou terugvoering
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: garmin pryse
Enige tyd Rommel, enige iets verder, kontak my gerus.Rommel wrote:Michiel, baie dankie vir jou moeite.
Ek het reeds ''Basecamp" en verder klink dit na goeie nuus!
Groete,
Michiel
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: garmin pryse
Enige tyd Tokka777, enige iets verder, kontak my gerus.Tokka777 wrote:Michiel baie dankie vir jou terugvoering
Groete,
Michiel
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: garmin pryse
Win270
Dankie vir jou PM, ek het pas daarop ge-reageer.
Enige iets verder , kontak my gerus.
Groete,
Michiel
Dankie vir jou PM, ek het pas daarop ge-reageer.
Enige iets verder , kontak my gerus.
Groete,
Michiel