garmin pryse
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: garmin pryse
Probeer takealot.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: garmin pryse
Goeiedag Cassie,
Waarna is jy opsoek, dalk kan ek help
Groete,
Michiel
Waarna is jy opsoek, dalk kan ek help
Groete,
Michiel
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: garmin pryse
Hi Cassie,
R4,710.00 incl Vat excl delivery
As jy belangstel kontak my gerus
michielathyperauto.co.za of nul agt 2 927 0641

en die topo kaarrt wat jy oplaai?
ek het al topo kaart, maar blykbaar kan ek dit ie op daai gps laai nie? of kan ek?
dit is duur om nog een te koop

HOU HOM DAAI DIKTE
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: garmin pryse
Hi Cassie,
As jy hom online"gekoop het, is hy ""gelock "op die device, en kan jy hom nie weer gebruik nie. Ongelukkig kan jy hom nie weer gebruik nie.
Wat hul nou gedoen het was om n memory card te stuur dan kan jy hom skuif tussen "devices"
Jy het n PM

-
WILDCARD
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Thu Oct 30, 2014 8:34 pm
Re: garmin pryse
Jammer ek wil gou vinnig iets uitvind.MichielC wrote:Hi Cassie,
As jy hom online"gekoop het, is hy ""gelock "op die device, en kan jy hom nie weer gebruik nie. Ongelukkig kan jy hom nie weer gebruik nie.
Wat hul nou gedoen het was om n memory card te stuur dan kan jy hom skuif tussen "devices"
Jy het n PM
Ek het n Garmin Nuvi 200W het hom in 2008 gekoop. Hoe en waar kan ek sy maps update na die nuutse weergawe en hoeveel kos dit?
Ek is tans in Oudtshoorn.
Hecklor & Koch USP Compact 9mm (The best you can get-Blood diamond)
Vektor Z88 (Old faithful till death do us apart)
FN FAL (Die BAAS en klaar.)
Musgrave 12 (Musler) Pomp aksie
Vektor LM5 (LIW gemaak)
Vektor Z88 (Old faithful till death do us apart)
FN FAL (Die BAAS en klaar.)
Musgrave 12 (Musler) Pomp aksie
Vektor LM5 (LIW gemaak)
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: garmin pryse
Goeiedag WILDCARD,
Ek het nou net bevestiging gekry dat daardie spesifieke eenheid nog van GARMAP gebruik maak, en die is verlede jaar ge-"discontinue"
Ongelukkig is hy nie opgradeer baar nie.
Enige verdure vra, moet asb. nie huiwer om my te kontak nie.
Groete,
Michiel
Ek het nou net bevestiging gekry dat daardie spesifieke eenheid nog van GARMAP gebruik maak, en die is verlede jaar ge-"discontinue"
Ongelukkig is hy nie opgradeer baar nie.
Enige verdure vra, moet asb. nie huiwer om my te kontak nie.
Groete,
Michiel
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: garmin pryse
Michiel, my Garmin Nuvi 1510 is vroeg in 2011 aangekoop. Hoe gaan ek tewerk om sy MAPS op datum te hou en wat kos dit?
Ander vragie, die afgelope maand vind ek dat my Garmin baie sein verloor, soms sommer vir die hele 20 km rit werk toe (Randburg na Johannesburg middestad). Wat is die probleem en hoe maak ek dit reg?
Ander vragie, die afgelope maand vind ek dat my Garmin baie sein verloor, soms sommer vir die hele 20 km rit werk toe (Randburg na Johannesburg middestad). Wat is die probleem en hoe maak ek dit reg?
-
WILDCARD
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Thu Oct 30, 2014 8:34 pm
Re: garmin pryse
Beteken dit dat ek hom maar liewer in drom gooi want hy beteken nou niks?MichielC wrote:Goeiedag WILDCARD,
Ek het nou net bevestiging gekry dat daardie spesifieke eenheid nog van GARMAP gebruik maak, en die is verlede jaar ge-"discontinue"
Ongelukkig is hy nie opgradeer baar nie.
Enige verdure vra, moet asb. nie huiwer om my te kontak nie.
Groete,
Michiel
Of dalk as n target vir my R1/FN FAL?
Hecklor & Koch USP Compact 9mm (The best you can get-Blood diamond)
Vektor Z88 (Old faithful till death do us apart)
FN FAL (Die BAAS en klaar.)
Musgrave 12 (Musler) Pomp aksie
Vektor LM5 (LIW gemaak)
Vektor Z88 (Old faithful till death do us apart)
FN FAL (Die BAAS en klaar.)
Musgrave 12 (Musler) Pomp aksie
Vektor LM5 (LIW gemaak)
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: garmin pryse
Dankie Cassie !cassie_calvinia wrote:hier kry ek nouu somommer bakgat diens van michiel!
dankie
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: garmin pryse
Hi Win 270,win270 wrote:Michiel, my Garmin Nuvi 1510 is vroeg in 2011 aangekoop. Hoe gaan ek tewerk om sy MAPS op datum te hou en wat kos dit?
Ander vragie, die afgelope maand vind ek dat my Garmin baie sein verloor, soms sommer vir die hele 20 km rit werk toe (Randburg na Johannesburg middestad). Wat is die probleem en hoe maak ek dit reg?
Eks nie bekend met die Nuvi 1510 nie, en het jou navraag aangestuur, sal deur die loop van die dag more hier antwoord, as jy net so bietjie geduldig met my sal wees asb.
Wat gewoonlik werk, is om die "device"te reset, en/of sy sagteware op te gradeer. Dit kan hier gedoen word. https://my.garmin.com/mygarmin/customer ... Home.faces
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: garmin pryse
WILDCARD,WILDCARD wrote:Beteken dit dat ek hom maar liewer in drom gooi want hy beteken nou niks?MichielC wrote:Goeiedag WILDCARD,
Ek het nou net bevestiging gekry dat daardie spesifieke eenheid nog van GARMAP gebruik maak, en die is verlede jaar ge-"discontinue"
Ongelukkig is hy nie opgradeer baar nie.
Enige verdure vra, moet asb. nie huiwer om my te kontak nie.
Groete,
Michiel
Of dalk as n target vir my R1/FN FAL?
Dit is altyd n goeie idee om hom in n ekstra voertuig te hou, of as ekstra in n voertuig te hou, vir as een oppak , gesteel word etc, sal hy jou ten minste tot in die volgende dorp kan kry.
As jy op hom skiet, onthou om n video te neem en hier te post
- Jacques van Eeden
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am
Re: garmin pryse
Wildcard
Navworld het 'n core exchange waar jy die ou gps ingee en korting kry op 'n nuwe een. Dalk iets om na te kyk.
Navworld het 'n core exchange waar jy die ou gps ingee en korting kry op 'n nuwe een. Dalk iets om na te kyk.
-
WILDCARD
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Thu Oct 30, 2014 8:34 pm
Re: garmin pryse
Kan jy my meer inligting PM dalk?Jacques222 wrote:Wildcard
Navworld het 'n core exchange waar jy die ou gps ingee en korting kry op 'n nuwe een. Dalk iets om na te kyk.
Wat is die laaste maps wat beskikbaar is vir my nuvi 200w?
Hy het tans die 2010 topograhic maps of so iets op.
Hecklor & Koch USP Compact 9mm (The best you can get-Blood diamond)
Vektor Z88 (Old faithful till death do us apart)
FN FAL (Die BAAS en klaar.)
Musgrave 12 (Musler) Pomp aksie
Vektor LM5 (LIW gemaak)
Vektor Z88 (Old faithful till death do us apart)
FN FAL (Die BAAS en klaar.)
Musgrave 12 (Musler) Pomp aksie
Vektor LM5 (LIW gemaak)
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: garmin pryse
Volgens my kennis is dit vir eenhede wat foutief is, en uit waarborg uit is, ek het self nou onlangs n paar by hulle geruil, ek praat onder korreksie.WILDCARD wrote:Kan jy my meer inligting PM dalk?Jacques222 wrote:Wildcard
Navworld het 'n core exchange waar jy die ou gps ingee en korting kry op 'n nuwe een. Dalk iets om na te kyk.
Wat is die laaste maps wat beskikbaar is vir my nuvi 200w?
Hy het tans die 2010 topograhic maps of so iets op.
Kontak vir Madelein, 012 665 0765 sy sal dit vir jou kan uitklaar.
Enige iets verder , meer as welkom om my te kontak.
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: garmin pryse
More Win270 ,MichielC wrote:Hi Win 270,win270 wrote:Michiel, my Garmin Nuvi 1510 is vroeg in 2011 aangekoop. Hoe gaan ek tewerk om sy MAPS op datum te hou en wat kos dit?
Ander vragie, die afgelope maand vind ek dat my Garmin baie sein verloor, soms sommer vir die hele 20 km rit werk toe (Randburg na Johannesburg middestad). Wat is die probleem en hoe maak ek dit reg?
Eks nie bekend met die Nuvi 1510 nie, en het jou navraag aangestuur, sal deur die loop van die dag more hier antwoord, as jy net so bietjie geduldig met my sal wees asb.
Wat gewoonlik werk, is om die "device"te reset, en/of sy sagteware op te gradeer. Dit kan hier gedoen word. https://my.garmin.com/mygarmin/customer ... Home.faces
Ek het n antwoord onvang as volg van die verskaffers af :
Ek neem aan dit is die Nuvi 1310 wat hy het. Ongelukkig kan die kaarte nie meer opgedateer word nie. Hulle gebruik die ou garmap kaart en dit is nie meer beskikbaar nie. Vir die sein wat hy verloor kan hy probeer om die sagteware op te dateer op die Web updater:
WebUpdater:
1. Download the WebUpdater by selecting the appropriate download for your operating system at: http://www.garmin.com/webupdater
2. Install the WebUpdater
3. After the installation is complete, connect your Garmin device and follow the onscreen prompts
Check the WebUpdater often to ensure you have the latest updates for your Garmin device.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: garmin pryse
Dankie, Michiel. Ek sal dit probeer. Dit is wel 'n Garmin Nuvi 1310 wat ek het - tikfout wat ek oorspronklik gemaak het aan my kant.
Groete
Groete
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: garmin pryse
100% WIN270, enige iets verder kontak geruswin270 wrote:Dankie, Michiel. Ek sal dit probeer. Dit is wel 'n Garmin Nuvi 1310 wat ek het - tikfout wat ek oorspronklik gemaak het aan my kant.
Groete
- Rommel
- Sr. Member

- Posts: 251
- Joined: Wed Nov 27, 2013 5:15 pm
Re: garmin pryse
Kry die hofie wind op sy vuur!
Michiel, ek het die GPSMAP 62S, kan jy my bietjie meer info gee rondom die 'birdseye view'. Kan dit my baat met gebruik in die veld? Of is dit net op stedelike gebiede gerig? Is daar n program beskikbaar vir my model wat dit moontlik maak om n beeld soos bv. Satelite mapping te kan kry of verstaan ek dit verkeerd. Dink so iets kan my baie baat in die area waar ek jag om te sien waar spesifieke papyrus stroke lê, sowel hippo pools etc. Kan dit sien op google maps. Net gewonder
Michiel, ek het die GPSMAP 62S, kan jy my bietjie meer info gee rondom die 'birdseye view'. Kan dit my baat met gebruik in die veld? Of is dit net op stedelike gebiede gerig? Is daar n program beskikbaar vir my model wat dit moontlik maak om n beeld soos bv. Satelite mapping te kan kry of verstaan ek dit verkeerd. Dink so iets kan my baie baat in die area waar ek jag om te sien waar spesifieke papyrus stroke lê, sowel hippo pools etc. Kan dit sien op google maps. Net gewonder
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: garmin pryse
topo maps.
is net duur. R1500.
bird eye kan ook werk, maar net klein areas op 'n slag kan jy download. en, jy moet dink sateliet tyd koop
is net duur. R1500.
bird eye kan ook werk, maar net klein areas op 'n slag kan jy download. en, jy moet dink sateliet tyd koop
HOU HOM DAAI DIKTE
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: garmin pryse
Dagsê Michiel, PM vir jou gestuur.
Groete
Groete