Dagse manne.
Weet julle of iemand in suid afrika van hierdie gewere inbring. Ek kan nie die gewere uit my kop uit kry nie... Selfs al is dit net die aksies. Ek voel dit is tyd vir iets heeltemal pasmaak.
Dankie
Surgeon Rifles
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Surgeon Rifles
As jy praat van Surgeon gewere, dan dink ek jy verwys na die gewere met die Surgeon aksies gebou op die AICS chassis? Surgeon aksies kan jy met Terry Harrison gesels oor, maar ek dink jou beste uitweg gaan enige ander Rem700 clone wees as Surgeon of selfs n Rem700. Ek wou ook graag n Surgeon laat inkom, maar klink my dis makliker vir n man om pregnent te raak as om jou hande op n Surgeon te sit. Die AICS kolwe kan jy aankoop deur LAWC (legally armend in Stellenbosch). Dis die roete wat ek gevolg het en ek hoop dis waarna jy verwys. Google AICS chassis en lees bietjie op.
Groetnis
Groetnis
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH

- Doomslayer
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Mon Apr 15, 2013 9:26 am
Re: Surgeon Rifles
Ja nee ek het ook my hart gehad op 'n surgeon XL aksie vir ''n .338 Lapua build, maar die aksie alleen kos in die VSA sowat $1600. Teen die huidige wisselkoers en met al die papierwerk en ander kostes bygereken sal daardie aksie nou niks minder as R25 000 - 35 000 kos nie. Dis nou te sê as jy hom in die land geland kan kry.
My advies sal ook wees om maar remington clone aksie en AICS kolf te gebruik. Tensy jy natuurlik groot iets wil bou soos .338 Lapua of .375 Chey-tac of so iets. Vir enige iets kleiner sal ek eerder Remington 700 aksie laat blueprint, AICS kolf op sit met Jewell sneller ens. dan is dit happy days vir jou.
My advies sal ook wees om maar remington clone aksie en AICS kolf te gebruik. Tensy jy natuurlik groot iets wil bou soos .338 Lapua of .375 Chey-tac of so iets. Vir enige iets kleiner sal ek eerder Remington 700 aksie laat blueprint, AICS kolf op sit met Jewell sneller ens. dan is dit happy days vir jou.
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Surgeon Rifles
Na die gesukkel met die Surgeon het ek gedink aan BAT of Defiance om 6.5x47 te laat bou. Op die ou einde dink ek het ek wys besluit om n Rem700 te koop en te laat true. Ek glo nie daai prys (+- R26k) regverdig wat n Rem700 (wat ge-true is) nie kan doen nie.Doomslayer wrote:Ja nee ek het ook my hart gehad op 'n surgeon XL aksie vir ''n .338 Lapua build, maar die aksie alleen kos in die VSA sowat $1600. Teen die huidige wisselkoers en met al die papierwerk en ander kostes bygereken sal daardie aksie nou niks minder as R25 000 - 35 000 kos nie. Dis nou te sê as jy hom in die land geland kan kry.
My advies sal ook wees om maar remington clone aksie en AICS kolf te gebruik. Tensy jy natuurlik groot iets wil bou soos .338 Lapua of .375 Chey-tac of so iets. Vir enige iets kleiner sal ek eerder Remington 700 aksie laat blueprint, AICS kolf op sit met Jewell sneller ens. dan is dit happy days vir jou.
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
-
Broadbandboer
Re: Surgeon Rifles
Ja dit gaan nie maklik wees nie. Waar het jy jou REM 700 laat true?
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Surgeon Rifles
Ek laat hom true deur Terry Harrison in die kaap.
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Surgeon Rifles
Finfan hoekom oorweeg jy nie die Barnard aksie ook nie.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Surgeon Rifles
As ek dit reg het is dit die Barnard SM aksie wat die Rem700 kloon is. Ek het reeds al die AICS chassis gehad en was bang hy "fit" nie lekker op die chassis nie, boonop het ek reeds ook n Rem700 aksie gehad. Wat prys die Barnard SM aksies en weet jy of hy sal pas op die AICS?Jean Marais wrote:Finfan hoekom oorweeg jy nie die Barnard aksie ook nie.