IMG-20150319-00508.jpg
Wie ken hierdie spoor?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Wie ken hierdie spoor?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Wie ken hierdie spoor?
Ek wil ook se jong leeu!
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH

Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Wie ken hierdie spoor?
Hoeveel kussinkies agter op spoor?
- pietbak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm
Re: Wie ken hierdie spoor?
Voor en agter poot van 'n Leeu. Dit is 'n wyfie met 4 welpies van so 4 maande oud. Sy self is so 4.5jaar. Daar is gras en modder in die omgewing waar sy bly. Effense swik on die regter agter poot maar ek dink dit is maar net 'n duwwletjie. Sy het so 17 minute laas ontlas, amper soos wat ek nou hier praat. 
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Wie ken hierdie spoor?
Leeu of n moerse luiperd mannetjie, die spoor langsaan kan mens sien hy het 3 kussingtjies agter soos hy gegly het.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: Wie ken hierdie spoor?
Leeu wyfie met welpies.
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Wie ken hierdie spoor?
Is dit op Oom se Plaas????????
Groete KH
Groete KH
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Wie ken hierdie spoor?
Dis die voet van 'n mens
. Die spore lyk soos leeu.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13639
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wie ken hierdie spoor?
tripodmvr wrote:
As dit nou ek was sou ek eder my nikes wou aan he as lekker stap sandale
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- pietbak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm
Re: Wie ken hierdie spoor?
Stem saam.Capt. Oblivious wrote:tripodmvr wrote:
As dit nou ek was sou ek eder my nikes wou aan he as lekker stap sandale
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Wie ken hierdie spoor?
Kaptein, jy hoef net vinniger as die ander ouens te hardloop, nie vinniger as 'n leeu nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: Wie ken hierdie spoor?
pietbak wrote:Voor en agter poot van 'n Leeu. Dit is 'n wyfie met 4 welpies van so 4 maande oud. Sy self is so 4.5jaar. Daar is gras en modder in die omgewing waar sy bly. Effense swik on die regter agter poot maar ek dink dit is maar net 'n duwwletjie. Sy het so 17 minute laas ontlas, amper soos wat ek nou hier praat.
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Wie ken hierdie spoor?
Leeu
Die is n groot mannetjie leeu voorpoot langs leatherman surge
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: Wie ken hierdie spoor?
Die spoor kan leeu wees. Die voet dink ek is van n "going on seventy old male" met n baard en n paar gewere. Hy kry so nou en dan n huppel in sy stap (afhangend van watter girls is daar). Bekend dat hy wyd loop agter sagte prooi aan - sy spore al tot in die Vaaldriehoek gekry. In teenstelling met ander ou mannetjies is hy nogal lugtig vir die wyfie in sy trop en so ver as wat ek kon uitvind het hy darem nog nie die aaklige gewoonte ontwikkel om die kleintjies in die trop dood te byt om sy gene aan te pass nie
Groete
MOSSIE
Groete
MOSSIE
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Wie ken hierdie spoor?
Beste een van die dag!mossie wrote:Die voet dink ek is van n "going on seventy old male" met n baard en n paar gewere. Hy kry so nou en dan n huppel in sy stap (afhangend van watter girls is daar). Bekend dat hy wyd loop agter sagte prooi aan - sy spore al tot in die Vaaldriehoek gekry. In teenstelling met ander ou mannetjies is hy nogal lugtig vir die wyfie in sy trop en so ver as wat ek kon uitvind het hy darem nog nie die aaklige gewoonte ontwikkel om die kleintjies in die trop dood te byt om sy gene aan te pass nie
Groete
MOSSIE
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7569
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Wie ken hierdie spoor?
Oom Maruis
Soos reeds gese vir Oom dink ek dit is verseker n leeu mannetjie se voor en agter spore. Ek het nou ook die foto vir Boetjie Kirscner ons leeu PH gestuur wat al meer as 700 leeus gejag het en hy bevestig my gedagtes.
In watter area is dit Oom Maruis?
Groetnis
Wout
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wie ken hierdie spoor?
Was op pel se plaas net suid van Marken. Gister benoude radioboodskap gekry en gaan kyk na wat die 2 arbeiders gesien het. Die spore is vêr agter in die berg op die plaas gekry toe hulle met die trekker gaan sout uitsit het. Skerp oge die jongste en my toe geroep. Sewe mil en 30-06 is saam.
Die' leeu is blykbaar 'n nomade en sy maat is geruime tyd gelede naby Baltimore geskiet nadat hulle beeste gevang het. Die bos is nog ruig en groen en om so rondloper op te spoor is nie maklik nie. Dit het Dinsdagaand gereën en ek dink die spoor is Woensdag gemaak. Ek het gedink aan die gebruik van 'n roeper met leeu en hiena geluide om hom nader te probeer kry.
Wilde honde vanuit Marekele gooi ook gereeld draaie op die' deel van Limpopo.
Het vanoggend terug gery.