Kameelperd Jag
-
Brock
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Sat Nov 24, 2012 7:21 pm
Kameelperd Jag
Middag Manne
Wil graag hoor het geleentheid gekry om kameelperd te skiet. Maar het net 7mm Rem Mag dink julle dit is aanvaarbare kaliber of dalks iets groters? Die manne wat al een geskiet het help asb?
Dankie

- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Kameelperd Jag
Hy sal werk.Het n groot bul geskiet met n .375H&H en net daar na skiet my pel toe die koei met sy 30-06 en daai Highland ammo.Sy het nie 40m gemaak nie met n hart/long skoot.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Brock
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Sat Nov 24, 2012 7:21 pm
Re: Kameelperd Jag
Dankie G-Force
N idee gehad dat dit kan werk was net ook ni seker van die skoot plasing ni.
N idee gehad dat dit kan werk was net ook ni seker van die skoot plasing ni.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2353
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Kameelperd Jag
http://www.bowhuntingforum.co.za/download/file.php?id=808&sid=86c626e70003fab32f1b2a85192c1466
-
Brock
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Sat Nov 24, 2012 7:21 pm
Re: Kameelperd Jag
Dankie Henried
Dit gan verseker baie help.
Dit gan verseker baie help.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5029
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Kameelperd Jag
Brock, jy kan nie altyd jou skote kies nie die perde besluit maar self hoe hulle staan.
Leer daardie skootplasing elke tree wat hulle hardloop is 8 meter verder. Ek hou baie van kameelperd jag dit is iets anders. Die vel op die stink bulle se skouers is oor 'n duim dik so spaandeer maar ekstra en kry premium punte. Kopskoot is natuurlik 'n groot voordeel as hy werk.

kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Kameelperd Jag
Moet eerder nie Highland amo gebruik nie. Laai maar 'n 175gr TSX, en sorg dat jy weet waar om te skiet!
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Kameelperd Jag
Ja ek stem saam!Ek was noglas bekommerd daai tyd toe ek daai boksie ammo sien.kopskoot wrote:Moet eerder nie Highland amo gebruik nie. Laai maar 'n 175gr TSX, en sorg dat jy weet waar om te skiet!
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Kameelperd Jag
Ek stem saam.kopskoot wrote:Moet eerder nie Highland amo gebruik nie. Laai maar 'n 175gr TSX, en sorg dat jy weet waar om te skiet!
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Brock
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Sat Nov 24, 2012 7:21 pm
Re: Kameelperd Jag
Dankie ek sal daai grafiek gan leer en ken. Sal ook premium punte kry en laai.
- Hartskoot Hennie
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am
Re: Kameelperd Jag
Ek sal nie iets kleiner as 'n 9.3x62 of .375H&H aanraai vir 'n lyfskoot op 'n Kameelperd nie, maar dis net my opinie. Ek sê nie 'n 7mm Rem Mag of 'n 30.06 sal nie werk nie, maar ek was al op 'n Langnek jag of twee, en ek het al gewonder of 'n .375H&H nie "te klein" is nie!
Ek het so paar jaar terug een met die boog geskiet en my setup was gelykstaande aan wat mens vir 'n Buffel jag sou gebruik. Daar is min goed so taai soos 'n Kameelperd, so maak 100% seker van jou skootplasing want jy het maar min room for error.
Jy sal nie glo hoe vinnig daai enorme dier kan verdwyn in die bos nie. 'n Gekweste Kameelperd hardloop nie in meters nie, hy hardloop plase vêr.
Ek wens jou alle sterkte toe en ek hoop jy kom met mooi fotos terug, dis 'n baie spesiale ervaring!

9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
-
M98mauser
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Re: Kameelperd Jag
Net n vragie vir manne wat weet. Wat van n hoe nekskoot?
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Kameelperd Jag
Use enough gun!
Maar, wil net se 'n vriend van my het sy kameelperd wat deur die draad gegaan met sy .270 geskiet. Skootplasing is belangrik.
Maar, wil net se 'n vriend van my het sy kameelperd wat deur die draad gegaan met sy .270 geskiet. Skootplasing is belangrik.
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Kameelperd Jag
7mm met 175gr TSX'e sal die ding doen, mits jou skootplasing reg is ( dit geld egter vir 'n 700 Nito ook).
Meeste ouens maak die fout, om te vêr agter te skiet. Sy hart sit hoog en voor in sy bors! Hy vrek ook nie sommer net nie. Selfs met n per perfekte hartskoot, gaan lê hy eers na n rukkie ( in al my gevalle, minstens 90 - 120 sekondes).
Enjoy en othou om nie die video vir jou vrou te wys nie. Hulle hou nie daarvan nie
Groete
Meeste ouens maak die fout, om te vêr agter te skiet. Sy hart sit hoog en voor in sy bors! Hy vrek ook nie sommer net nie. Selfs met n per perfekte hartskoot, gaan lê hy eers na n rukkie ( in al my gevalle, minstens 90 - 120 sekondes).
Enjoy en othou om nie die video vir jou vrou te wys nie. Hulle hou nie daarvan nie
Groete
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: Kameelperd Jag
I would not recommend a light caliber. A big bull is very tough and will show you every inch of the farm a few times if wounded. Premium bullets like Barnes is a must. I like my clients take a neck shot and if it does not go down I put in a raking shot with my 375 or 416.I like a neck shot because it is usually open and stationery. The vertebra are quite a big target.The head on the other hand can move more and a frontal head shot can deflect off the nose if the bullets flight is not taken into consideration.
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Kameelperd Jag
Kyk ek is seker DIE grootste 7mm Rem Mag fan in die wereld. EK skiet Eland met hom en enige bok sonder om te worry, maar Kameelperd? Ja jy kan 'n koei 'n lekker longskoot gee en sy gaan miskien maklik val, maar ek het al gesien hoe skrik 'n Groot bul vir my skoot op 'n Springbok(ek het nie die Kameelperd gesien nie) hy hardloop toe 'n binne draad van skoonpa af en laat dit soos strooi lyk.
EK was nog net by waar kameelperde kopskote geskiet is met .375 en .416 kaliber gewere en dit werk goed met solids.
As jy 'n bul gaan skiet maak vrek seker van skoot plasing of gee hom 'n helmet hou as jy kan. Barnes ttsx of so iets sal penetrasie gee. 'n Bul se vel is besonders duk en vat baie van die koeel se energie weg.
Meeste Kameelperde is relatief gemaklik met voertuie en jagters om hulle, omdat hulle nie baie vyande het nie, so mens kom gewoonlik lekker naby.
Oja en koop 'n groot pot om daai nek in te bak.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Kameelperd Jag
Dagse manne
Ek is nou baie nuuskierig. Gebruik julle die kameelperde se vleis? Bv soos vir biltong en vir wors
Ek is nou baie nuuskierig. Gebruik julle die kameelperde se vleis? Bv soos vir biltong en vir wors
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
Brock
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Sat Nov 24, 2012 7:21 pm
Re: Kameelperd Jag
Ja nee mammie nie baie gelukkig ni maar dit een van daai geleenthede in n leeftyd. Sal eerder groter kaliber wou gebruik maar dit al wat ek het sal net seker maak dat skoot plasing reg is en met prima ammunisie.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5029
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Kameelperd Jag
Brock, begin vriende kry met groter kalibers 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kameelperd Jag
Wees maar versigtig vir die 175 Barnes. Het in 'n ander post genoem dat die koeël te lank is en tuimel met die trefslag. gebruik liefs 150gr. Hy het genoeg penetrasie vermoë om by die hart en longe uit te kom.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: Kameelperd Jag
Naand Brock,
Ek toevallig vandag op hierdie "You Tube"Video afgekom
https://www.youtube.com/watch?v=X0ImpADdtKs
Ek toevallig vandag op hierdie "You Tube"Video afgekom
https://www.youtube.com/watch?v=X0ImpADdtKs
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Kameelperd Jag
Ek het 'n 7x64 vir my seun gekoop Desember. Die tannie wie se geweer dit oorspronklik was het net 1 dier met hom geskiet en dit was 'n kameelperdkoei.
Daai 7mmRM skiet dieselfde koeël maar het verseker meer spoed so penitrasie met goeie koeël sal nog beter wees as die 7x64.
Ek het nog nie 'n kameelperd geskiet nie maar ek sal maar senuagtig wees om dit met enige 7mm te probeer maar tog kan dit gedoen word.

- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: Kameelperd Jag
Skiet so paar jaar terug saam met twee vriende kameelperdbulle. Een skiet met 303 en die ander met n 30-06 (niks teen die kalibers nie) Man met 30-06 skiet 180gr pmp self gelaai en die man met 303 skiet met 180gr Sierra self gelaai.
Man met 303 wen die loot om eerste te skiet - perfekte kopskoot en die man draai spoggerig om en vra wie het nog twyfel oor n 303. " nee ons twyfel nie, maar skiet net weer, daar staan hy op!!!" Soos daaie bul weghardloop laat waai die man oorlogstyl met daai 303. n Rukkie later eindig die 300wm met n GS Custom die geveg.
Die volgende dag is dit die man met die 30-06 se beurt. Die skoot slaan net-net weg van die middellyn op die voorkop en die kameelperd se agterbene knak, maar onmiddelik ruk hy weer regop. " Nee o F@#$#$k skree die man en laat loop nog n skoot - reg in lyn met die eerste skoot, net aan ander kant van die middellyn. Die kameelperd steier rond, probeer hardloop,struikel en lyk die hele tyd of hy enige oomblik gaan val, maar nee hy bly op sy pote.
n 375 op die blad bring die einde. Nou hierdie manne is spoggerig - hulle vat vir die trippie hulle taksidermis saam en met die afslag wys hy hulle - as hy n potlood vat en hy druk hom gatkant eerste in die koeelgate, tik hy teen die basis van die koeels! Daai koeels het in die skedelbeen vasgesit!
Oor die kaliber kan n man nog gesels, maar gebruik n BAIE goeie koeel en skiet reguit. Daaie diere lyk lomp en "docile", maar kan n swak gehalte koeel eet vir brekfis
MOSSIE

as jy mis, probeer net weer!!!!!!
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Kameelperd Jag
Ek was verlede jaar by toe drie kameelperde geskiet is. Een met 'n 450-400 dubbelloop met Hornady DGS, die ander met 375H&H met 350gr Barnes tsx 350gr. Die 375 het bietjie gesukkel. Dit het gelyk of die Barnes'e ni lekker gepenetreer het nie.
Dit is groot goed daardie.
Dit is groot goed daardie.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kameelperd Jag
Die 350gr TSX begin dieselfde probleme gee as 'n 175gr in 7mm - hulle raak te lank en tuimel dan te maklik. Dit is hoekom hulle swak penetreer. 'n TSX van 300gr sou baie beter gedoen het - ek sou selfs 'n 235gr vir camelhorse gebruik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br