naand manne
uiteindelik het my 300wsm gekom. ek gaan more die picatinny rail opsit.
is dit nodig om die skroefies met behulp van loctite vas te maak of nie?
Indien wel watter een of is daar iets anders wat beter is?
dankie
rail opsit
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: rail opsit
Ruaan, ek sal nie locktite gebruik nie, ek het dit met my geweer gedoen en toe wil ek ander bases opsit en da draai een skroef af. Gunsmith moes daar red en hom uitboor. Dit was blou locktite. Weet nie wat sê kenners nie maar nie weer ek nie. Ek het wel gelees dat jy jou skroef goed moet olie dan draai hy goed vas voor hy afbreek. Groete
-
marco
Re: rail opsit
Moet liewer nie opsit nie ek moes twee manne help om hulle basis skroewe los te kry nadat n geweer smit dit met locktite vas gedraai het... al raad was om die skroewe warm te maak dit versag die locktite en dan gee dit skiet... nie rooi warm nie maar ongemaklik om aan te vat warm..
Ek het self vanaand n k89 rail geboor en opgesit en het slegs die skroewe goed vas gedraai..
Ek het self vanaand n k89 rail geboor en opgesit en het slegs die skroewe goed vas gedraai..
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: rail opsit
Blue loctite is nie n issue nie, rooi loctite is n pyn om los te kry
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: rail opsit
Ek gebruik ook blue loctite. Ek het 2 keer die 300 WM s'n los geskiet toe loctite ek al gewere en nog nie weer probleme gehad nie.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: rail opsit
Dankie manne sal bietjie kop krap oor die een
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: rail opsit
Die blou tipe locktite is die regte tipe om te gebruik
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- 30-0Kwes
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Wed Nov 21, 2012 10:06 am
Re: rail opsit
Ek gebruik ook die blou een, maar ek moet se ek het nog nie weer aan hom gekaring om hom los te maak nie...
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: rail opsit
Gebruik die bloue en as jy moet losmaak maak eers warm met haar droer.
-
Kalaharihunter
- Full Member

- Posts: 183
- Joined: Tue Dec 31, 2013 1:36 pm
Re: rail opsit
Nothing wrong with using the blue locktight on base / bases. It can be loosened easily if required. Question, why would one ever want to remove the base/s. For the rings screws I use normal clear nail varnish and this works fine for the rings. By not ensuring that base & ring screws are secured is only looking for trouble and is a pending expensive, awkward, disruptive and even possible dangerous situation waiting to happen. Rather be safe than sorry.
