Ook nuut.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Ook nuut.
Hierdie boodskap van Johan is nou 'n uitstekende toets om vas te stel of lede werklik lees wat geskryf is.
Johan sê totsiens en dan word hy verwelkom!?
Johan sê totsiens en dan word hy verwelkom!?
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Ook nuut.
50 % slaagsyfer is beter as die nasionale gemiddeld Oom.
Ek verstaan nou beter hoekom party manne net verdwyn van die forum. Hul is dood agv. "skietongelukke". Verkeerde ladings en ander "mishappies".
Ek verstaan nou beter hoekom party manne net verdwyn van die forum. Hul is dood agv. "skietongelukke". Verkeerde ladings en ander "mishappies".
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Ook nuut.
Ek moes nou eers die datum kyk. Lyk soos n aprils fool joke!
Totsiens en ons sal mekaar sekerlik weer raaklees!
Groete
En sterkte met jou projekte!
Totsiens en ons sal mekaar sekerlik weer raaklees!
Groete
En sterkte met jou projekte!
