264 win mag
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
264 win mag
Ek kan n 264 win mag.Sako finbear kry vir n goeie prys ,wat ek maar gaan koop.Het iemand ondervinding van die kaliber.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 264 win mag
Die prys op lope maak op vir die goedkoop prys van die geweer............
Goed, beter, 6millimeter!
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: 264 win mag
As hy akkuraat is, why not? Net 'n bietjie swaarder op lope as die .243. As jou loop klaar is, is ek seker jy kan met relatief min moeite 'n 7mm/300 winmag van hom maak.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
Danie Lombard .243
Re: 264 win mag
By uitstek 'n fantastiese kaliber die .264 Win Mag. As jy wil vlakte jag op klein tot medium grote antiloop (gemsbok, eland, kudu, hartebees ens.) is die .264 'n baie goeie keuse. Skiet lekker plat.
Gaan my eendag een laat bou op 'n lekker aksie en 'n SS laaaaaaaaaaang loop met 'n 9 duim groef draai.
Gaan my eendag een laat bou op 'n lekker aksie en 'n SS laaaaaaaaaaang loop met 'n 9 duim groef draai.
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: 264 win mag
Ek verstaan hy brand sy loop.Maar n Sako vir R10000 dink ek moet ek hom vat.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 264 win mag
n vriend van my wat n selferkende misskieter is, skiet met 264. met daai geweer mis hy nooit. hy se die geweer maak daar voor by die bok reg wat hy hier by die geweer verkeerd gedoen het toe hy die skoot getrek het. ek dink hy bragg maar net so n bietjie of so nie is hy en daai geweer n goeie kombinasie. omdat hy so n geweer het het ek al baie oor die geweer opgelees. die yanks is mal oor die kaliber. ek dink die stigma dat hy lope brand is miskien n bietjie aangedik. ek dink hy sal lope gebruik teen min of meer dieselfde tempo as n 300mag wat die heeltyd 150's skiet of n 270 wat heeltyd 130grn skiet teen maks. of so nie n rapsie meer dalk, maar ek glo dit is binne perke. koop hom.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 264 win mag
Hallo Fanie!fanie17 wrote: Ek kan n 264 win mag.Sako finbear kry vir n goeie prys ,wat ek maar gaan koop.Het iemand ondervinding van die kaliber.
Wat wil jy met die 264 doen wat daardie 300 Win Mag van jou nie kan doen nie? As jy die geld en passie het, is dit 'n k*k vraag maar die 264 is 'n uitgediende kaliber. Danie sal seker die "voordele" vir ons beter kan beskryf (Sorry Danie, maar jy sal dalk weet!)
Sal self graag meer wil weet. As dit nou 'n 243 Sako was kon jy hom dadelik gryp, maar 264...
Hein M
Last edited by Hein M. on Sat Jan 22, 2011 11:42 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Biltongjagter
Re: 264 win mag
Hein M, hierdie stelling van jou is so bietjie wyd getrek in terme van werklike ontwerp en aanvangsproduksie datum van kalibers.
Winchester het die volgende kalibers ontwerp en begin produseer in die jare soos aangedui:
1. .270 1923;
2. .308 1952;
3. .243 1955;
4. .264WM 1959.
Gemeet aan jou stelling moes die .270, .308 en .243 reeds paar jare voor die .264WM as uitgediende kalibers beskou word.
Om nie eers te praat van die volgende, huidiglik steeds baie gewilde kalibers nie -
7 x 57 - 1893; 9.3 x 62 - 1905; 30-06 - 1906 en die 375H&H 1912.
Die .264WM (en ek besit nie een nie!) word as 'swartskaap' beskou bloot omdat die kaliber eintlik sy tyd jare vooruit was en tot 'n groot mate vandag nog steeds is - behoort nie meer so te wees nie - maar nogtans is dit oorwegend ongelukkig vir die kaliber, jagters se verkeerdelike siening.
Die rede daarvoor is bloot omdat di? kaliber se vermoe? om koe?ls teen relatief ho? trompsnelhede te lanseer, meebring dat hy baie vleisskade veroorsaak met konvensionele loodkern koe?ls.
Sy tyd jare vooruit omdat daar eers in die negentiger jare premium gehalte monolitiese koe?ls begin vervaardig is vir die kaliber wat, weens puik konstruksie van di? koe?ls, meebring dat die 264WM met sy lieflike plat trajek en gevolglike akkuraatheid, 'n puik geweer is wat nie meer alles aan flarde skiet nie!
Laastens, wat loop lewe betref, die .243 staan dalk voor die 264WM in die ry as die een wat die vinnigste 'n loop deurtrek!!!
Net so bietjie perspektief rondom kalibers en die ware feite oor hulle.
Groete,
Koos.
Net 'n paar voorbeelde -...... maar die 264 is 'n uitgediende kaliber.

As Winchester 'n kaliber ontwerp het hou ek van hom en wil ek hom skiet. So ook met die .264 Hy is nie so rof op lope as wat almal te kenne gee nie. Onthou net dievolgende, die 264 is eintlik 'n jag kaliber vir die jag van bokke. Dit is nie 'n oes kaliber nie, so ook nie 'n ware egte baan kaliber nie, ja ek weet, dit kan vir dit gebruik word. Die .260 Rem 6,5X57 6,5-284 ens is meer die baan manne. Die.264 in eintlik 'n jag kaliber vir medium tot swaar karkas bokke, nie buffel en seekoei nie, bokke. En as jy die .264 se loop uit skiet op jag dan het jy sekerlik te veel geld en te veel tyd. Gin moderne mens jag 2000 tot 3000 bokke nie. En ek verwys nie na oester nie, ek verwys na jag. Biltong en trofeen jag. Die tipe jag wat jy self finansier en gaan om dit te geniet en 'n vleisie of trofee wil huis toe bring.
As ek nie 'n .300 Win Mag gehad het nie was my jag roer 'n .264 Win Mag. My gat jeuk baie dae om my .300 oor te skakel na .264 toe. Wie weet, Dalk een dag.
As ek nie 'n .300 Win Mag gehad het nie was my jag roer 'n .264 Win Mag. My gat jeuk baie dae om my .300 oor te skakel na .264 toe. Wie weet, Dalk een dag.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 264 win mag
Koos,
Ja, my post was seker soos om kliphard in die kerk te poep
Jy stel dit so sagkens "wyd getrek". Moet se, ek het gister met drie skepe 'n entjie gereis - so dalk is die "getrek" gepas...
Met "uitgedien" het ek bedoel dat die kaliber hier in ons land nie algemeen / gewild is nie. Die woord in my opmerking het egter nie iets met die ouderdom van die kalibers te make nie. Verkeerde woordkeuse - jammer. Dankie in elk geval vir die volledige uiteensetting van die verskillende gewilde kalibers se ouderdomme.
Ek dink egter nie dat die "ongewildheid" van die 264 is net gebasseer op slegte gerugte onder die plaaslike jagters nie. Daar is 'n paar praktiese implikasies wat dalk meegehelp het dat jy die kaliber nie in elke tweede jagter se kluis sal kry nie...
Daar is nie iets soos 'n swak kaliber nie. Die 264 Win Mag het egter - soos baie ander kalibers sy uitdagings. Hy kom eers tot sy volle reg met 'n '26 loop - wat jy moontlik sal moet opsit. Met 'n korter loop is hy in dieselfde ballistiese klas as 'n 270 / 280. As ek dit nie mis het nie het Winchester, om alles te kroon, die kaliber destyds uitgebring met 'n '24 loop. Nie baie slim nie!
Daardie afgenekte 375H&H dop vat ook taamlik poeier en as herlaaier moet jy jou storie ken anders ontstaan daar maklik drukprobleme. En ja, met daardie tipe spoed maak jy mince meat daar voor - veral (soos jy genoem het) met swak kwaliteit koeels...
Ek het heelwat pelle wat 7mm Rem Mag gewere het en hulle is oor die algemeen nie baie ongewild nie. Is die 264 se trajek baie platter as die 7mm s'n?
Sal graag wil weet.

Last edited by Hein M. on Sun Jan 23, 2011 3:52 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Biltongjagter
Re: 264 win mag
Hein, so bietjie jou been getrek met die ontwerp en produksie datums!
Feit bly staan, Remington se 7mm Rem Mag het Winchester se 264 Win Mag se wind uit sy seile gehaal.
Maar die prentjie kan elke jagter wel verander met vandag se moderne monolitiese koe?ls wat nou vir die twee kalibers beskikbaar is.
Trajek verskille tussen die twee wilde perde is nie juis iets ysliks nie - ek kan nou nie 100% appels met appels vergelyk tussen die twee nie - maar hier is 'n aanduiding:
1. Kom ons kyk net eers na dop mates -
264 Win Mag - Dop se: Lengte 64mm
Basis deursnee 13.1mm
Nek deursnee 7.6mm
7mm Rem Mag - Dop se: Lengte 64mm
Basis deursnee 13.0mm
Nek deursnee 8.0mm.
Net nie 'n identiese tweeling nie, maar baie na aanmekaar.
2. Met ons suiwer koper koe?ls is die naaste wat ek aanmekaar kan kom tussen die twee perde, elk ge-zero op 200m, die volgende:
264WM met ons 95 gr jagkoe?l teen 3650vps - 250m 1.88" val;
- 300m 4.76"; en
- 350m 8.68".
7mmRM met ons 116 gr jagkoe?l teen 3600vps - 250m 1.95" val;
- 300m 4.92"; en
- 350m 8.98".
Albei hierbo met 24" lope - 26" nie noodsaaklik nie, maar sal bietjie woema bysit!
Albei hierdie perde is lelike wilde perde met loodkern koe?ls - eintlik "mincers"!
My 7mm Rem Mag het in iets heel anders verander vandat ek GSCHV jagkoe?ls in hom gebruik - dae van flenters skiet is geheel en al iets van die verlede.
Daarom kan enige jagter die 264 Win Mag met vrymoedigheid aanskaf deesdae en sy plat trajek en akkuraatheid uit-en-uit geniet.
Albei hierdie kalibers lieflike jaggewere.
Groete,
Koos.
NS Hein, so terloops, hier is die 375H&H se dop mates -
Dop se: Lengte 72.4mm;
Basis deursnee 13.0mm; en
Nek deursnee 10.3mm.

Last edited by Biltongjagter on Sun Jan 23, 2011 5:14 pm, edited 1 time in total.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 264 win mag
Fanie, as jy nie die geweer gaan vat nie laat weet my. dankie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 264 win mag
Koos - jy is reg. Die parent dop van die 264 Win Mag is inderdaad die van die 458 Win Mag. Gruwelike fout daar deur die uwe.Biltongjagter wrote:
NS Hein, so terloops, hier is die 375H&H se dop mates -
Dop se: Lengte 72.4mm;
Basis deursnee 13.0mm; en
Nek deursnee 10.3mm.
[img width=353 height=600]http://i936.photobucket.com/albums/ad20 ... WinMag.jpg[/img]
Groete!
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: 264 win mag
Ek het net vandag n pre64 375 gekoop.Ek kan ook n sako 30.06 kry vir 12000.Ek soek nagal n 30.06,308,300wm in sako finbear of soortgelyk
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 264 win mag
fanie, fanie , fanie, wat beteken dit? is die 246 verkoop of nie? 
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: 264 win mag
Ek dink nie ek gaan hom koop nie.Hy is by J J Wapens.Se ek het jou gestuur.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: 264 win mag
Hi Fanie
Ek het 'n 7mm Rem Mag Sako Finn Bear.
Die 264 is mos presies dieselfde dop wat dan net afgenek is 264.
My ervaring soos ek al gehoor het en gesien het by 'n oom van my wat 'n 264 het is dat oor een of ander rede hou die goed se lope glad nie!
Groete
erx
Ek het 'n 7mm Rem Mag Sako Finn Bear.
Die 264 is mos presies dieselfde dop wat dan net afgenek is 264.
My ervaring soos ek al gehoor het en gesien het by 'n oom van my wat 'n 264 het is dat oor een of ander rede hou die goed se lope glad nie!
Groete
erx
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: 264 win mag
erx
Dit is blykbaar om die manne hulle hoor laai.Wil jy jou 7mm verkoop.
Dit is blykbaar om die manne hulle hoor laai.Wil jy jou 7mm verkoop.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: 264 win mag
Hi Fanie
Nooit in my lewe sal ek hom verkoop.
My pa het daai geweer in 1978 nat nuut in die boks gekoop vir R710.00
Hy het jare met hom gejag en uiteindelik toe ek nou mooi groot was het die roer na my toe gekom, baie lief vir die geweer.
Enigste nadeel is dat hy Sako se hoe glans kolf op het, 'n man moet maar ekstra versigtig in die veld wees.
Groete
erx
Nooit in my lewe sal ek hom verkoop.
My pa het daai geweer in 1978 nat nuut in die boks gekoop vir R710.00
Hy het jare met hom gejag en uiteindelik toe ek nou mooi groot was het die roer na my toe gekom, baie lief vir die geweer.
Enigste nadeel is dat hy Sako se hoe glans kolf op het, 'n man moet maar ekstra versigtig in die veld wees.
Groete
erx
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: 264 win mag
erx
Maak hom skoon.Sal n paar fotos van my Sakos wat ek skoon gemaak het plaas waneer my sekretaresse hier is om te help met die rekenaar.
Maak hom skoon.Sal n paar fotos van my Sakos wat ek skoon gemaak het plaas waneer my sekretaresse hier is om te help met die rekenaar.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: 264 win mag
Hi Fanie
As jy klaar is met die sekretaresse, stuur ha vi my ook, ek kom ook nog nie reg met die foto opsit nie, sal graag die sako vir jou wil wys.

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 264 win mag
Nou kan 'n man op twee maniere hieroor dinkerx wrote: Hi Fanie
As jy klaar is met die sekretaresse, stuur ha vi my ook,
Groete
erx
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: 264 win mag
Hi JPS
Net wat jou gedagtes wil dink ou maat

Groete
erx
Net wat jou gedagtes wil dink ou maat
Groete
erx