Lynx Grub screws

Post Reply
weleehum
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Mon Mar 09, 2015 10:41 am

Lynx Grub screws

Post by weleehum »

So na lank se gesukkel kom ons agter die grub screws op die lynx mount is ge-"deform". Maak dat die scope rond spring na skote.

Kan enige iemand vir my se wat die dimensies van die grub screws is? Ek wil "high tensile" grub skroewe bestel.
Dit is die 4 op die ring basisse wat die mushroom vasklem. Draai van die kante af in.

Dankie ouens!
User avatar
3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 456
Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm

Re: Lynx Grub screws

Post by 3006 »

More
Kontak Lynx direk, ek is seker hulle sal jou help en die grub screws verniet vervang. Daar is gewoonlik nie n problem met daai ouens se diens nie.

Groete
Cobus
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Lynx Grub screws

Post by Pappabeer »

Daai "mushroom" stud is bekend daarvoor om te breek as die grubb skroewe te hard vasgedraai word.

'N paar ouens hier het dit al ervaar.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1878
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: Lynx Grub screws

Post by Alwin »

Stem saam, vervang die "studs" ook, saam met die skroewe. Kontak vir Lynx direk, of deur jou handelaar.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Lynx Grub screws

Post by Pappabeer »

Of heel beste van alles, kry vir jou n stel Warne ringe. Daar is natturlik ander opsies ook, oa Leupold, NF ens. maar waarde vir geld is hulle uitstekend.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Post Reply