Lisensies
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensies
Uiteindelik my kaartjie Vrydag gekry nou moet die roer net kom van Camdix af.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
Ruan geluk man vandag uiteindelik vandag gehoor myne is nou in by consideration.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Lisensies
Hoeveel jare/dekades kan mens se aansoek by "in for condsideration" lê?
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
Ek hoop nie te lank nie gewoonlik was dit altyd vinnig.
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Lisensies
Ek het vanoggend my aansoek vir 'n tydelikke lisensie gaan ingee, nadat ek my gewone aansoek al die 23ste Jan ingegee het. Nou my gewone aansoek is al die 23ste Jan in en hy le nou al vir 3 weke by processing. Nou elke een keer ‘n week wat ek bel word daar net vir my gese ek moet oor drie weke terug bel. Aangesien my eerste jag vir die jaar oor 4 weke is, kon ek nie kanse vat nie, en dus die rede vir die tydelikke aansoek.
Kobus van Jagtersreg het my gehelp met my motivering, en ek moet se die diens was absoluut puik, ek het vir hom maandag oggend alle nodige inligting gegee, en 18h00 dieslefde dag het ek ‘n epos gehad.
Nou gun my asb ‘n oomblik om gal te braak. Vanoggend tree ek aan by die SAP om my netjiese, baie profesionele uiteengesette motivering in te dien, aangesien die motiveerings op ‘n Donderdag na Pta gestuur word. In die eerste plek word my motiveering van die stuipels af geskeur en so deurmekaar gemaak, dat kots in ‘n tuimeldroer meer in orde is. Daar word toe besluit dat sekere dokumente (id, sertifikate en bevoegtigheid) uit die bonnel gehaal moet word en agter aan die aansoek vasgestypel word, my broer se 6 maande oue seun kon dit meer netjies gedoen het. Toe ek vra of ek asb. dit oor kan vas stypel, word daar na my gegluur asof ek mal is. Daar is ook vir my gevra hoe ek kan verwag dat die aansoek more al Pta toe gestuur word, as ek hom nou eers vandag inhandig, “maklik, doen jou werk waarvoor ek met my belasting geld jou maandelikse salaris betaal”.
Eintlik is ek net gatvol vir swak dienslewering in die land, en die feit dat mens se stem ongehoord bly.
Ek hou julle op hoogte met my aansoek.

-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Lisensies
Stompe, ek doen nie eers meer aansoek vir 'n tydelike lisensie nie.... Ons DFO sê sommer reguit dat dit nie toegestaan sal word nie, want die "mense" wil nie die werk doen nie...
Die laaste keer wat ek vir 'n tydelike lisensie aansoek gedoen het, is dit afgekeur 6 maande na aansoekdatum, omdat die hooflisensie reeds goedgekeur was!

Aim small, miss small
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5149
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Lisensies
Stompe, sonder om snaaks te wees kan ek nie insien dat jy reg het om omgrkrap te wees nie. Ons almal weet mos dinge gaan langer vat as wat ons dit wil hê. Waarom koop jy 'n vuurwapen einde Januarie as jy reeds April met hom wil jag?? Is jy nie so bietjie oor optimisties nie??
Die rede waarom hulle jou dokumente uitmekaar haal en herrangskik is omdat hulle dit in 'n spesifieke volgorde moet plaas. Ek het laasweek weer 'n aansoek ingegee en ek het puik diens gekry. Die man.het my mooi verduidelok wat kom waar en dat dit die proses vorentoe vergemaklik.
Jou versoek dat die aansoek ook die volgende dag in Pta moet wees is darm ook nie realisties nie. As die mense heeltyd op en af moet ry Pta toe wonder ek wie die werk gaan doen??
Ja jy help sy salaris betaal maar hy werk ongelukkig mi3 net vir jou nie.

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Kerels.... ek wil nou nie snaaks wees nie.. Maar julle kla maklik....
My .22 aansoek het langer as 2 maande by die stasie gele voor dit provinsiaale kantoor toe is...
In die tussen tys bel ek die DFO 4-5 keer n week en los boodskappe , maar hy kom net eenvoudig nie terug na my toe nie.
My .38special en Martini aansoek het ek na 6 maande gehoor is opad trug van provinsiaal af, daar is glo voud met hulle. Springbok se DFO kyk toe vir my op die stelsel en se toe maar dit was nog nooit op die sisteem gelog nie, so ek verstaan daai twee aansoeke het nooit my DFO se kantoor verlaat nie..... Dis nou al langer as n jaar. Het om al orals gekla..
Toe ek hom laas in die handr kry vertel ek hom toe mooi wat ek van hom dink en ek se toe ook dat hy nie sy werk kan doen nie. Hy se my toe maar dan moet ek my aansoeke by hom kom haal (110km) en dit by Loeriesfontein gaan ingee 180km van my af!!!!
Julle manne kan julle gelukkig ag. Sou ek se..
Groetnis

Pvdw,
Ek het alle reg om omgekrap te wees.
Om jou vra te beantwood:
1) Vuurwapen is gekoop toe ek geld gehad het vir hom.
2) As die dokumente in 'n sekere volgorde moes wees, hoekom dit so disrespekvol hanteer en uitmekaar skeur en dit dan weer vas stypel asof hy nie gr1 het nie (eks jammer, maar as dit jou nie sou omkrap nie, weet ek darem nie).
3) Alle aansoeke wat in die voorafgaande week ontvang is van die spesifieke stasie waar ek was, vertrek die Donderdag in die spesifieke week na Pta. Dus onder enige normale omstandighede is my aansoek betyds. Nerens het ek hom mooi gevra om spesiaal my aansoek in sy karretjie Pta toe te vat nie.
4) As belasting betaler het ek die reg om te kla oor substandaard diens en dienslewering. Hy kan bly wees hy werk nie vir my nie, want hy sou al lankal op straat gesit het.
Iedere geval ek het nie bedoel om die draad in 'n debat te verander nie, ek het maar net my ondervinding gedeel.

Last edited by JacquesT (Stompe) on Wed Mar 18, 2015 3:58 pm, edited 1 time in total.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
Tydelike lisensie by ons presies 8 werksdae en siedaar (gaan net oor die spesifieke stasies wat te sleg is). Oor die algemeen loop die aansoeke mooi net hier en daar n hickup. My Dfo ruk absoluut niks uitmekaar nie en staple dit ordentlik aan die aansoek vas en die hele pakkie toer so na CFR.
Eerlike opinie is dat sommige stasie net te sleg is om goed ordentlik te doen (dit veroorsaak dat inligting wegraak en wapen lisensies uitgerek word)
Sterkte manne darm is dit nie meer jare vir lisensies nie en net maande.

Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lisensies
Kobus, ek is saam met jou hier. Ek het nog net een keer vir n tydelike lisensie aansoek gedoen, en dit het my vyf dae geneem.JAGTERSREG wrote:Tydelike lisensie by ons presies 8 werksdae en siedaar (gaan net oor die spesifieke stasies wat te sleg is). Oor die algemeen loop die aansoeke mooi net hier en daar n hickup. My Dfo ruk absoluut niks uitmekaar nie en staple dit ordentlik aan die aansoek vas en die hele pakkie toer so na CFR.
Eerlike opinie is dat sommige stasie net te sleg is om goed ordentlik te doen (dit veroorsaak dat inligting wegraak en wapen lisensies uitgerek word)
Sterkte manne darm is dit nie meer jare vir lisensies nie en net maande.
Ek gebruik Garsfontein SAPS, en hulle diens is nog altyd baie goed.
Veiligheid eerste manne!
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Lisensies
stompe wrote:Pvdw,
Ek het alle reg om omgekrap te wees.
Om jou vra te beantwood:
1) Vuurwapen is gekoop toe ek geld gehad het vir hom.
2) As die dokumente in 'n sekere volgorde moes wees, hoekom dit so disrespekvol hanteer en uitmekaar skeur en dit dan weer vas stypel asof hy nie gr1 het nie (eks jammer, maar as dit jou nie sou omkrap nie, weet ek darem nie).
3) Alle aansoeke wat in die voorafgaande week ontvang is van die spesifieke stasie waar ek was, vertrek die Donderdag in die spesifieke week na Pta. Dus onder enige normale omstandighede is my aansoek betyds. Nerens het ek hom mooi gevra om spesiaal my aansoek in sy karretjie Pta toe te vat nie.
4) As belasting betaler het ek die reg om te kla oor substandaard diens en dienslewering. Hy kan bly wees hy werk nie vir my nie, want hy sou al lankal op straat gesit het.![]()
Iedere geval ek het nie bedoel om die draad in 'n debat te verander nie, ek het maar net my ondervinding gedeel.
Ek stem saam met jou. Ek raak net so gatvol as iemand so arrogante en slapgat houding inneem. Geen trots in hul werk nie. My laaste aansoek, het hulle ook die papiere uitmekaar gehaal en weer in hul volgorde ens terug aanmekaar gesit, darem netjies. Die volgende dag, skakel die dame my en verduidelik dat daar papiere kort. Ek gaan toe maar weer. Ek sê toe vir haar dit was gister alles daar. Sy soek toe maar, en kry toe wraggies my lisensie afskrifte netjies aan 'n ander man se aansoek vasgemaak.
-
Fano
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Tue Nov 15, 2011 2:20 pm
Re: Lisensies
More Almal
Lyk my hierdie is die gal braak lyn ivm lisensies; hier volg my situasie......
Ek het begin Sept 2014 twee aansoeke ingedien, 1 vir nuwe handwapen vir sportskiet en 1 vir hernuwing van my handwapen vir selfverdediging. Nuwe aansoek goedgekeur in Okt - uitstekende diens en heraansoek week of wat later "Not issued - No competency".
My competency (handgun and rifle) is uitgereik in 2009/05 en geldig op die kaartjie tot 20114/05. Ons weet egter almal wat die wet gewysig is in 2011 dat competency verleng word na die geldigheid van die lisensie wat langer van kry is - in die geval van "handgun and rifle" dus na rifle wat vir 10 jaar geldig is. Die onderwerk is oa ook in verlede maand se Jagter tydskrif weereens mooi uiteengesit. Blykbaar werk dit egter nie so in die Vrystaat (en blykbaar Oos Kaap ook) nie so nie. Ek het met Kol Barnard in Bloem oor die foon gesels en hy reaksie was dat dit is hoe hulle dit interpreter en as ek nie daarvan hou nie kan ek apel aanteken.
So dien ek in Nov my apel in en begin in Jan opvolg by 012 353 611. In Jan word ek vertel my aansoek is "In process" en ek moet hulle minstens 3 weke gee voordat ek weer bel. Nou in Maart word ek vertel dat die aansoek nie geregistreer is op die stelsel nie. Skakel die plaaslike DFO om te hoor of my kaartjie dalk hier is, maar niks. So kry ek Maandag 'n SMS dat my lisensie nou verval het en ek my DFO moet kontak. Die nommer bo is net 'n skakelbord en hulle het vir my twee ander nommers gegee wat blykbaar van die apelraad self is: 012 353 6593 - daar is nooit antwoord nie en 012 353 6554 - as ek sakel word ek meegedee die nommer bestaan nie.
Sover ek weet het ek alles goed wat ek moontlik kon. Ek het al my bewyse van die hernuwing + apel gehou so ek kan seker nou vir ewig wettiglik sonder 'n nuwe lisensie sit omdat dit steeds in proses by die polisie behoort te wees, maar wil nie graag so werk nie. WAT MAAK MENS NOU?
Enige raad sal baie waardeer word.
Fanie

- soundzmad
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Thu Apr 10, 2014 3:05 pm
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
Weet nie of gelukkig moet wees of wonder dat hulle ander planne het nie.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
Gebel vanoggend my lisensie vir 6.5 finaal goedgekeur die 26ste nou die wag vir die kaartjie.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Lisensies
Mooi!Frederik wrote:Gebel vanoggend my lisensie vir 6.5 finaal goedgekeur die 26ste nou die wag vir die kaartjie.
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Lisensies
[quote="matewis"]Geluk manne, dit help darem om te sien daar kom wel nog goedgekeurings deur!
Baasvark, jou pakkie het mooi geval! Myne lê seker agter die yskas...
Enjoy[/quote]
My goeie tyding het uiteindelik aangebreek. Tikka 308 goedgekeur en ek sit met my lisensie in my hand. Baie dankie vir almal se ondersteuning in hierdie tydperk van beproewing... en sterkte vir die wat nog wag.
Ingedien by DFO 04-Dec
Receiving attention at Prov DFO 05-Dec
Ontvang by CFO 14-Jan
Goedgekeur 11-Mar
Gefinaliseer 01-Apr
Lisensie opgetel 07-Apr
Nou moet RAM se wiele vinnig rol tussen Stellies en Klerkies.

- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Lisensies
Gelik Matewis!
Manne,
Met die chaos nou deesdae by die CFR, hoe lank kan mens verwag om te wag vir jou kaartjie / fisies jou kaartjie kan optel?
Myne is goed gekeur 27Maart, so wag nou vir sms van my DFO

Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Lisensies
CFO en DFO het vir my gesê 3 weke.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Lisensies
Ok dis nie sleg nie, selfde as my vorige.
Ons hou maarduim vas.
Dankie!
Ons hou maarduim vas.
Dankie!
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensies
As jy na 4 weke nog niks gehoor het nie begin maar elke dag jou DFO bel. Hulle raak naderhand gatvol en dan gebeur dinge vinnig.Ashley wrote:Ok dis nie sleg nie, selfde as my vorige.
Ons hou maarduim vas.
Dankie!
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Lisensies
Lyk my 10 weke is nou die norm vandat jy die "Your license application....at CFR" sms kry