Bosvarke in die mielies.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5153
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Bosvarke in die mielies.
Manne ek het regtig 'n nice plaas met baie potensiaal vir bosvarkskiet in die mielies gekry.
Ek was al saam met Prohunt uit en het baie daai aand gesien en geleer. Ek het ook baie info by Freek,375Fanatic, Nico Haris en Schalk gekry.
Ek verstaan die basiese tegnieke van stil,stadig, geduld, lees die wind, skiet dood en al daai goed.
Wat ek wil weet is of daar enige tips daa rbuite is om bosvarke beter te leer verstaan.
Dinge soos hoe afekteer reën of die stand van die maan hul gedrag?
Wat om te doen en te verwag sodra die skoot klap.
Watse lig om te gebruik? Lig jy dadelik direk op die vark of "skuif" jy die lig van bo die vark af tot op hom?? Wat van 'n dimmer.
Asb manne ek besef die is maar net algemene inligting om na te kyk en dat letterlik elke plaas se otte en elke ot familie verskil maar tog is daar goed wat hulle almal afsit of waatmee julle baie varke flous.
Ek soek vir eers maar raad rondom die mielieland ding en nie regtig vir die voer van bosvarke nie. Die sal ek dalk later oorweeg.

-
Jan-Hendrik
- Full Member

- Posts: 137
- Joined: Wed Feb 05, 2014 6:49 am
Re: Bosvarke in die mielies.
Baie nice thread....Ek wonner oor baie oor dit.Kom ons hoor wat die manne te se het
JAN-HENDRIK
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5028
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Bosvarke in die mielies.
Hier is my bietjie ondervinding:
As lig op hulle val in die lande gaan hulle hardloop.
Eet moet hulle eet selfs in reen dit is asof die maan net die ure verander hoe vroeer die maan opkom hoe vrooer kom hulle uit.
Selfs in ligte reen sal hulle uitkom lande toe.
Dan in groot lande met mooi mielies sal hulle selfs in dit den en oorslaap.
Dit kom van iemand wat al paar keer varke op lande probeer skiet het oor die jare en nog net een geskiet gekry oor honde.

Albert84
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm
Re: Bosvarke in die mielies.
Ek het vir my nou die dag n "nitesite viper" gekoop, kan nie wag om by die huis te kom om hom op die varke te probeer nie. Sal laat weet hoe dit gegaan het
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: Bosvarke in die mielies.
Hunting pigs in the mielies is great fun.Its important to know if the farmer has planted the rows well spaced for high density. It rows to close together then you will struggle to see the pigs to beable shoot. I like hunting on full moon because if you put a light on them they gone ared light is better. Depending on hunting pressure they can be in the mielies during day but mostly at night.
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Bosvarke in die mielies.
Goeie more. Hier is my 2 sent deur my bietjie ondervinding:
As die mielies hoog staan het jy nie 'n keuse om die mielie lande te stap nie. Dit is nogals 'n intimiderende storie, en veg maar ghoenas. Ek het maar altyd 'n handwapen aan my sy met een in die loop.
Ry om die lande totdat jy vars spoor kry wat in die lande in gaan (is makliker om te sien as dit vroer die dag gereën het). Jy loop dan die spoor met jou wapen en 'n flits. Jy sit die flits net so elke 10 tree aan, maar skyn direk op jou voete. Die doel is slegs om te verseker dat jy nog op die spoor is. As jy verby die spoor is waar hy dwars deur die rye gegaan het, backtrack net jy sal hom wel weer optel.
As jy naby aan die varke kom sal jy hulle hoor eet, verhoed om jou lig aan te sit. Jy wil hom in die lengte van 'n mielie ry af skiet en nie oor rye nie. Die oomblik as jy jou geweer na jou skouer toe bring in die rigting van die varke, en in die ry instap, sit jou flits aan en gooi loot. Maak seker jy onderskei tussen sy gat en sy blad en maak seker van jou skoot. Soos hier bo genoem, kry jy nie baie tyd vir skiet nie.
Nou kan jy maar chaos verwag, hulle spat in alle rigtings. Tree maat net terug in die vorige ry en haal maar jou pistool uit vir veiligheid.
Lekker dag

Umshwati Boy
- Sr. Member

- Posts: 342
- Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am
Re: Bosvarke in die mielies.
Wat thunderhead gese het is waar. Milies wat vir Silage geplant is, is baie naby aan mekaar, en dit maak dit moelik om tussen te stap, Jy sal beter wees om die buitekant te prober en die varke te kry as hulle die paaie cross. Met 'n bree row spacing, en meet veel skade, is dit maklik om naby te kom.
Gebruik 'n flits wat aan jou Loop is soos die wat jy by Cape Union Mart kry, hulle werk nogal mooi. Jy sit die Flits aan as jy jou geweer op die skouer het, en sodra jy die Flits aan het moet jy skiet. Maak net seker die Mielie Raider het meer as twee beene voor jy die Sneller druk.
Die maan is 'n wonderlike ding. Jy hoef nie eers 'n flits te gebruik nie. Die varke sal maar meer aware wees met die ekstra natuurlike lig, maar jy kan beter sien wat baie help. Sonder maan lig, sou ek se gebruik die flits net waaneer jy absolut moet.
Ry gedurende die dag na die Lande toe om te sien waar hulle hoopsaaklik is, en van waar hulle kom. Dan kan jy voor die tyd beplan waar om die bakkie te los en waar om te begin met wind ensv.
Nightvision is natuurlik iets wat baie help. As jy meer Eties
wil jag, een van die Aimpoint Scopes wat geen magnfikasie het, en net 'n Rooi Dot, werk baie goed.
Reen afekteer hulle nie eintlik nie, jy kan net nie hulle hoor nie as hulle rondloop. As dit klaar gereen het, is daar 'n goeie kans dat hulle in die Mielies is.
Walk and Stalk tussen die Mielies is een van die mees opwindende Jagtoge wat daar is. Dit is ook gevaarlik. As jy saam met iemand gaan, maak seker hy is agter jou, en dat jy nie split nie. Ek hou eintlik meer om alleen te gaan jag, maar dit is gevaarlik as daar iets met my gebeur. Soos gese, na die skoot is die net varke oorals.
[image]http://i864.photobucket.com/albums/ab202/Umshwati/Bushpigs/fc547943-97f2-48d3-90b0-3bbb59619cf0_zps6d984efd.jpg[/image]
Jy moet ook weet dat jy baie op jou hande en kniee sal wees om naby te kom.
Waidmannsheil

"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5153
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Bosvarke in die mielies.
Dankie manne, elke bietjie info help. Ek gaan Vrydag aand weer uit en net dalk help 1 van julle tips my om die otte uit te oorlë.
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Bosvarke in die mielies.
Frederik +1
ek het ook nou n paar tips gevang sorg dat jou scope op sy kleinste is en n dik kruishaar het

CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5153
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Bosvarke in die mielies.
Manne die plase wat gekry het is als droeëland met 900mm rye. Die mielies is maklik 2m+. Ek gaan begin met my "go to" 303 met 22'loop en 'n Terminator voor op. LED LENSER met rooi selifaan op as filter op die scope.
Manne hoe sensitief is hulle vir reuk van mense???
Hoe goed sien hulle??
Weet hulle ore is vrek skerp.
Manne hoe sensitief is hulle vir reuk van mense???
Hoe goed sien hulle??
Weet hulle ore is vrek skerp.
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Bosvarke in die mielies.
Rakende die reuk van mense hang dit maar af van hulle blootstelling op die plaas. As hulle nie baie blootgestel word aan mense nie sal hulle maar soos enige dier skrikkerig wees, of waar hulle die assosiasie gemaak het dat die reuk 'n gevaar inhou. En waar hulle blootgestel is en nie die reuk met gevaar assosieer nie kan, hulle windgat raak. Ek het al varke gejag met die boog, waar ons saam die plaaswerkers sit op hul stoep by die kapong, en varke 20m weg skiet waar hulle vreet aan die oorskiet pap wat die plaaswerkers uit gooi. In 'n ander geval het ons varke geskiet op "hervormings" grond waar die nuwe plaaseienaars fisies 'n bed in die middel van die mielielande het, sodat hy die varke kan uitjaag wat in die lande in kom deur die aand. Varke is slim, en ek is seker jy kan hom slim maak soos 'n jak as jy die ding verkeerd benader. In 'n ander geval het ons op varke afgekom wat vreet in 'n mielieland wat omring is deur gas kanonne.
Oor hul sig is ek nie te seker nie, dit het al gebeur dat ons een aand gewag het vir die varke om uit die berg te kom in die grondboontjie lande in, waar ek en die vark mekaar gelyk gesien het op 15m en hy toe hase pad gekies het.
En my laaste bietjie advies met tong in die kies, moet nie 'n spilpunt wiel met 'n vark verwar nie.

Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 432
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: Bosvarke in die mielies.
Yes PvdW,
Ja broer hulle hoor goed maar moet ook nie hulle reuk sintuie weggooi nie!
Bly maar onder die windjie.
Hulle sien maar sleg (in diere taal natuurlik).
Ek verkies eintlik 'n effense windjie want dit verdoesel darem gewoontlik jou meeste geraas (dis maar moeilik om geluidloos deur 'n mielieland te beweeg) en omdat jy wind-op werk, hoor jy gewoontlik hulle gewoel maklik (makliker).
Ook jag ek lekkerder naby aan volmaan. Eerstens sien jyself beter en 2dens, as jy nie 'n te helder lig gebruik nie, skrik die varke nie so gou (groot) as jy die lig aansit nie (ek glo maar dis agv hul swakker sig wat hulle nie die klein verskil dadelik as gevaar ervaar nie). Moet nou nie vir een oomblik dink jy gaan nou heel nag tyd hê om te skiet nie, ek praat nou maar hier van 'n ekstra sekonde hier of daar!
Net na 'n ligte reëntjie werk altyd lekker. Weereens maar omdat nat blare ens nie so hard raas as jy daarop trap of skuur nie.
Dis maar my persoonlike ondervinding.
Cheers,
Leon.

A pig will doubt what he sees, what he heards not often but never stick around when he smells you. I always walk around the land in the day check from were they are coming. At night I will keep the wind favourable and walk on the outskirts of the land. I stand for long periods and listen. You will hear them feed. They break the stem to get to the cob at night the sound is very clear. Once i locate them i move very slowly and quietly closer only moving when they feed. Here a shotgun is very handy since shots are very close. A bright light here can be a disadvantage because of the close proximity of the pig and thickness of the mielies will blind you. You must shoot fast because they dont stick around when a light is put on them.
- Rommel
- Sr. Member

- Posts: 251
- Joined: Wed Nov 27, 2013 5:15 pm
Re: Bosvarke in die mielies.
Ek het al n taamlike lotjie varke in mielies en ander landerye geskiet. Die is wat vir my werk en wat ek al agter gekom het.
Maan- helder maan kom hul later land toe, daar is heelwat beweging rondom die lande waar ek jag en van die lande sit letterlik tussen huise, dalk die rede hoekom hulle later inkom by my met helder maan. Donker maan het ek hul al so vroeg as uur na sononder gekry oppad mielies toe. Reuk- altyd windaf van waar hul inkom. Geraas- ek dra sagte pantoffels en as daar nie duwweltjies is nie, kaalpoot. as jy bekruip terwyl hul vreet stop ek as ek hoor hulle stop, as hul verder vroetel, vroetel ek ook voort. Reen- by ons gesien as dit reen bly hul dalk n aand uit mielies uit om in veld te skoffel terwyl grond sag is, maar dis nie as n reel nie. Kry hul roetes van waar hul inkom. stel kamera of horlosietjie met lyn aan battery om te sien hoe laat hulle inkom- dis hoe ek agter gekom het hul kom later in met heldermaan. kamera werk blerrie lekker en ek kon met kamera vasstel dat tot en met 3 verskillende groepe varke in selfde land vreet, gee jou ook n idee van die groep se samestelling, soggies, kleintjies ens. en ek kon so ook vasstel of oupa voor of agter in die troppie gewoonlik inkom, as hy lief is vir agter loop, gee ek troppie kans om verby te werk voor ek lig aansit, so ook teenoorgestelde. Lig, ek gebruik n LED Lenser koplig, skiet met oopvisier en sit lig skuins bokant my linker oog, so as lig aankom kan ek sien waar ek wil skiet, so ook my sights, AS LIG OP VARK VAL GEE HY JOU N SEKOND OF 2! het ook n remote rehostat lig en n beweging sensor wat ek gebruik by voerplekke. (as jy wil sien hoe lyk die stelletjie, stuur my n boodskap en ek stuur graag n foto 0763668385) ding werk met ingeboude battery so ek sleep my nie vrek aan kar battery en so aan nie, als werk van een remote eenheid af en die lig, sowel as die beweging sensor is so groot soos n pakkie 20's. beweging laat remote in my hand vibreer en lig is rooi en elke knoppie druk maak lig helderder soos met rehostat. het ook al op spilpunt gesit en hulle in gewag op een van hul gunsteling vroetel plekke in mielies, werk vir my beter oor sig maar sleg is as jy agter hul moet aanloop in die rye en die mielie blare raas so dat jy niks kan hoor nie. laat spilpunt loop tot hy bo oor n gustelling vreetplek is en hang n krat of iets teen die toring, daar sit jy knus en koffie drink tot hulle hul verskeining maak. en as jy n goeie hond het kan dit ook werk, kyk waar hulle inkom, dis heel moontlik ook waar hul uitgaan, stuur 2de persoon om met hond aan band, 2de persoon loop op hul vreet geluide tot relatief naby, maak vir spottie los en spottie laat varke jaag vir hul uitkom plek en daar staan jy gereed om hulle te roer, hierdie kan nogal vet pret wees en n man moet gou en aanmekaar kan skiet- onthou net die GROOT reel as jy met n 2de persoon en hond jag, jy skiet nie in die mielies in nie, jy staan so dat jy hulle maar omdop met die weghol slag. hulle my al onderstebo gehardloop op die manier, maar dit bly lekker. oh en die besigheid kan verslawend en gewoontevormend wees!

- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Bosvarke in die mielies.
Rommel ek stem 100% saam. Dit is veiliger om aleen te jag, na die eerste skoot kan jy net stil staan en luister,in baie gevalle waar hulle nie gereeld op gejag word nie sal hulle binne 15 min weer vreet. Ek het wel al gesien dat wanneer jy van buite die mielies lig gee hulle pad. Ek gebruik n vlouerige kop lig om binne in die mielies te beweeg( probeer om nie vinnig rond te kyk nie,hulle raak die lig gewoond.)
Hulle voel veilig in die mielies, daarom hardloop hulle kort entjies as hulle gesteur word.
Ek het eenkeer op n trop varke af gekom in die mielies wat bewus geraak het van my teenwoordigheid, ons het (ek en hulle) het vir 5 min dood stil gestaan, jy kon hulle hoor ruik asof hulle fluister. Ek het n mielie stam gebreek soos wat hulle maak en onmiddelik het hulle ontspan en begin vreet. N ou duitse oom het vir my gese ek moet dit probeer, dit werk.
Die varke het ook n manier om hulle tande te klap wanneer hulle mekaar groet, jy kan die selfde doen as jy dit kan reg kry, dan sal die beer nader kom. Ek dink vals tande sal beter werk(lol)Oppas net as daar kleintjies by is dan is die bere baie gevaarlik. Vinneg en raak skied.
Lekker jag.

- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Bosvarke in die mielies.
Peet, vat ons saam. Dan kan ons ook die "thermal" saamvat 
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5153
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Bosvarke in die mielies.
Magtag manne maar ek word 'n prof sonder om uit my huis te gaan!!
Dweedster, hou jy daai flou lig permanent aan??
Ek sien meeste van julle ek inkluis verkies die LED LENSER flitsies. Wat is julle opinie van 'n rooi filter op die flits?? Sal dit nie die varke minder verskrik as 'n wit lig nie.
Manne hou asb aan met julle tips, ek leer baie.
Douw sodra ek daai otte se kom en gaan uitgesort het sit jy links voor!!
Dweedster, hou jy daai flou lig permanent aan??
Ek sien meeste van julle ek inkluis verkies die LED LENSER flitsies. Wat is julle opinie van 'n rooi filter op die flits?? Sal dit nie die varke minder verskrik as 'n wit lig nie.
Manne hou asb aan met julle tips, ek leer baie.
Douw sodra ek daai otte se kom en gaan uitgesort het sit jy links voor!!
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Bosvarke in die mielies.
[quote="Rommel. laat spilpunt loop![/quote]
Nou praat jy Rommel ons het 2 in n oop land geskiet terwyl die spilpunt loop hulle het nie eers gehol toe ons die lig op hulle sit nie . ek dink dis oor die spilpunt se lig die hele tyd aan is en hy raas so hulle kon nie die cruiser hoor nie
Nou praat jy Rommel ons het 2 in n oop land geskiet terwyl die spilpunt loop hulle het nie eers gehol toe ons die lig op hulle sit nie . ek dink dis oor die spilpunt se lig die hele tyd aan is en hy raas so hulle kon nie die cruiser hoor nie
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Bosvarke in die mielies.
Julle moet ontbhou n vark is n baie slim dier ek wil amper se slimmer as n jakkals, n jakkals is net baie banger. N rooi lig werk nie lekker nie nee, maar as jy n geel lik het sien jy die vark makliker tussen die mielies of gras.
Baie mense se n vark se oog sien jy nie met n lig nie, dit is so maar as jy n sagte liggie gebruik sal jy sy ogie sien,dis amper so klein perel dowe ogie. Met skerp lig maak hy sy oe toe,en draai weg.
Dit gebeur van tyd tot tyd dat jy n trop varke kry wat nog nie op geskied is nie so lig is nie vir hulle n bedruiging nie. Hulle sal staan en staan dat jy naderand begin twyvel of dit varke is of dalk klippe.
Op my geweer skiet ek ook met n ledlenser lig maar ek het n geel filter by n musiek plek gekry wat ek voorop sit. Geel selofaan papier werk ook mooi.
Varke is soos enige dier wat gaan leer deur konetasies te maak, as jy n hele familie kry wat stil staan en jy skiet een of twee, dan het die ander klaar geleer. As hulle weer n lig sien of n bakkie hoor is hulle weg lankvoor jy daar naby is, wat ek wel wil se is dat wanneer varke weg hardloop sal hulle tot in lang gras hol en dan gaan stil staan, gaan soek hulle dan daar, behalwe as hulle regtig slim is dan kan jy dit maar los.
N vark wat jy skiet en wat val terwyl hy skreeu, skiet hom weer hy gaan weg hardloop. As jy net kop skote skiet is n 243, 223 ok anders niks kleiner as n 30 kaliber nie, jy gaan poef optel. Ek het an n paar keer varke geslag wat iemand met ssg of selfs aaa geskiet het, ek het die korrels onder sy vel uit gekrap, die vark het soos n dooie dier geruik,skiet met n slug.

- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Bosvarke in die mielies.
Ek ken nie die bosvarke nie, maar ek het al briekstreep gekry van 'n gekweste vlakvark wat hom nie laat stuit as die skoot nie 'n doodskoot is nie.
Is die bosvarke ook so gevaarlik en aggressief soos die vlakvarke. Ek sien van die manne waarsku vroeer in die draad.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bosvarke in die mielies.
Duracell wrote:Ek ken nie die bosvarke nie, maar ek het al briekstreep gekry van 'n gekweste vlakvark wat hom nie laat stuit as die skoot nie 'n doodskoot is nie.
Is die bosvarke ook so gevaarlik en aggressief soos die vlakvarke. Ek sien van die manne waarsku vroeer in die draad.
Bosvark sal jou baie seerder maak as sy vlakvark neef, daai tande van hom is skerp soos n mes.Ek is seker iemand wat hul oor honde gejag het kan jou vertel wat hul met n hond doen as hul hom vas gedruk kry
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Bosvarke in die mielies.
Jy is reg capt. Die bosvark se tande wark soos n sker, hulle sluip op mekaar en hou dus die tande baie skerp,mes skerp. Hy het n snykand wat met een swaai van daai kort nekkie n groot hond soos n boerboel se hele brusk kan oop maak.
Hulle tande is nie somer sigbaar nie maar glo my hulle is daar. Hulle aksie is van onder af met n kragtige hak beweging na die kant toe, hy weet presies waar sy skerp kante sit. Ek sal vir een van julle n foto mail, ek kan nie die goet post van my ipad af nie.

GVC86
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Tue Jan 13, 2015 9:29 pm
Re: Bosvarke in die mielies.
This might be a stupid uneducated question, but...
How well do you guys think a bolt action rifle in 300 blackout would work with subsonic loads. Lets say a 220gr bullet travelling at 1000fps. Using a silencer and night vision optics you might be able to take out the whole clan...?
And they would have less danger triggers to learn from...
How well do you guys think a bolt action rifle in 300 blackout would work with subsonic loads. Lets say a 220gr bullet travelling at 1000fps. Using a silencer and night vision optics you might be able to take out the whole clan...?
And they would have less danger triggers to learn from...
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Bosvarke in die mielies.
Take a .22 with sub-sonic ammo with a silencer and go and shoot a few shots at a target....... The sound of the bullet hitting the target is very loud. Louder than the sound from the rifle.GVC86 wrote:This might be a stupid uneducated question, but...
How well do you guys think a bolt action rifle in 300 blackout would work with subsonic loads. Lets say a 220gr bullet travelling at 1000fps. Using a silencer and night vision optics you might be able to take out the whole clan...?
And they would have less danger triggers to learn from...
The first shot that hit a pig with such a heavy bullet would make quite a big sound. They would turn and run in every direction because they would not be able to immediatly identify where the shot came from, but they would not stand still and wait around for much longer.
I base this from shooting pigeons and meerkatte with a .22
-
GVC86
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Tue Jan 13, 2015 9:29 pm
Re: Bosvarke in die mielies.
Thanks I did not think about that.Duracell wrote:Take a .22 with sub-sonic ammo with a silencer and go and shoot a few shots at a target....... The sound of the bullet hitting the target is very loud. Louder than the sound from the rifle.GVC86 wrote:This might be a stupid uneducated question, but...