Ek soek so 'n mes!

User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Ek soek so 'n mes!

Post by ruaanb »

Ek het die Monkey by Ettienne Vorster gekoop
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Ek soek so 'n mes!

Post by VdWalt »

Ek het vandag myne gekry, die is 'n Cruiser van 'n mes. Jy gaan hom nie sommer
net breek nie!!
Chris Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 859
Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am

Re: Ek soek so 'n mes!

Post by Chris Swart »

Darrylth wrote:Mens kan hom bestel hier http://www.evorster.com/home/the-monkey
myne is bestel dankie vir die deel
Wat prys daai mes?
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Ek soek so 'n mes!

Post by VdWalt »

Chevvy SS wrote:R1 200 plus vervoerkoste Herman.
Nog die selfde.
Chris Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 859
Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am

Re: Ek soek so 'n mes!

Post by Chris Swart »

:-[ Askies, ek moes seker tot op die einde lees voor ek post
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Ek soek so 'n mes!

Post by VdWalt »

++>: geen probleem! ++>:
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Ek soek so 'n mes!

Post by ruaanb »

Is regtig 'n fantastiese mes, nog nie een oomblik spyt ek het hom gekoop nie.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Ek soek so 'n mes!

Post by VdWalt »

ruaanb wrote:Is regtig 'n fantastiese mes, nog nie een oomblik spyt ek het hom gekoop nie.
++>: Ek kon egter nog nie aan iets dink wat ek met hom kan doen wat ek nie met een van die ander
6 of so messe in my laai kon doen nie. ++>: Ek het so pas besef hy gaan my dalk 'n paar skoene
ook kos, en nie nommer 10 jag boots nie....
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Ek soek so 'n mes!

Post by ruaanb »

Lol kry vir jou.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Ek soek so 'n mes!

Post by theedge »

Ek soek ok so mes.... op my kersfees lysie!
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Ek soek so 'n mes!

Post by douw »

Iemand het sopas hierdie op FACEBOOK geskryf: (LET WEL, NIE MY OPINIE NIE)

Net n Stukkie persoonlike ondervinding met die manne deel wat belangstel...
Nadat ek die video van die Monkey Knife op youtube gesien het, was ek BAIE beindruk met daardie soort mes....DIT is die tipe mes wat ek graag in die veld sou saamdra, en wat mens nie elke dag hoef skerp te maak nie...
Ek het onmiddelik die vervaardiger gekontak, en gevra vir n Prys...die prys is R 1200.00 ex SA....ek het toe die fondse oorbetaal, en na so 2 weke toe het ek die mes in Windhoek ...R1200.00 vir die mes, + R 380.00 vir die koerier, + R 198.00 vir invoer belasting...TOTAAL..= R 1778.00...ek was so trots op DAAI MES...en die eerste jagnaweek...kry ek nie 2 bokke se keel agtermekaar afgesny nie toe is hy STOMP.....
Ek maak hom toe behoorlik skerp...en verwag toe dat dit beter sal gaan...maar 3 keer skerpmaak met EEN gemsbok se afslag...Ek kom toe agter dat die R35.00 se mes wat ek by die visvang winkel gekoop het baie langer skerp bly, en ek gee toe maar die mes vir Jealine Hanekom Reynecke, om in die kombuis te gebruik met groente sny ens....self sy kla toe na n dag of 2...die mes bly stomp...
Nou ja...aangesien daar n lewenslange waarborg op die mes is...kontak ek toe vir Ettienne Vorster,( Die vervaardiger) en vra of hy die mes vir my sal "refund" want die prys en die kwaliteit van die mes verskil hemels breed.....EERS se hy dat hy die mes nie kan refund nie, maar dat hy die mes vir my sal vervang, want hy sukkel met die verhardings proses van die staal....en later se hy goed ...Ek moet die mes terugstuur, sodat hy my geld kan terugbetaal....Ek se toe vir hom....EK het my geld VOORUIT BETAAL met die bestelling van die mes....en dat ek verwag dat hy my moes terugbetaal SODAT ek die mes kon terugstuur....waarop hy toe instem...ek het hom toe al die bankbesonderhede gestuur...en weer gestuur, ....en nou n maand het ek nog NIKS WEER van hom gehoor, of my geld terug ontvang het nie....Hy het al sy inboks moodskappe wel gelees....maar GEEN reaksie tot nou toe nie..
Ek het nou vir my n BUCK mes by die wapenhandelaar gaan koop vir R 850.00...en WAT n MES....ek het heel naweek met hom geslag, en nog tameties in skywe gesny SONDER om hom skerp te maak....
Ek sal verseker NOOIT WEER n Monkey Knife koop nie....LESSIE GELEER...
VREDE...
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Ek soek so 'n mes!

Post by DWB »

Eina
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Ek soek so 'n mes!

Post by VdWalt »

Ek het dit gelees en gewonder of die email vir Ettienne moet stuur
en vra of ek moet worry?
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Ek soek so 'n mes!

Post by Chevvy SS »

Ek het dit ook nou gelees.

Mail hom VdWalt.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Ek soek so 'n mes!

Post by VdWalt »

Gemail - ek sal laat weet wat hy antwoord.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Ek soek so 'n mes!

Post by theedge »

Ja dit n behoorlike EINA
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Ek soek so 'n mes!

Post by VdWalt »

Ek het hom gevra of ek moet worry en die hele stuck aan gehag. Dit was sy reply:

"Nee glad nie. Die ou soek sy geld terug en weier om die mes terug te gee. Ek het sy geld terug betaal maar hy weier nog steeds. So ek dink dis meer oor die geld as oor die mes. My eerlike opinie. Ek het al 89 Monkeys verkoop en ewe skielik is die een nie goed genoeg nie.
Jy is welkom om hom te toets en as daar enige iets verkeerd is, sal ek hom met graagte vervang.
lekker dag verder"

Wel ek het nou die mes, kan hom maar net so wel gebruik en as ek nie happy is nie vat dat hy hom weer
vir my slyp. Ek weet net hy is net so skerp soos meeste broadheads wat ek het.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Ek soek so 'n mes!

Post by ruaanb »

Sover het ek nog nie probleme met myne nie. Daai staal is hard so as jy gaan slyp baie geduld en tyd. Was nog nie nodig om myne te slyp nie.
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Ek soek so 'n mes!

Post by spekieries »

Ek vra hierdie vraag aan die manne wat gereeld jag. Verkies julle byvoorbeeld 'n vaste lem mes met 'n 6 duim lem (soos die monkey) of eerder 'n korter mes met 'n 3 of 4 duim lem.

Hoekom ek vra is omdat ek in die laaste tyd korter messe verkies wat makliker dra. Ek voel hy sny net so goed keel af en meeste van die tyd word die bok heel afgevoer en die slagtery begin eintlik by die slagkamer.

Die voel of ek ook beter beheer oor 'n korter mes het.

Sal graag julle opinie wil hoor.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Ek soek so 'n mes!

Post by DWB »

Oom Anton, ek het ook eers groot lang lem messe verkies.

Maar na Dries101 hier op die forum vir my 'n mes gemaak het wat net net korter as die hef is, geniet ek hom baie meer.

Die rede is as ek bv 'n bok se borsbeen wil oop sny, het ek nou baie meer wringkrag met die langer hef en korter lem. Met 'n lang lem lê die wringkrag in die lem en nie in die hef nie!

https://dl.dropboxusercontent.com/u/65759801/IMG-20140524-WA0022.jpg
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Ek soek so 'n mes!

Post by spekieries »

Dankie Deon, ja dit is ook 'n goeie argument waaraan ek nog nooit gedink het nie. Ja ek het Dries 'n paar maal by SAJW skiete ontmoet. Man van vele talente. Mooi mes.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Ek soek so 'n mes!

Post by theedge »

Vir slag hou ek ook van korter lem
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Ek soek so 'n mes!

Post by Chevvy SS »

Ek persoonlik dink die persoon was 'n bietjie kras. Hy het dit op Jagters en op sy persoonlike profiel geplaas.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Ek soek so 'n mes!

Post by Swede »

DWB wrote:Oom Anton, ek het ook eers groot lang lem messe verkies.

Maar na Dries101 hier op die forum vir my 'n mes gemaak het wat net net korter as die hef is, geniet ek hom baie meer.

Die rede is as ek bv 'n bok se borsbeen wil oop sny, het ek nou baie meer wringkrag met die langer hef en korter lem. Met 'n lang lem lê die wringkrag in die lem en nie in die hef nie!

https://dl.dropboxusercontent.com/u/65759801/IMG-20140524-WA0022.jpg
Baie mooi mes
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Ek soek so 'n mes!

Post by DWB »

Dankie! Mal oor hom!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply