Nuwe Afdeling
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Nuwe Afdeling
Ok manne
Daar is die nuwe afdeling.....geniet hom.....hoop hier dop n paar geoie besperekings uit.....
Mooi loop
Francois
Daar is die nuwe afdeling.....geniet hom.....hoop hier dop n paar geoie besperekings uit.....
Mooi loop
Francois
-
Albert84
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm
Re: Nuwe Afdeling
Dankie Francois, sal die nuwe afdeling dop hou! Ek dink n goeie begin punt sal die wapenwet wysiging wees en die invloed op SemiOutos.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Nuwe Afdeling
Dankie Francois.
JA informasie oor Semi-auto eienaarskap in Suid- Afrika is baie gruis as jy met sommmige mense praat en klink weer maklik as jy met ander mense praat. EK vind dat die manne wat 3-gun skiet soms baie clicky voorkom, maar ek dink dit is oor al die vrae wat hulle heeltyd mee gepepper word.
My competancy and Toegewyde status is reg, ek moet nou net die regte wapen vs budget opspoor.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe Afdeling
Een van die dae kan ek lekker saam gesels !
Dankie FM
Dankie FM
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- StadBobejaan
- Jr. Member

- Posts: 84
- Joined: Fri Mar 06, 2015 9:44 am
Re: Nuwe Afdeling
If at first you don’t succeed, call it version 1.0 and move on.
-
Albert84
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm
Re: Nuwe Afdeling
Tau,
Watse dedicated sport status het jy? Ek het n SA Jagters sportskut status, maar is nie seker of hulle n AR sal endosseer nie?
Watse dedicated sport status het jy? Ek het n SA Jagters sportskut status, maar is nie seker of hulle n AR sal endosseer nie?
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Nuwe Afdeling
Dankie, FM!
Ek is by SA Jagters en het my sportskut status, so gedoen. Die AR 15 is deur hulle ge-endoseer.
Ek is by SA Jagters en het my sportskut status, so gedoen. Die AR 15 is deur hulle ge-endoseer.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Nuwe Afdeling
Manne
Julle SA manne moet voorvat in die wet besprekings, ek kan ongelukkig nie daar veel se nie...
Mooi loop
Francois
Julle SA manne moet voorvat in die wet besprekings, ek kan ongelukkig nie daar veel se nie...
Mooi loop
Francois
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Nuwe Afdeling
Party manne het dit op Toegewyde jagter status, maar die mees bekende roete is Sport Skiet status en dan om 3 Gun of iests soortgelyks te begin skiet en so jou punte kry om jaarlikse status te handtaaf. EK weet van die federasies het die Semi op toegewyde jagter status nou gestop endorseer.
Boere met skaars wild of Renoster gebruik dit om te motiveer vir Anti-Poaching doeleindes. EK gaan Dit deur 3-Gun roete probeer doen.
BAIE mense kry deesdae lisensies en dit is nie meer so "ek ken iemand wat iemand ken wat een besit" situasie nie.
Boere met skaars wild of Renoster gebruik dit om te motiveer vir Anti-Poaching doeleindes. EK gaan Dit deur 3-Gun roete probeer doen.
BAIE mense kry deesdae lisensies en dit is nie meer so "ek ken iemand wat iemand ken wat een besit" situasie nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nuwe Afdeling
tau wrote:Party manne het dit op Toegewyde jagter status, maar die mees bekende roete is Sport Skiet status en dan om 3 Gun of iests soortgelyks te begin skiet en so jou punte kry om jaarlikse status te handtaaf. EK weet van die federasies het die Semi op toegewyde jagter status nou gestop endorseer.
Boere met skaars wild of Renoster gebruik dit om te motiveer vir Anti-Poaching doeleindes. EK gaan Dit deur 3-Gun roete probeer doen.
BAIE mense kry deesdae lisensies en dit is nie meer so "ek ken iemand wat iemand ken wat een besit" situasie nie.
Tau as jy na die nuwe voorgestelde wetgewing kyk sou ek se jy moet nou spring as jy n AR wil he.Die plan is dat n man eers 5 jaar of 2 jaar (hulle besluit nog) sport skut status moet he voor jy kan aansoek doen vir n AR en dan gaan jy bitter mooi moet motivate.Jy mag dan ook net 2 semi auto wapens he.
Dit is nog net voorgestel en ek weet die manne is besig om teen dit te werk.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- soundzmad
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Thu Apr 10, 2014 3:05 pm
Re: Nuwe Afdeling
AlbertAlbert84 wrote:Tau,
Watse dedicated sport status het jy? Ek het n SA Jagters sportskut status, maar is nie seker of hulle n AR sal endosseer nie?
Hulle het my LM4 endosseer.