Musgrave kolf

Post Reply
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Musgrave kolf

Post by Heinz Petersen »

Ek het twee oorspronklikke Musgrave/ RSA kolwe. n Vriend van my sit op my nek om een te koop by my. Ek wil by julle hoor vir hoeveel ek een kan verkoop sonder om die dam onder die eend uit te ruk.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
Charles.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 323
Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm

Re: Musgrave kolf

Post by Charles.308 »

As daar n enkelskoot kolf by is hou my ingedagte, ek soek self ook een om te koop, sien dat jy 2 het.
Dankie
Charles
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: Musgrave kolf

Post by Finfan »

Ekt net annedag my plank kolf vir iemand persent gegee! Ok nie geweet wat hy werd is nie.
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Musgrave kolf

Post by joe rocket »

Ek het my musgrave kolf vir n R 1250 verkoop. Ek weet nie of dit n bargain was of nie.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Musgrave kolf

Post by Pappabeer »

Oom Heinz,

Laat sy ander opsies se prys n aanduiding wees. Maar seinde daai kolwe vir peepsight bisley was, sie ek nie veel nut vandag vir hulle nie. Juis die rede hoekom hulle vervang word. R1-2K is seker fair.

Dalk mis ek die pot totaal en al. Sal graag wil hoor b
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Musgrave kolf

Post by Heinz Petersen »

Ja, Dewald. Dit gaan seker oor vraag en aanbod. As jy iets wil verkoop teen n prys wat jy graag wil hê, dan wil niemand dit koop nie, maar as iemand aanhou vra om dit te koop dan lig jy maar jou prys. Ek het gereken R2000 is reg. Hy het nie R4-5k om op n nuwe kolf te spandeer nie. Kan dit ook net nie weggee nie.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
Post Reply