Jakkals velle
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Jakkals velle
Ek het besluut om n jakkalsvel karros te laat maak.Dan gaan hulle nie verniet dood nie.Ek soek so omtrend 50 gesoute velle,sal dit laat looi.Ek sal daarvoor betaal.Help asb.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals velle
Oom Faan, hulle gaan nie verniet dood nie. Hulle vrek oor hulle lus het om skaap te vang.fanie17 wrote: .Dan gaan hulle nie verniet dood nie.
Ek het so 'n jakkals karos, hy's baie warm!
Goed, beter, 6millimeter!
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Jakkals velle
Geno nou help dan
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals velle
ek sou graag wou, maar ek het nie 'n clue hoe om so iets te maak nie. Daai karos van my is baie oud, het hom seker 15 jaar terug by my ouma gekry, en ek weet nie hoe lank sy hom gehad het nie. Die ander moeilikheid is dat jakkies meeste van die tyd vlenters geskiet word, dan is die vel onbruikbaar.
Goed, beter, 6millimeter!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Jakkals velle
O aarde, hulle gaan jou kielhaal!!fanie17 wrote: .Dan gaan hulle nie verniet dood nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Jakkals velle
Fanie
Ongelukkig kan ek jou nie help aan velle vir jou koros nie,
Ek is nie in die velle handel nie en nadat die .308 (ja, ek skiet een
) die jakkie getref het is daar nie veel oor om karos te maak nie of jy gaan kol-kol koud kry onder die las velle.
Sterkte, so 'n karos slaap diep lekker in die koue aande.
Robert
Ongelukkig kan ek jou nie help aan velle vir jou koros nie,
Ek is nie in die velle handel nie en nadat die .308 (ja, ek skiet een
Sterkte, so 'n karos slaap diep lekker in die koue aande.
Robert
Oorwining deur opleiding
-
Vasvat
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Sat Jul 31, 2010 9:59 pm
Re: Jakkals velle
Fanie ,
pm my ek het vir jou kontakbesonderhede ens vir die nodige goete en mense!
Vasvat
Sel 0823269183
pm my ek het vir jou kontakbesonderhede ens vir die nodige goete en mense!
Vasvat
Sel 0823269183
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Jakkals velle
Nee man,
Julle moet beginne kopskote skiet sodat ons vir oom Fanie kan help...!!
Julle moet beginne kopskote skiet sodat ons vir oom Fanie kan help...!!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
