Minox ZV3 3-9x40 teleskoop wat pla......
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Minox ZV3 3-9x40 teleskoop wat pla......
Naandse alle vriende, ek sit nou met n vraag. Ek het so rukkie terug n Minox teleskoop gekoop 2de hands by n ou. Vandag toe het ek hom uiteindlik gekry en is baie tevrede en so, nou toe ek hom op my geweer monteer, toe sien ek maar die turrets is heel skeef na die linker kant toe as ek die kruis reguit opsit, dus as ek die turrets level maak, dan kant die kruis na die regterkant. Wat kan ek nou doen want ek soek nie n anderste teleskoop nie en eks ook nie seker wat die waarborg is in SA is met die teleskope nie? Asb ek sal enige raad waardeer oor wat om te doen. Lekker aandjie verder vir. Groete 
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear

- StadBobejaan
- Jr. Member

- Posts: 84
- Joined: Fri Mar 06, 2015 9:44 am
Re: Minox ZV3 3-9x40 teleskoop wat pla......
Is die boonste en kant turret 90 grade van mekaar?
If at first you don’t succeed, call it version 1.0 and move on.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Minox ZV3 3-9x40 teleskoop wat pla......
Hulle Waarborg is puik sal Greg wat vir hulle werk, se nr. more vir jou PM.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Minox ZV3 3-9x40 teleskoop wat pla......
StadBobejaan wrote:Is die boonste en kant turret 90 grade van mekaar?
Goeie more, kyk ek weet nou nie so mooi nie, maar dit lyk asof die boonste Turret na links is, dat die plat kan aan die linker kant van die scope skeef is met die geweer. Dus die regterkant se turret is amper bo. Die kruis is huidiglik reguit op maar as ek die turrets level kry dan le daai kruis baie regs. Die vorige eienaar se nou vir my dit was nie so toe hy hom gehad het nie. Wonder of hy hom nie dalk gebreuk het en aan my verkoop het nie.
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Minox ZV3 3-9x40 teleskoop wat pla......
Goeie more, jislaaik sal dit baie waardeur, en as jy dalk kan n Email adress ook gee asb?joe rocket wrote:Hulle Waarborg is puik sal Greg wat vir hulle werk, se nr. more vir jou PM.
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
-
IW Botha
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Tue May 05, 2015 2:48 pm
Re: Minox ZV3 3-9x40 teleskoop wat pla......
Ek het ook probleme met Minox telskoop ; Minox 2-10 x 40mm ZA5 Rifle scope
Was al voorheen vervang deur Mnr Larry Codd van fotocats
Sal bly wees as julle my inligting kan gee wie ek kan kontak om dit te vervang
Dankie
Ignatius
Was al voorheen vervang deur Mnr Larry Codd van fotocats
Sal bly wees as julle my inligting kan gee wie ek kan kontak om dit te vervang
Dankie
Ignatius
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5028
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Minox ZV3 3-9x40 teleskoop wat pla......
Ignatius, Larry is die Suid Afrikaanse agent vir Minox.
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Minox ZV3 3-9x40 teleskoop wat pla......
Naandse ouens, as ek die storie reg het werk L&O nou met die scopes. Het hulle toe eenkeer geemail toe was hulle net net besig om verskafers te verander.