Wou nog altyd verder as die gewone 200 meter skiet wat beskikbaar is by 'n baie ver skietbaan wat ons tuis gebruik.
Is daar dalk enige iemand in die Nelspruit omgewing wat gereeld lang afstande gaan skiet. Of is daar dalk plekke waar mens so iets sal kan doen?
Ook, ek is tans opsoek na 'n nabye skietbaan aan Nelspruit vir lading skiet en oefen as enige iemand dalk van iets weet?
Nelspruit skiet
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Nelspruit skiet
Sa Jagters het n baie aktiewe tak daar en het n nuwe baan net buite Nelspruit. Jy kan gerus vir Anthony bel by nul agt 3 65299o7. Baie nice ou en sal jou kan help.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
