N vriend op die forum het my gekontak en gevra of ek nie vir sy 6mm musgrave en 300 wsm n paar chamber gauges wil maak sodat hy akuraat sy presiese max dop lengte kan meet nie.
Hy het toe n dop van elk aan my gepos en ek het n plug vir elk gedraai uit 316 stainless steel wat styf pas in die nek.. Die doppe se flash holes word uit geboor sodat die plugs van agter af uit gedruk kan word om dan wanneer die doppe gekamer word terug gedruk te word en dan die regte kamer lengte gemeet te kan word met n digitale vernier.
Die doppe word so 2mm korte getrim om plek te maak vir die plugs.
Chamber gauges
-
marco
Chamber gauges
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Chamber gauges
Netjies Marco
Ek het een vir my 6mm gehad maar het hom verloor
Ek het een vir my 6mm gehad maar het hom verloor
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Chamber gauges
Manne Marco het die 2 gauges vir my gemaak en ek kan getuig van sy vakmanskap. Hy het al vir n paar ander goedjies ook gemaak teen 'n fraksie van die prys in die winkels. As julle iets soek gesels met die man hy mag maar.
