Raad oor teleskoop vir n .303.

User avatar
Tertius Steyn
Full Member
Full Member
Posts: 241
Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm

Re: Raad oor teleskoop vir n .303.

Post by Tertius Steyn »

En hoe is die .223'tjie? Is hy bietjie te lig vir teiken skiet?
Groete Tertius

Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________

From a place they can not see, Comes a sound they will not hear >:D
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Raad oor teleskoop vir n .303.

Post by wlm »

Tertuis
Ek het vir baie jare net 'n 223 gehad en moes alles met hom geskiet. Dit bly een van my harts-kalibers, akkuraat, min terugskop en maklik om te laai. Ek wil nooit sonder een wees nie maar vir die man met min gewere is 'n 243 'n beter keuse. Die 243 kan alles doen wat die 223 kan doen en nog 'n bietjie meer.
Post Reply