How Ballistic Coefficent Varies with Twist Rate (Stabilization)
http://bulletin.accurateshooter.com/201 ... ilization/
How Ballistic Coefficent Varies with Twist Rate
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
How Ballistic Coefficent Varies with Twist Rate
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: How Ballistic Coefficent Varies with Twist Rate
Dankie El Kapitan. Baie interessant.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- NJ_v_N
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am
Re: How Ballistic Coefficent Varies with Twist Rate
Bryan Litz se goed is als die moeite werd om te lees, solid wetenskap in taal wat eenvoudig genoeg is om te verstaan.
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Re: How Ballistic Coefficent Varies with Twist Rate
Ek het dit nounet gelees. Gewoontlik werk ek die SG uit vir n nuwe punt voordat ek dit koop/laai. Ek werk toe sommer vir n 53gr vmax die SG uit vir n 1:12 twist 22250 (vir wie se lisensie ek wag) teen 3550fps en kry n SG = 1.02...marginally stable...doen ek iets verkeerd? Want dit is onder die 1.5 waar jy wil wees vir gemaklike stabiliteit. Die manne sê die puntjie loop in n 1:12 twist loop?
Inputs:
BC .290 G1 (kry nie n litz bc nie)
Length: 0.834 inch
Spoed en twist: sien bo
Temp: 25 C
Hoogte: 200m
Inputs:
BC .290 G1 (kry nie n litz bc nie)
Length: 0.834 inch
Spoed en twist: sien bo
Temp: 25 C
Hoogte: 200m
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
- NJ_v_N
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am
Re: How Ballistic Coefficent Varies with Twist Rate
Interessant, die 22-250's is ongelukkig gewoonlik ontwerp om die 40greiners (spoed spoed en nog spoed)
http://riflemansjournal.blogspot.com/20 ... twist.html
Hierdie is ook n interessante artikel oor swaar koeëls in "marginal" lope, nou nie n 22-250 nie maar die beginsel bly staan.
Ons is gelukkig hier in die hoëveld ons stabilities is heelwat beter met die laër lugdruk.
http://riflemansjournal.blogspot.com/20 ... twist.html
Hierdie is ook n interessante artikel oor swaar koeëls in "marginal" lope, nou nie n 22-250 nie maar die beginsel bly staan.
Ons is gelukkig hier in die hoëveld ons stabilities is heelwat beter met die laër lugdruk.
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: How Ballistic Coefficent Varies with Twist Rate
JGZ, is jy seker van die lengte van die koeel? .834"/21.2mm, het jy dit gemeet?
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Re: How Ballistic Coefficent Varies with Twist Rate
SWC-TR, ek het dit so gemeet met die caliper, van die punt van die rondte tot die gat. Is dit reg? Ek het nogals gedink ek maak n fout met 'hoe' ek die punt meet. Mens kan ook die lengtes van n groot verskeidenheid punte hier kry:
http://www.jbmballistics.com/ballistics ... ml#Hornady
Volgens JBM, is die punt 0.830' en die 'plastic tip' is 0.141'.
http://www.jbmballistics.com/ballistics ... ml#Hornady
Volgens JBM, is die punt 0.830' en die 'plastic tip' is 0.141'.
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Re: How Ballistic Coefficent Varies with Twist Rate
Ek het so bietjie gespeel. Dit hang baie van die punt se lengte af. Ek het gekyk nou na n magdom punte en dit lyk vir my tussen 45 en 55 gr is waar jy stabiliteit gaan kry. Dit is as die punt langer as 0.7' raak dat jy uit gemaklike stabiliteit gaan na marginal stability.