Dankie vir die terugvoerFrederik wrote:Het so paar minute terug met Stephen Palos van Chasa gepraat en hy was glad nie bewus van die stand van sakke nie maar sal ondersoek instel.
Lisensies
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Lisensies
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Lisensies
Reggie Gerber wrote:Gister gehoor hy is in for considerationReggie Gerber wrote:Kom ons hou duim vas. Gister by Dfo n nuwe aansoek ingedien.
Approved
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: Lisensies
Baie Geluk Reggie !
Is ek reg as ek se hy le al van 29Dec af by consideration ? Dit is darem baie lank, jy is seker in ekstase ?
Is ek reg as ek se hy le al van 29Dec af by consideration ? Dit is darem baie lank, jy is seker in ekstase ?
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Lisensies
Nee Michiel
Toe ek daai post op gesit het het hulle dit vir my gese. Toe later vind ek uit hy net in process was. Het die 28 Feb by consideration gekom
Toe ek daai post op gesit het het hulle dit vir my gese. Toe later vind ek uit hy net in process was. Het die 28 Feb by consideration gekom
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
Reggie hoe lank was die hele proses tot dusver?
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Lisensies
Fred
Te lank
Het hier by die tweede week in Nov 2014 ingedien so jy kan se 4 maande
Te lank
Het hier by die tweede week in Nov 2014 ingedien so jy kan se 4 maande
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: Lisensies
Ek het nou `n sms gekry! my kaartjie het gekom.......my aansoek is 28 Nov ingedien.
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Lisensies
My 7x57 is die 2de maart goedgekeur het nog nie n sms gekry nie maar toe ek nou bel se hulle hy is ek het reeds einde oktober aansoek gedoen en hy was 14de jan in Pretoria.
moet se dit was die 2de aansoek nadat hy laas jaar afgekeur was weet nou nog nie hoekom
so raaai wat doen ek die naweek
moet se dit was die 2de aansoek nadat hy laas jaar afgekeur was weet nou nog nie hoekom
so raaai wat doen ek die naweek
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: Lisensies
Ek weet net ek is more oggend by Henk vir `n kd375fanatic wrote:My 7x57 is die 2de maart goedgekeur het nog nie n sms gekry nie maar toe ek nou bel se hulle hy is ek het reeds einde oktober aansoek gedoen en hy was 14de jan in Pretoria.
moet se dit was die 2de aansoek nadat hy laas jaar afgekeur was weet nou nog nie hoekom
so raaai wat doen ek die naweek
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Lisensies
Manne my dag is gemaak!!!!
22-250 Savage VLP;
Aansoek ingedien by DFO - 28 Jan,
By PTA - 17 Feb,
Goedgekeur - 4 maart!
Wag nou net vir die kaartjie!
Haak VRYSTAAT!!!!
22-250 Savage VLP;
Aansoek ingedien by DFO - 28 Jan,
By PTA - 17 Feb,
Goedgekeur - 4 maart!
Wag nou net vir die kaartjie!
Haak VRYSTAAT!!!!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Lisensies
Geluk manne, dit help darem om te sien daar kom wel nog goedgekeurings deur!
Baasvark, jou pakkie het mooi geval! Myne lê seker agter die yskas...
Enjoy
Baasvark, jou pakkie het mooi geval! Myne lê seker agter die yskas...
Enjoy
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
Lyk my Vrystaat is die enigste mense wat werk daar.
- DiscoBiscuit
- Full Member

- Posts: 201
- Joined: Tue Jan 25, 2011 7:57 am
Re: Lisensies
Dag almal,
Wil ook net kom deel. Lisensie is Desember in, net voor Kersfees. DFO kon eers dit in Januarie Kaap to neem. Daai pakkie is toe eers 13de Januarie Pretoria toe gevat. Het Maandag 2 Maart 'n SMS ontvang dat lisensie goed gekeur is. Wag nou vir die kaartjie.
Ek moet ook noem dat dit vir n Tikka Sporter .260 Rem is met 'n 24" loop. In my kluis staan een (Tikka Sporter .260 Rem) met 'n 20" loop.
Ek het aanvanklik gewonder of hulle dit sou verstaan, maar of hulle dit verstaan of nie, ek het my lisensie
Wil ook net kom deel. Lisensie is Desember in, net voor Kersfees. DFO kon eers dit in Januarie Kaap to neem. Daai pakkie is toe eers 13de Januarie Pretoria toe gevat. Het Maandag 2 Maart 'n SMS ontvang dat lisensie goed gekeur is. Wag nou vir die kaartjie.
Ek moet ook noem dat dit vir n Tikka Sporter .260 Rem is met 'n 24" loop. In my kluis staan een (Tikka Sporter .260 Rem) met 'n 20" loop.
Ek het aanvanklik gewonder of hulle dit sou verstaan, maar of hulle dit verstaan of nie, ek het my lisensie
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Lisensies
@Matewis + Frederik;
Ons sukkel dalk bietjie met die rugby maar ons wapen aansoek loop soos stroop ! [WHITE SMILING FACE]
Ek is baie dankbaar!
Ons sukkel dalk bietjie met die rugby maar ons wapen aansoek loop soos stroop ! [WHITE SMILING FACE]
Ek is baie dankbaar!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Lisensies
Kaartjie onvang 11 Maart !!!!!!!Baasvark wrote:Manne my dag is gemaak!!!!
22-250 Savage VLP;
Aansoek ingedien by DFO - 28 Jan,
By PTA - 17 Feb,
Goedgekeur - 4 maart!
Wag nou net vir die kaartjie!
Haak VRYSTAAT!!!!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
Gister weer gebel die aansoek is daar en kry blykbaar aandag maar toe ek vra of dit in is vir consideration toe is dit nee. Amper 3 maande nou 
- JacoW
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Tue Sep 02, 2014 12:05 pm
Re: Lisensies
Ja nee, hulle sukkel erg daar maar na 5 maande se gewag en weet nie hoeveel oproepe nie is ek uiteindelik gister ingelig dat my 30-06 se lisensie goedgekeur is!!!
Nou sal ons maar sien hoe lank vat die kaartjie

Nou sal ons maar sien hoe lank vat die kaartjie
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensies
Ek het plan gemaak en die print afdeling hier in die Kaap in die hande gekry. By 'n Kaptein Burger(dame) uitgekom wat baie behulpsaam was en dadelik 'n reprint aangevra het. Vanoggend bel sy my dat sy met kaartjie in haar hand sit en dat my DFO dit nou net moet kom haal. So nou wag ek dat dit moet gebeur. Nommers vir die Kaapse manne as julle te lank wag na kaartjie goedgekeur is. 021 950 1394 / 021 950 1406.
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 363
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Lisensies
Myne is al in van net voor kersfees af en hy het eers laas week in konsederation in gegaan. Ek bly in centurion so daar is nie eers baie vervoer betrokke nie. Hoop ek kry die oukie die 20ste maart as ek weer terug is in die land. Ek wonder regtig hoekom hulle so vreeslik stadig is
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
26 Februarie n Tydelike lisensie aansoek ingedien en is gister oggend )10 Maart)reeds by die stasie goedgekeur.Nie eers 2 weke nie.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8014
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensies
Ek het vandag n aansoek vir n Semi-auto 223 ingedien.
-
RugerBoy
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Tue Nov 11, 2014 5:09 pm
Re: Lisensies
Het die 11 Nov my 450/400 aansoek ingegee, 26 Feb laat weet hy is goedgekeur.....wag nou dat hy geprint moet word en Hoedspruit toe kom.
En nou moet ek weer van voor af begin en wag vir my 9,3 x74 lisensie
En nou moet ek weer van voor af begin en wag vir my 9,3 x74 lisensie
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Lisensies
Jy het 'n pmJAGTERSREG wrote:26 Februarie n Tydelike lisensie aansoek ingedien en is gister oggend )10 Maart)reeds by die stasie goedgekeur.Nie eers 2 weke nie.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13635
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensies
Het dam nou my "your firearm license Ref what what is finalized. Please contact SAPS" gekryCapt. Oblivious wrote:matewis wrote:Dit is regtig belaglik dat mens in die jaar 2015 steeds moet wag en wag en wag vir iets wat jy met jou eie geld betaal het, nadat jy BAIE moeite doen om al jou papiere en motiverings en kursusse en statusse en endorsements ens ens ens reg te kry. Jy doen alles vir hulle en dan kan hulle steeds nie binne redelike tyd reageer nie. Ek gee nie om vir 'n paar weke nie want ek besef die belangrikheid daarvan, maar jy maak nie 'n sambreel oop nie... Alles word plaaslik nagegaan, daarna alles provinsiaal, waarom steeds so stadig in Pta??
My aansoek is al 4 Desember ingehandig en was 14 Jan by CFR. Elke keer as ek telefonies opvolg word daar net ge-um en ge-aa. Vanoggend word vir my gesê gee nog 2 maande dan moet ek maar weer opvolg! Ek het gedink dinge gaan vinniger maar lyk my dit is maar pure geluk as jou aansoek toevallig op iemand se tafel beland en daardie persoon is nou al genoeg badkamer en kombuis toe en het geen ander keuse as om die een aansoek vir die dag te hanteer nie.
Pateties om die minste te sê.
Daarsy nou voel ek beter (of nie) sonder om iets of iemand te gooi...
My laaste een is begin November in en hy het gister by "consideration" uit gekom.Die Tannie se nog so 3 weke..miskien...dalk...wie weet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
