Vars uit die Karoo
- ockiemedic
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Mon Mar 02, 2015 10:30 am
Re: Vars uit die Karoo
Ha ha ha, nee dis reg. Van waar is jy?
.22 CBC
.260 LRH Savage - Burris Eliminator Scope
.308 Sako - Zeiss Scope
7mm Steyr - Vortex Viper Scope
LM5 Vektor
LM4 - Galil
FN FAL .308
12G - CBC
9mm SP1 Vektor
9mm Star
.38 Special
.32 H&R
.260 LRH Savage - Burris Eliminator Scope
.308 Sako - Zeiss Scope
7mm Steyr - Vortex Viper Scope
LM5 Vektor
LM4 - Galil
FN FAL .308
12G - CBC
9mm SP1 Vektor
9mm Star
.38 Special
.32 H&R
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: Vars uit die Karoo
In Sasolburg , het saam die grootrek moes die kant toe kom , dink noal baie aan die Perel as ek party keer hoor hoe kwaai hy verander het van ek laas daar was , maar sal dam regtag like om net weer te gaan kyk hoe lyk die skool en waar ons in die hoofstraat gebly het , kan nog goed onthou dit was 3 skakel huise maar dit was groot huise , ... daai regte ou kaapse huise , ma se groot vertrekke met daai hout vloere . Jy weet daai tyd het jy nog kon uitbly en in die bosse rondgeneuk het teen die berg tot laat in die aande , al wat jou oorgekom het was die "brandnikkel" bosse wat jou efens kwaai opgeneek het , ... ai man lekker tye , jy het teen daai reguit strate afgery met 'n "ballbearing" kaskar dan neek die voorste 1 uit dan val jy jou self in 'n koma daar onder , maar more gaan jy maar weer !!!
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Vars uit die Karoo
Kan jy die huis se nommer in die Hoofstraat onthou?
Ek het in die Hoofstraat groot geword, oorkant Droomers Garage en die Central Hotel.
Houtstraat was ons resiesbaan met die kaskarre. Daai tyd as jy nie kon stop onder nie het jy sommer oor die Hoofstraat geskiet en slap regs gedraai, Protea kafee se kant toe. Baie van my nerwe en gatvelle lê daar
Ek voel nou skielik mo€r oud.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: Vars uit die Karoo
Dit was Hoofstraat 133 , reg oor " Vesi" se kaffe soos ons hom daai tyd genoem het , as jy uit die dorp sou kom het jy teen die poskantoor vas gery , daar moes jy lings draai reguit aan , jy het later 'n supermark gekry " interfruitrers" dan nog aan dan kry jy daai groot plaas huis met die wingerde aan die regter kant van daar af as ek nou reg dink omtrent so 300 meter wat daai 3 skakel huise en daai kafee was reg oorkant dit , langs hom was so reguit styl pad op berg toe , en ja jy kom met 'n helse spoed daar van bo en dan gooi jy hom so "conner" en waar gaan le jy dan of rol dan sommer dwars oor daai hoofstraat teen daai hoe sypaaitjie vas , hel dan word jy dam geneek daai aand oor die kleure wat stukkend is , nee wat daai volgende aand dan bring my pa my weer beter bearings van 'Metal Box" af , 2 grotes agter en kleiner voor .... hotrot weer reg papa!!
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
- ockiemedic
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Mon Mar 02, 2015 10:30 am
Re: Vars uit die Karoo
Jis dit klink lekker, ongelukkgi ken ek nou nie die Paarl so goed nie. Daar waar ek groot geraak het was die langste en hoogste afdraand, die vragmotor laai-bank. So al wat ek geken eht van kaskarre was dit wat Trompie en die Boksombende my geleer het.
.22 CBC
.260 LRH Savage - Burris Eliminator Scope
.308 Sako - Zeiss Scope
7mm Steyr - Vortex Viper Scope
LM5 Vektor
LM4 - Galil
FN FAL .308
12G - CBC
9mm SP1 Vektor
9mm Star
.38 Special
.32 H&R
.260 LRH Savage - Burris Eliminator Scope
.308 Sako - Zeiss Scope
7mm Steyr - Vortex Viper Scope
LM5 Vektor
LM4 - Galil
FN FAL .308
12G - CBC
9mm SP1 Vektor
9mm Star
.38 Special
.32 H&R
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: Vars uit die Karoo
Lekker tye se ek jou , maar gaan darm weer die jaar oor die Oranje rivier die beloofde land in , al is dit ook net Hopetown dis genoeg vir my !!!!
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: Vars uit die Karoo
Gawie is jy nog steeds 'n inboorling van daai kontrei ? en as ek mag vra watter jaar model is jy? Wil dam nou net sien of ons nie mekaar kon raakgeloop het destyds nie . Al my neefs en niggies is nog almal daar in die Paarl
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Vars uit die Karoo
Gawie(13mm) wrote:Tau, verstaan na al die tyd jou nog nie hoe dit werk nie. Ek was in Boishaai, die beste seunskool suid van Paardeberg.
Julle was in die beste seunskool, oos van Paardeberg.
Die ander skole is almal meisie-skole met 'n paar seuns hier en daar om hul tasse te dra.![]()
Groetnis.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- ockiemedic
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Mon Mar 02, 2015 10:30 am
Re: Vars uit die Karoo
PWV wrote:Gawie(13mm) wrote:Tau, verstaan na al die tyd jou nog nie hoe dit werk nie. Ek was in Boishaai, die beste seunskool suid van Paardeberg.
Julle was in die beste seunskool, oos van Paardeberg.
Die ander skole is almal meisie-skole met 'n paar seuns hier en daar om hul tasse te dra.![]()
Groetnis.
Ek twyfel of daar enige YS in die paarl is. Daardie plek tusen die 2 berge ken mos nie van afkoel.