Wildcrete 3D tagets

Post Reply
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2347
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Wildcrete 3D tagets

Post by henried »

Ek is in die mark vir 'n 3D taget, het iemand op die forum op hierdie teiken geskiet?
Wil graag weet hoe vergelyk hulle met die ande 3D targets op die mark...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13647
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Wildcrete 3D tagets

Post by Geno »

Ek het een.
Hy sover nog net omtrent 40 pyle in hom geskiet.
Ek sal hom nou nie daagliks gebruik nie. Dalk nou en dan om shot placement te oefen.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Wildcrete 3D tagets

Post by Hugo »

Henry

Kontak Fulldraw, hulel stock dit, die vraag is, as sy killzone uitgeskiet is, kan hy vervang word soos wat Afircan 3D hulle killzone kan herstel of is die target tot nuut?

As jy n nommer soek by Fulldraw laat weet.
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2347
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Wildcrete 3D tagets

Post by henried »

Baie dankie.
Post Reply