My hand aan n video produksie probeer, verbasende klomp werk vir n klein stukki video.....lewer asb kommetaar, hierdie is n eerste probeerslag, so enige kritiek is aanvaarbaar......hoop die link werk.

Mooi loop
Francois












Ja ek hou ook van daai "BANG FLOP"Francois Marais wrote: Gerhard
Skiet met n 25 Koevoet, 87gr Sierra Varminter teen 3650 ft/sec, kon self nie glo dat daai Jakkals so lekker hardloop met daai gat deur sy ribbes nie, was seker net so 2" te ver agter.
Mooi loop
Francois


Kiss werk vir my ook lekkeChristo wrote: Baie mooi, nou weet ek nog minder watter kamera om te koop.
Daai "wha" hie by my het 'n ongelooflike echo. As ek "wha" hoor ek net "wha,wha,wah" daar waar daai jakkals was. Kiss is al wat werk.










Geno,Geno wrote: Right, ek het so bietjie op die net gekrap en die volgende gekry.
http://www.deerridgeinnovations.com/
Item total:$49.99
Shipping and handling $22.00
Total:$71.99 USD
Dis bietjie duur, en hy is langs die geweer, nie bo op nie.
Sal maar stoei met my eie kontrepsie.....


Ja, dit is my plan ook.Francois Marais wrote: Gerhard
My kamera is so opgestel, dit beweeg heel tyd saam met die geweer, maar is nie op die geweer nie. As ek die eerste keer ogie gewaar sit ek die kamera aan, op full zoom, waat maar 20X is, druk rec en vergeet van hom, sit eers weer af as ek klaar geskiet het, neem bietjie onnodig af, maar die kan mens edit......
Mooi loop
Francois