hornady 53gr v-max
-
hannes93
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:24 pm
hornady 53gr v-max
Hallo. Ek het op die internet raak gelees dat die 53gr v-maxe nie so mooi groep nie. Ek wag nog vir my lisensie vir 'n 22-250 Howa ek is van plan om hom standaard te hou. Ek wil graag raad he watter punte om te skiet? Die rede hoekom ek die 53gr v-maxe wil skiet is oor die hoer BC asook dat ek hulle teen 'n goeie prys kan kry.
Baie dankie.
Hannes.
Baie dankie.
Hannes.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2155
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: hornady 53gr v-max
Ek kan nie hiermee saamstem nie. Ek het hierdie koeëls geskiet in Hercules Louw se .223 en hulle groepeer uitstekend.
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: hornady 53gr v-max
Stem saam oom Koos. Ek skiet my .222 met dié koeëls en kan glad nie kla oor die groepering nie. Sommer nou die dag weer 500 gekoop omdat hulle so mooi werk vir my.
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- Fishaman
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Thu Nov 07, 2013 4:28 pm
Re: hornady 53gr v-max
My .22-250 Dunloop Howa skiet bitter mooi met 53gr V-Max @ 3550fps. Die jakkies is nie so mal daaroor nie...!
http://www.animatedimages.org/data/media/199/animated-fox-image-0059.gif
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: hornady 53gr v-max
Hulle werk glad nie, moenie koop nie.... laat weet ons nouhannes93 wrote: Hallo. Ek het op die internet raak gelees dat die 53gr v-maxe nie so mooi groep nie.
waar ons hulle vir daai goeie prys van jou kan kry.
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: hornady 53gr v-max
I agree with vd Walt, leave them alone, just tell us who has stock and we will help them get rid of them
Try them, they work for me
Try them, they work for me
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: hornady 53gr v-max
Hannes,
Die 53gr V-max werk nie in 'n 14 twist loop nie. Gewoonlik nie. Is manne wat regkom so.
Ek het hulle op 'n 22-250 Ackley 1:9 twist geskiet. Spoed was naby 4000ft gewees en daai koeltjies het bevange gegroep en geskiet.
CF Roux het die roer by my oorgekoop so jy kan vir hom vra wat doen hulle ook.
Mooiloop,
Hein
Die 53gr V-max werk nie in 'n 14 twist loop nie. Gewoonlik nie. Is manne wat regkom so.
Ek het hulle op 'n 22-250 Ackley 1:9 twist geskiet. Spoed was naby 4000ft gewees en daai koeltjies het bevange gegroep en geskiet.
CF Roux het die roer by my oorgekoop so jy kan vir hom vra wat doen hulle ook.
Mooiloop,
Hein
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: hornady 53gr v-max
SakoTrippel2 wrote:Stem saam oom Koos. Ek skiet my .222 met dié koeëls en kan glad nie kla oor die groepering nie. Sommer nou die dag weer 500 gekoop omdat hulle so mooi werk vir my.
Wat is jou spoed met hulle SakoTrippel2?
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: hornady 53gr v-max
Hulle loop so teen 3200vps voor 24.8gr S321
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: hornady 53gr v-max
Klink na n baie lekker kombinasie.SakoTrippel2 wrote:Hulle loop so teen 3200vps voor 24.8gr S321
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: hornady 53gr v-max
Hy werk mooi vir daai skaap-diewe

Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- Kwagga Smith
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Sun Dec 25, 2016 10:25 am
Re: hornady 53gr v-max
Naand Fishaman watse twist het jy en watse kruit gebruik jy en hoeveel gr kruit gooi jy.Fishaman wrote:My .22-250 Dunloop Howa skiet bitter mooi met 53gr V-Max @ 3550fps. Die jakkies is nie so mal daaroor nie...!
Sent from my S60 using Tapatalk
Kwagga Smith African Hunting Safaris
- Kwagga Smith
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Sun Dec 25, 2016 10:25 am
Re: hornady 53gr v-max
Hannes het jy toe n lekker resep gekry vir daai 53v-max punte en watse twist is jou geweer.hannes93 wrote:Hallo. Ek het op die internet raak gelees dat die 53gr v-maxe nie so mooi groep nie. Ek wag nog vir my lisensie vir 'n 22-250 Howa ek is van plan om hom standaard te hou. Ek wil graag raad he watter punte om te skiet? Die rede hoekom ek die 53gr v-maxe wil skiet is oor die hoer BC asook dat ek hulle teen 'n goeie prys kan kry.
Baie dankie.
Hannes.
Sent from my S60 using Tapatalk
Kwagga Smith African Hunting Safaris