Goeie dag almal,
Ek is nuut op Jaracal en ek is baie dankbaar my vriende het my na jul uitstekende blad verwys.
Ek het al redelik op die site gesoek maar kry nie enige info nie. Is daar enige iemand wat my moontlik kan sê wat is die stappe wat geneem moet om 'n dier van die rooi gebied oor te bring na die skoon kant?
Ek neem an daar sal permitte en kwarentein wees.
Hoop iemand kan my help.
Vervoer van wild oor die rooi lyn
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 553
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Vervoer van wild oor die rooi lyn
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Vervoer van wild oor die rooi lyn
Dagse Stephan. Welkom op die forum. praat jy van lewendige diere of die wat jy gejag het?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Vervoer van wild oor die rooi lyn
Stephan
Ek dink die kwarentein periode is deesdae 90 dae op boma. Nou kom ons wees eerlik, om n dier 90dae op boma te hou en te voer gaan nie cheap wees nie.
Enigste bok wat ek reken gaan lewendig anderkant uitkom is n nyala. Al die ander diere sal vrek as hulle so lank op kamp staan.
Dis maar my opinie,
Ek dink die kwarentein periode is deesdae 90 dae op boma. Nou kom ons wees eerlik, om n dier 90dae op boma te hou en te voer gaan nie cheap wees nie.
Enigste bok wat ek reken gaan lewendig anderkant uitkom is n nyala. Al die ander diere sal vrek as hulle so lank op kamp staan.
Dis maar my opinie,
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 553
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Vervoer van wild oor die rooi lyn
Boesman10 baie dankie vir die verwelkoming, ek praat van lewendige diere.
Hugo kan jy my sê is daai kwarentein periode han heeltyd in die rooi gebied, of is dit opgedeel 50/50.
Hugo kan jy my sê is daai kwarentein periode han heeltyd in die rooi gebied, of is dit opgedeel 50/50.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Vervoer van wild oor die rooi lyn
Ek het geen idee hoe die periode werk nie. Jy gaan maar MP/Limpopo natuur bewaring moet skakel.