Grs en ander laminated kolwe
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Grs en ander laminated kolwe
Hi manne, ek kyk vir n nuwe kolf vir my howa 1500 en wil graag die manne met die GRS kolwe se ondervinding hoor en ook dalk ander voorstelle vir n kolf.
Groete
Danie
Groete
Danie
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Grs en ander laminated kolwe
Dagsê Danie.
Die GRS kolwe is baie netjies en die verstelbare wangstuk en skopkussing is van die mees gebruiksvriendelikke wat ek al gesien het. Daar is vir my egter vier knelpunte met die kolwe.
1. Die 6 grade "cant" van die handgreep bied nie vir almal dieselfde voordeel nie en is vir sommiges ongemaklik.
2. Die kolf se voorgreep, voor die magesynkas is heeltemaal gerond aan die onderkant en baie manne wat veldskiete doen verkies 'n platter oppervlak.
3. Die kolwe het nie "pillars" in nie en dit moet dan teen adisionele koste ingevoeg word saam met "glass bedding"
4. Prys.
Vir dieselfde geld kan Boomslang vir jou 'n pasmaak kolf bou met al die tekortkominge uitgeskakel en klaar gebed.
Groetnis.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Grs en ander laminated kolwe
Dankie Gawie, presies wat ek wil hoor..
Vanwaar is Boomslang en wat is die beste manier om hom te kontak?
Vanwaar is Boomslang en wat is die beste manier om hom te kontak?
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Grs en ander laminated kolwe
Jammer as ek inmeng GawieDanie01 wrote:Dankie Gawie, presies wat ek wil hoor..
Vanwaar is Boomslang en wat is die beste manier om hom te kontak?
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Grs en ander laminated kolwe
Dis reg so my geleerde vriend. Vlytige vingers 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Armand9
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm
Re: Grs en ander laminated kolwe
Daan Huntex dan gan voel ons almal!
-
Johannes Schoeman
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Wed Oct 31, 2012 12:14 pm
Re: Grs en ander laminated kolwe
Geniet my 2 GRS kolwe baie. My kolf het nie Pillars maar is wel met Belzona gepak. Die 6 Grade maak dit vir my gemakliker om uit moeilike possisies te skiet.Het ook al die "laat bou " dinge gedoen , maar die 6 maande wag en '' sal more klaar wees storie '' het my gevang . Nou loop jy by S&O in koop die kolf , pak hom en daai selfde week skiet jy nog. Nee wat my spaarvark is al amper weer vol , dan maak ek weer so...
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Grs en ander laminated kolwe
Ek is ook net so happy met my grs kolf.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Grs en ander laminated kolwe
Ek hoor jou maar GRS maak nie kolwe vir die Musgrave RSA-aksie nieJohannes Schoeman wrote:Geniet my 2 GRS kolwe baie. My kolf het nie Pillars maar is wel met Belzona gepak. Die 6 Grade maak dit vir my gemakliker om uit moeilike possisies te skiet.Het ook al die "laat bou " dinge gedoen , maar die 6 maande wag en '' sal more klaar wees storie '' het my gevang . Nou loop jy by S&O in koop die kolf , pak hom en daai selfde week skiet jy nog. Nee wat my spaarvark is al amper weer vol , dan maak ek weer so...
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: Grs en ander laminated kolwe
Ek wonder wanneer gaan Safari&Outdoor ons bietjie bederf met n specialtjie op die outjies........