SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13656
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Om te skreeu vir staatsingryping in wild telery herinner my nogal aan 'n sekere politieke party wat skrou oor nasionalisering van die myne...
Dalk ook maar 'n geval van suur druiwe oor hulle nie die gaping gesien het in die mark nie?

Goed, beter, 6millimeter!
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Die totale lede van SA Jagters is oor die 38 000. Hulle lede is meer as al die ander jagtersverenigings saam wat in SA aangetref word.
Geno ek weet nie of dit suur druiwe is nie, die manne doen mos nog fluks besigheid met die wild so enige persoon kan nog koop en geld maak op die oomblik.
Mooi loop
Geno ek weet nie of dit suur druiwe is nie, die manne doen mos nog fluks besigheid met die wild so enige persoon kan nog koop en geld maak op die oomblik.
Mooi loop
- Geno
- Administrator

- Posts: 13656
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Oom Koos,
Ek bedoel hulle is dalk spyt hulle het nie ingeklim toe die eerste swart rooibok ramme verkoop is teen R24,000.00 elk destyds nie.
Ek was nog op skool daardie tyd en wens my pa kon so 'n gaping raak sien!
Ek bedoel hulle is dalk spyt hulle het nie ingeklim toe die eerste swart rooibok ramme verkoop is teen R24,000.00 elk destyds nie.
Ek was nog op skool daardie tyd en wens my pa kon so 'n gaping raak sien!
Goed, beter, 6millimeter!
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Ja, as ek so na my ou salarissie kyk moes ek ook maar ingespring het!!
Mooi loop
Mooi loop
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
No prob Tarzan, eks gelukkig nie een wat my opruk nie pella.
Die groot ding is dat Bwb en Rooibok maar al die jare die biltong jagter se hoof item was om te jag. Rand per kg, was dit die beste om te skiet, en natuurlik kudu koeie.
Ek kry werklik die biltong jagter wat elke jaar spaar om 1 of 2 trips te maak en sy bokkies te skiet, baie jammer. Rand per kg is dit glad nie meer so goedkoop om te jag nie, baie manne gaan nie kan bekostig om die trip meer te doen nie.

- Doomslayer
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Mon Apr 15, 2013 9:26 am
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Dankie vir Robbie1 en Oom Koos se kal en beredeneerde stelling hier.
Ek wil myself net kwalifiseer synde dat ek aangevat is oor paar dinge in my vorige post:
1. Ek stem saam met die kommer wat S.A. Jagter geopper het, maar ek stem nie saam met die staatsinmenging kwessie nie.
2. Ek het grootliks probleem met die kleuvariasies. Daar sal altyd mark wees vir Sables, Buffels ens. en ek waardeer die werk wat bv. iemand soos Jules of the Karoo gedoen het om die gewone springbok te herstel na sy vorige glorie toe. Deur verkeerde jag en boer praktyke beteken 'n springbok in die vrystaat deesdae nie veel nie - hy slag miskien 13 of 14 kg uit.
3. Ek het as biltongjagter geen probleem om ander diere te skiet as sekeres in 'n jaar te duur is nie. BWB, kudu, rooibok, kudu, gemsbok, rooihartebees, eland ens. maak nie saak nie. Manlik of vroulik geen probleem nie.
4. Dit is elke boer se goeie ekonomiese reg om te maak wat hy wil met sy grond en boerdery. Ek gaan nie vir hom voorskryf nie. Maar ek gaan ook nie R4000 betaal vir rooibok ooi nie of R2000 vir blesbok in die vrystaat nie. Definitief ook nie R1500 vir springbok wat 15kg uitslag nie. Soos ek reeds gesê het - dan gaan jag ek elders of ek jag glad nie.
O ja en ek het nie 'n Grafton Everest bank in my huis nie....

Jonie
- Full Member

- Posts: 229
- Joined: Wed Jan 08, 2014 6:43 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Eish manne eish,
Ek het nog geensins een aanvraag gehad vir die skiet van enige kleurverwante diere behalwe n swart springbok en wit springbok nie, en ek is nou reeds 10 jaar hiermee besig, so dit lyk my daar gaan baie kleur wild beskikbaar wees oor so 5 na 10 jaar toe vir die biltong jagter tensy die pryse na amper normal terugkeer en daar n aanvraag van die buiteland kom.
Ek stem ook glad nie saam met die teel van hierdie diere nie. Ongelukkig is groot geld betrokke en tot die aanvraag val sal dit nie verbeter nie.
Groete

.22 Bruno,22/410 El Gamo, 223 CZ,25-06 Zastava, 6.5x47 Lapua,7x57 Manlichter Schoenaer,303 MK1 , 308 RSA Pacnor loop, 30-06 Bruno aksie Broughton loop,12 BR pomp, 9mm P Norinco, BSA no1 en BSA no 2 Windbuks
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
O ja voor ons vergeet kom ons se net dankie SA Jagters vir wat julle as organisasie vir elke liewe wapen eienaar kon uitrig veral die manne wat nog groen lisensies het
nogmaal dankie Julle is glad nie so sleg soos sommiges julle probeer maak nie

CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Sorry ek hijack nou hier. Net vanoggend 'n brief geredigeer van 'n baie tevrede persoon (sien April-uitgawe een van die dae). SAPD het sy lisensie afgekeur. Na ingryping deur SA Jagters is dit baie spoedig opgelos en hy het sy lisensie. Ja, hulle is nie net sleg nie.
Mooi loop
Mooi loop
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Hugo
Ja ek het ook so n vermoede die woord toegewyd is maar n bree terme wat gebruik word soos bv n profesionele jagter is nie n toegewyde jagter nie. Maar sal niks verder daar oor se nie. Jy moet betaal om een te wees.

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Biodiversity Policy
South Africa's policy and legislative framework for biodiversity
South Africa's policy and legislative framework for biodiversity is well developed, providing a strong basis for the conservation and sustainable use of biodiversity. South Africa is one of the few countries in the world to have a Biodiversity Act and a National Biodiversity Institute.
Key components of the national policy and legislative framework for biodiversity include:
The White Paper on the Conservation and Sustainable Use of South Africa's Biological Diversity (1997)
The National Environmental Management: Biodiversity Act (Act 10 of 2004)
The National Environmental Management: Protected Areas Act (Act 57 of 2003)
The National Biodiversity Strategy and Action Plan (NBSAP) (2005)
The National Spatial Biodiversity Assessment (NSBA) (2004, currently being reviewed and updated)
The National Biodiversity Framework (NBF) (2008)
The National Protected Area Expansion Strategy (NPAES) (2008)
In addition to national legislation, some of South Africa's nine provinces have their own provincial biodiversity legislation, as nature conservation is a concurrent function of national and provincial government in terms of the Constitution (Act 108 of 1996).
The various elements of South Africa's biodiversity policy and legislative framework described above are relatively new. Although much progress has been made, challenges remain in ensuring effective implementation and enforcement of policy and legislation as well as monitoring of policy outcomes.
SANBI's role in relation to biodiversity policy
As an organisation that straddles the interface between science and policy, SANBI is in a strong position to support the challenging task of ensuring that South Africa's excellent biodiversity science informs biodiversity policy and implementation.
SANBI's role with respect to biodiversity policy has three major elements:
Advice and support to the Department of Environment Affairs (DEA) on policy development and implementation
Leading the development of certain policy tools, at the request of DEA
Mainstreaming biodiversity concerns in the policies and legislation of other sectors

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Ja ons is almal dankbaar en wapeneienaars het al lank terug hulle waardering uitgespreek hiervoor. Deur iets in die verlede goed te gedoen het gee niemand die reg om sy hand te oorspeel nie.375fanatic wrote:O ja voor ons vergeet kom ons se net dankie SA Jagters vir wat julle as organisasie vir elke liewe wapen eienaar kon uitrig veral die manne wat nog groen lisensies het
nogmaal dankie Julle is glad nie so sleg soos sommiges julle probeer maak nie
Hulle besware het soveel teenstrydighede in soos bv.
1) Ekostelsels gaan gefragmenteer word, ietermagogs en miskruiers gaan doodgeskok word en dan in dieselfde asem is deel van SAJWV se kommer dat dit n piramiedskema is wat gaan plat val, dan verstaan ek nie, as dit platval gaan hierdie sogenaamde negatiewe dinge mos nie gebeur nie......
2) Dan beweer SAJWV die jag van hierdie diere gaan neerkom op "geblikte jag" maar dan in die selfde asem beweer hulle niemand wil die diere jag nie...... en wil weet wie koop dit aan want dit is volgens hulle nie jagters nie....
Hierdie teenstrydighede laat mense en SAJWVlede wonder
1) Was die SAJWV se inmenging weldeurdag?
2) Verteenwoordig hulle siening en inmenging wel die meerderheids lede se gevoel?
3) Het SAJWV nie hulle hand oorspeel nie?
4) Hoekom moes SAJWV so ver gegaan het om sowaar die "Staat" se hulp in te roep, is dit nie verraderlik nie?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
SA Jagters het ook 'n plig teenoor ons as lede en ook die reg van ons nageslag om die wild, soos ons hulle leer ken het en leer liefkry het, te bewaar.
Sou hulle nie ons, as lede, in die steek gelaat het indien hulle nie hul stem dik gemaak het nie? Ons het reeds by die SAJWV aangesluit om ons huidige fona en flora te bewaar.
Sou hulle nie ons, as lede, in die steek gelaat het indien hulle nie hul stem dik gemaak het nie? Ons het reeds by die SAJWV aangesluit om ons huidige fona en flora te bewaar.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Dankie, hier is die eerste werklike verwysing na ons nalatenskap. My verwysings na die wetgewing dui op die staat se gedagtegang wat reeds wette in plek gestel het om die natuurerfenis te beskerm. Dat hul huidige bestuur maar power is, verander egter nie die staat se verantwoordelikheid om die diversiteit te beskerm nie. Ons is nie eilande wat vir ekonomiese gewin bloot kan besluit om ons "eie" ding te doen nie. As geordende samelewing is ons onderhewig aan landswette.243Songdaug wrote:SA Jagters het ook 'n plig teenoor ons as lede en ook die reg van ons nageslag om die wild, soos ons hulle leer ken het en leer liefkry het, te bewaar.
Ek wil graag eendag aan my kleinkinders 'n foto van 'n karoo of bosveld toneel wys soos ek dit as kind ervaar het. Ek onthou geen snaaks gekleurde wildsbokke uit daardie dae nie. Geweet van swart luiperds en hier en daar 'n albino bok of so. Algemeen not in damn.
Ontleed ons 'n swart rooibok is sy karkas normaal soos enige ander rooibok. Sy vel is net swart of skakerings daarvan. Sy vleis het normale waarde - die vel moet nou dus vir die hoë prys verkoop kan word. Hoeveel van julle bring julle velle huis toe en hoeveel boere verkoop dit vir 'n ekstra inkomste? Geen wonder jan alleman verstaan nie waar die ekstra waarde nou skielik vandaan kom nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Driepoot vir president!!!
- kwagga
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Sun Nov 18, 2012 3:50 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Laat ek probeer verduidelik aan die hand van Vleissentraal veiling statistiek vir 2014. Ek gebruik Vleissentraal aangesien hulle die meeste van die "groot" telers se verkope hanteer en dus kan daar 'n aanname gemaak word dat Vleissentraal statistiek verteenwoordigend is van wat in die algemeen in die wildbedryf aangaan.tripodmvr wrote:...Geen wonder jan alleman verstaan nie waar die ekstra waarde nou skielik vandaan kom nie.
Gewone rooibokke verkoop:
Ram. - 346
Jong ram. - 509
Ooi. - 59
Ooi (dragtig). - 130
Teelgroep. - 4254
Ooi dragtig van swart ram. - 20
Ooi dragtig van wit ram. - 15
Swart Rooibokke verkoop:
Ram. - 10
Jong ram. - 40
Ooi. - 65
Jong Ooi. - 2
Ooi (dragtig). - 46
Teelgroep. - 19
Swart Saalrug Rooibokke verkoop:
Ram. - 2
Jong Ram. - 14
Ooi. - 4
Soos hierbo gesien word is die Kleur variasies 'n baie klein fraksie in vergelyking met gewone rooibokke wat jaarliks verkoop word. Indien daar dan verder in ag geneem word dat daar ten minste 10,000 wildsplase in SA is en slegs 'n tiende ( my aanname) van hulle stel belang om met kleur variasies te teel, kry jy dan skielik ongeveer 1,000 telers wat wedywer om 50 (10 + 40) swart ramme en 16 (2 + 14) wit ramme te bekom.
As gevolg van vraag wat aanbod oorskry is daar opwaartse druk op die pryse (basiese ekonomiese beginsel). Pryse sal dus eers stabiliseer as die vraag = aanbod. Eers daarna sal daar afwaartse druk op die prys wees en dan sal daar regstellings kom in die prys (bubble wat bars?).
Let ook op daarna dat gekleurde variasies maar net 'n fraksie is van gewone bokke, en ek persoonlik glo nie dat daar blywende / permanente skade aangerig kan word op die " nasionale" kudde nie .
Dinge soos nalatenskap, natuur erfenis en diversiteit sal volgens my ook nie in gedrang bly nie. Dis alles net 'n "storm in a teacup" volgens my.
Moet my asb nie kruisig nie, respekteer my opinie soos ek joune sal respekteer.
-
Tarzan
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Manne, ek het als gesê wat ek gedink het, sal julle WIT JAGTERS tot insigte bring, maar helaas! Sterkte as jy dink "JOU STAAT" gaan jou ook as "SY JAGTER" sien, en jou belange op die hart dra. Al wat jy nou doen deur jou onversetlike ondersteuning van SAJWV en hulle opinies, is die plaas van "JOU STAAT" se visier op my bedryf en passie, en sodoende gaan jy, jou en my passie vir jag benadeel.!
Last edited by Tarzan on Tue Feb 24, 2015 8:31 pm, edited 1 time in total.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Tarzan wrote:Manne, ek het als gesê wat ek gedink het, sal julle WIT JAGTERS tot insigte bring, maar helaas! Sterkte as jy dink "JOU STAAT" gaan jou ook as "SY JAGTER" sien, en jou belange op die hart dra. Al wat jy nou doen deur jou onversetlike ondersteuning van SAJWV en hulle opinies is, die plaas van "JOU STAAT" se visier op my bedryf en passie, en sodoende gaan jy, jou en my passie vir jag benadeel.!
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Ek volg die gesprek van die begin af en ek verstaan dat 'n mens nie iemand se opinie gaan verander wat baie sterk oor 'n saak voel nie, dus het ek myself weerhou om kommentaar te lewer. Nadat ek Driepoot se redenasie gelees het wil ek net van die kant af in kom en sê dat ek sy redenasie 100% steun.
Alhoewel ek nie 'n grond eienaar is nie, beteken dit nie ek het nie 'n belang by bewaring, ekosisteme en by die natuur in die algemeen het nie. As riviere besoedel word versuim ek my plig as ek my nie daarteen uitspreek nie. So ook met myne in die groter St Lucia natuurreservaat asook "fracking" in die Karoo ens. Ja selfs boere wat nie renosters het nie word de m#%$r in as hulle sien dat die diere geskiet word net om die horing af te saag. ($$$)
Ek verstaan soos Gromit gesê het dat daar in die natuur enkele kleur variante kan voorkom. Hierdie kleurvariante is egter van die eerste diere wat in 'n natuurlike ekosisteem, waar predatore natuurlik voorkom, uitgevang word(Soos in die Kruger). Nêrens in die natuur kom kleurvariante natuurlik in troppe voor waar hulle natuurlik voortplant nie. Die mens bring hulle onder kunsmatige toestande bymekaar en dan teel die diere verdere kleurvariante.
Hierdie diere het die swakker geen en in 'n trop wat natuurlik is, sal die natuurlike geen, metertyd die kleurgeen uitteel. Die wit leeus van Timbavati is 'n goeie voorbeeld. Daar was van hulle maar nou kry jy hulle nie meer nie tensy die mens weer ingryp en wit leeus in gevangeneskap teel.( Die wit leeus het ook swaar gekry en die mortaliteit was hoog onder die diere. (Ek neem aan wit is nie die beste kamoeflering in die bosveld nie.)
Soos Kwagga hierbo gee ek my mening, moenie my kruisig nie. Ek is nie gemaklik met die genetiese manipulering van kleurvariante nie. Ek is 'n Suid-Afrikaanse boer met my ankers diep gewortel en dus is dit my plig om ook mede eienaarskap van die Fauna en Flora van hierdie land te aanvaar. Of dit perlemoen, broodbome of rooibokke is.
Ek steun dus nie die teel van onnatuurlike kleurvariante nie. Die verplasing van natuurlike gene in 'n geslote sisteem om 'n beter genepoel te vestig is egter vir my 'n ander saak.

Nou wonder ek maar net oor die Katoo as dit begin gefrack word as ek die naam reg het waar is sa jagters nou om die nageslag se bokke te bewaar. O ja Martin Hood het baie mense gehelp met hulle lisensies of miskien verstaan ek dit nie reg nie. Nou wil ek nog n vraag vra hoe gaan die klein hoeveelheid boere wat die wild koop en teel in hulle beweerde piramide skema die hele fauna en flora gaan opdons vir ons nageslagte die borrel gaan mos bars. Ek sien nog nie dat die nasionale parke die diere koop nie.
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Hoe dra die wildboer by tot die samelewing? Hoe help hy sy medemens met die harde werk wat hy elke dag doen?
Ek sal eers more middag as ek gelukkig is weer saampraat met julle, maar neem asb my vraag ernstig op.

Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
I have no problem with: Variations, intensive farming of game etc, but then they must stay on intensive farms and not be allowed to breed on extensive game farms as they will then carry over inferior genes when it comes to resistance against parasites etc. In nature the fit and strong survive, but intensively even the weak pull through, and because he has long horns he is sold for $$$$$$ and then used as a breeding ram in a herd where he has no opposition ( only ram ), and slowly we will breed a weaker strain into our wild herds.
Who wants to shoot an animal that has been handled plenty, dosed, injected ,with who knows what, and has a NAME and then call it a trophy - not me.
Who wants to shoot an animal that has been handled plenty, dosed, injected ,with who knows what, and has a NAME and then call it a trophy - not me.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Fritz
Hoop jy kom gesels saam ek verstaan nie jou vrae nie.
Hoop jy kom gesels saam ek verstaan nie jou vrae nie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Australie sit met 'n massiewe "feral animal" probleem. Diere ontsnap uit aanhouding - feit soos 'n koei - jy gaan nie kan keer dat van die smartie diere uitkom na buite nie. Ons sit met Europese bosvarke, donkies, perde en takbokke. Ons moet ons erfenis beskerm en ek praat van die hele bevolking, nie net jagters nie. Ons as jagters is miskien net meer kundig rondom die' sake. SA Jagters het nou hierdie kwessie aangeraak en nou is hulle die varke in die verhaal.
Dryf die belange van die natuur jou om die teel (nie boer met wild nie) van vreemde kleurvariante te onderneem - dit gebeur in totaal onnatuurlike omtandighede. Wat is my dryfveer dan - my geldelike gewin en dit sus my gewete - ek verbeter nou die genepoel.
Dryf die belange van die natuur jou om die teel (nie boer met wild nie) van vreemde kleurvariante te onderneem - dit gebeur in totaal onnatuurlike omtandighede. Wat is my dryfveer dan - my geldelike gewin en dit sus my gewete - ek verbeter nou die genepoel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Ek verstaan sy vraag presies en stem saam met hom.Beretta wrote:Fritz
Hoop jy kom gesels saam ek verstaan nie jou vrae nie.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.