Silencer

Post Reply
CR
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Fri Jan 14, 2011 12:20 pm

Silencer

Post by CR »

Hallo almal

Ek is nat nuut hier op julle site , wat n lekker plek . Kan iemand  dalk help met tegniese tekeninge vir die bou van n silencer vir n 25-06 ? Ek wil dit self bou met 5mm dikte  aluminuim . Dink aan so 150mm lank . Sal waardeur . ;D
.22 Krico , 25.06  Zastava, .270 Sako , 8x57js Mauser Zoli o/u
User avatar
Boesman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm

Re: Silencer

Post by Boesman »

Hallo CR

Welkom hier, en onthou dit is nou ONS site.  8)

Kontak vir theterminator (Clarens), op ONS members list. Ek dink dit gaan goedkoper en beter wees.

;)
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Silencer

Post by 243Songdaug »

CR.

Boesman is heeltemal reg, kontak liewer vir Theterminator, die man ken en verder is sy pryse so mededingend dat dit nie die moeie of koste werd is om self 'n KD te bou nie.

Net vir inligting: 230mm is meer die lengte vir 'n 25-06, buitediamerter: 38 - 40mm.

Vat ons raad en kontak Theterminator - vinniger,
goedkoper en BAIE minder moeite.

Groete.jaco
Dont tell me, show me......
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: Silencer

Post by boeta »

CR

Stem

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
300Winmag

Re: Silencer

Post by 300Winmag »

;D Myne is al halfpad klaar.
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Silencer

Post by Boertjie »

CR

As jy eits anders koop gaan jy weer koop,ek weet

Boertjie
CR
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Fri Jan 14, 2011 12:20 pm

Re: Silencer

Post by CR »

Ek weet dat dit makliker is om iets te gaan koop maar nou ja sekere van ons se agterwereld juik mos en dan wil ons dinge self doen!Jy behoort mos te weet Boesman... ;D  Ek gebruik my knaldemper op die .270 & 25-06 en het reeds die skroefdraad laat sny by ingeneering shop op albei , sal moet KD self maak agv. draad wat op loop gesny is.
.22 Krico , 25.06  Zastava, .270 Sako , 8x57js Mauser Zoli o/u
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Silencer

Post by Wouter Roets »

Hallo CR
Baie welkom hier by ons!
Ek verstaan die gatjeuk ding en het nou al genoeg my eie vingers verbrand in daai lyn van denke! Ek moet more weer my 223 vat om deur  n exspert te laat regmaak! Clarence(TERMINATOR) kan enige skroefdraad vir jou sny solank jy dit net vir hom deurgee, die ingeneurs plek waar jy dit gedoen het sal die vir jou gee. Ek het eers Thor se knaldempers op van my gewere gehad(2 kamers) en het nou oorgeskakel na Clarence sin toe(10 kamers).
Bel hom maar gerus!
Groete en nogmaals welkom
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Silencer

Post by 243Songdaug »

CR

Ek kom vandag van Clarence af - hy het ons die naweek gehelp met 'n silencer wat werk om 'n 243 en ook op die 7mm.  25-06 en 270 is nog nader aanmekaar.  Ek laat sny al my wapens se skroefdraad 18 x 1mm, dus is al my speelgoed interchangeble.

Ek is self 'n Pas en Draaier maar vandat ek die eerste keer 'n Terminator opgesit het doen ek nie eers die moeite om meer die goed self te probeer bou nie - Clarence is altyd behulpsaam en jy kan maar op sy knoppie druk.  Diens met 'n smile en die beste van alles - Clarence is vinning - party van die KD's wat ek laat bou het was al hier voor ek vir Clarence die "proof of payment" kon deurfaks.

Net een stukkie raad - hou jou hande weg van Clarence se hek af nadat jy die klokkie gelui het - sy security(brak) het amper my skiethand vir middagete gehad!

Bere gerus die aluminium vir 'n toekomstige projek en bel die man wat die bestes bou.

Mooi aand.
Jaco.
Dont tell me, show me......
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Silencer

Post by KSV »

Songdongelong,

Die varkie het net gegroet is jy wat weggeruk het.

Maak mooi
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
worshond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm

Re: Silencer

Post by worshond »

Ek stem saam met al die manne, Clarence ken sy storie. CR ek verstaan die Gat Juk storie maar as dit by wapens kom experimenteer mens eerder nie want dit kan net geld kos, leave it to the pro's I say.
Post Reply