Goeie middag,
Ek het die volgende raad gekry vanaf 'n mede lid by die jagtersvereniging.
As jou silencer warm geskiet word dan pla die hitte golwe in die scope.
Die raad is om die silencer toe te maah met "heat schrink"
Dit sal glo help met die hite uitstalling.
Is dit wys.
Dankie
Henk
Warm silencer.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Warm silencer.
Heatsrink of n bicycle tube werk ook!
Groetnis
Groetnis
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Warm silencer.
Clarens het vir my gesê om die kd sommer met klam lappie af te vee. Ek gooi hom nou nie sop nat nie maar vee so liggies. Dit help sommer baie. Die 300 skiet die kd sommer vinnig vol walms.
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Warm silencer.
Gaan stop by S&O en koop 'n Silencer kous. Dit is van neoprene (wetsuit materiaal) gemaak en werk uitstekend.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble