.224 kaliber lope

Post Reply
User avatar
WerMos
Full Member
Full Member
Posts: 101
Joined: Sun Aug 26, 2012 11:17 pm

.224 kaliber lope

Post by WerMos »

Ek het 3 splinter nuwe Broughton 5C 1:9 twist stainless steel lope te koop.

Kan tot 75gr punte stabiliteer en gee minder ptobleme as die 1:8 twist .224 kaliber lope

Inbox my of epos adres wernermossie@gmail.com

Groetnis
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: .224 kaliber lope

Post by Geno »

Prys
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
WerMos
Full Member
Full Member
Posts: 101
Joined: Sun Aug 26, 2012 11:17 pm

Re: .224 kaliber lope

Post by WerMos »

hul le nog by safari kos R8500 sal R1000 af gee. Maar ons kan gesels.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: .224 kaliber lope

Post by Geno »

Watse profiel is die lope?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Ferdi Bam
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 358
Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am

Re: .224 kaliber lope

Post by Ferdi Bam »

Hi Wermos,

Hoe lank is die lope. Op grond waarvan sê jy hulle gee minder probleme as die 1-8T? Ek vra maar net want ek is maar dom met die goed.

Groete

Ferdi Bam
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
User avatar
WerMos
Full Member
Full Member
Posts: 101
Joined: Sun Aug 26, 2012 11:17 pm

Re: .224 kaliber lope

Post by WerMos »

hul is 28 duim

Ek ken 2 manne wat die 1:8 probeer het op die 22-250 en het verander na die 1:9 groepeer makliker druk is minder en kry effens meer spoed. Gerrie Coetzee stem saam dat 1:9 die beter keuse sal wees.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: .224 kaliber lope

Post by Geno »

WerMos.
Wat sal die spoed- en drukverskil tussen die 8 en 9 wees?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: .224 kaliber lope

Post by Francois Marais »

Die bietjie wat ek weet is dat twist GEEN verskil op spoed maak nie......waar kom ek nou weer daaraan....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
WerMos
Full Member
Full Member
Posts: 101
Joined: Sun Aug 26, 2012 11:17 pm

Re: .224 kaliber lope

Post by WerMos »

Gaan vra vir Gerrie Coetzee daai goed. Hul bou baie van daai gewere en dis sy advies.
User avatar
WerMos
Full Member
Full Member
Posts: 101
Joined: Sun Aug 26, 2012 11:17 pm

Re: .224 kaliber lope

Post by WerMos »

En as julle dink ek praat vra vir Gerrie Coetzee presies hoekom die 1:9 beter werk.
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: .224 kaliber lope

Post by Mac »

Wag nog om te hoor wat se profile het die lope.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
WerMos
Full Member
Full Member
Posts: 101
Joined: Sun Aug 26, 2012 11:17 pm

Re: .224 kaliber lope

Post by WerMos »

Mac dis varminter profiele
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: .224 kaliber lope

Post by Mac »

Dankie maar is hulle Heavy, medium or light varminter profile?
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: .224 kaliber lope

Post by Piet Breedt »

Wermos, ek dink nie jy kan so stelling maak op hoorse nie. Ek het 4 x .22 250's met 3 daarvan met 1/8 twist lope, en 1 met n 1/9 twist loop. Ek het op geen een druk probleme en hou by wat QL se ek moet werk. Ek dink nie daar is nog iemand in die land wat die ondervinding met .224 lope met stywe twists het soos ek nie.
Louis Butler van BFN is ook n kenner en Gerrie sny al sy lope. Hy gebruik slegs 1/9 twist lope en skiet die 70 gr Bergers baie suksesvol. Hy skiet nie 75 gr , en ook nie 1/8 twist nie.

Met n 1/8 twist skiet die 75 gr definitief beter.

Met n 1/9 twist loop is jy op die edge van stabiliteit met 75gr koeels, en kan jy stabilisasie probleme ondervind by seevlak. Hier op die hoeveld werk hy nog redelik goed.

As ek weer moet kies, sal ek elke keer die 1/8 vat.

Terloops, Gerrie Coetzee skiet nie self n .224 , hy bou hulle net vir ander skuts
User avatar
WerMos
Full Member
Full Member
Posts: 101
Joined: Sun Aug 26, 2012 11:17 pm

Re: .224 kaliber lope

Post by WerMos »

Piet

As jy weer met Gerrie gesels vra hom bietjie die tegniese aspekte hoekom het die 1:9s beter gewerk het, ek ken nie alles nie. Ek weet spesifiek van een geweer wat n 1:8 op gehad het wat hul mee gesukkel het. Toe hul daai loop met 1:9 vervang het hy volgens hulle beter geskiet. Jys reg dis hoor se. Loer bietjie jou PM daar is n ou een van my daar.

Groete
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: .224 kaliber lope

Post by Piet Breedt »

Wermos, ek stem saam dat die 1/9 twist beter is as jy 70gr skiet. Maar vir die 75gr is die 1/8 beslis beter. Ek weet dat Louis en Gerrie baie toetse gedoen het, en daardie kombinasie skiet. Louis het egter nog nie n 1/8 geskiet nie. As een 1/8 loop dalk nie na wense geskiet het nie, kan mens nie veralgemeen en se almal is so. As ek kan raai sal ek se dat dit n Pacnor loop was. My ondervinding is dat hulle heelwat meer druk aanvanklik opbou, as hul nog nuut is as bv n Broughton loop.

As jy na die app kyk wat jou loop se twist check teen n spesifieke lengte koeel, sal jy sien dat die 75gr marginaal stabiel is in n 1/9 twist, maar baie stabiel is in n 1/8 twist loop.

As jy dan kyk na die BC en spesifiek wind drift, sal jy sien dat die 75gr die 70gr ver klop, al skiet jy die 70gr omtrent 130ft/sek .

So afhangend wat jy wil skiet, 70gr of 75gr, sal bepaal wat se twist loop jy verkies.

Vir my behoeftes, is die 1/8 beslis my eerste keuse, en as jy sien hoe hulle al 3 skiet, sal jy verstom wees
User avatar
WerMos
Full Member
Full Member
Posts: 101
Joined: Sun Aug 26, 2012 11:17 pm

Re: .224 kaliber lope

Post by WerMos »

Piet Breedt wrote:Wermos, ek stem saam dat die 1/9 twist beter is as jy 70gr skiet. Maar vir die 75gr is die 1/8 beslis beter. Ek weet dat Louis en Gerrie baie toetse gedoen het, en daardie kombinasie skiet. Louis het egter nog nie n 1/8 geskiet nie. As een 1/8 loop dalk nie na wense geskiet het nie, kan mens nie veralgemeen en se almal is so. As ek kan raai sal ek se dat dit n Pacnor loop was. My ondervinding is dat hulle heelwat meer druk aanvanklik opbou, as hul nog nuut is as bv n Broughton loop.

As jy na die app kyk wat jou loop se twist check teen n spesifieke lengte koeel, sal jy sien dat die 75gr marginaal stabiel is in n 1/9 twist, maar baie stabiel is in n 1/8 twist loop.

As jy dan kyk na die BC en spesifiek wind drift, sal jy sien dat die 75gr die 70gr ver klop, al skiet jy die 70gr omtrent 130ft/sek .

So afhangend wat jy wil skiet, 70gr of 75gr, sal bepaal wat se twist loop jy verkies.

Vir my behoeftes, is die 1/8 beslis my eerste keuse, en as jy sien hoe hulle al 3 skiet, sal jy verstom wees


Ja oom is reg dit was n 1:8 pacnor loop gewees wat hul moes omruil vir n 1:9
Post Reply