150gr Hornady Interbond vir BWB
- vratvark
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Feb 17, 2015 10:39 am
150gr Hornady Interbond vir BWB
Menere,
Ek het die geleentheid om eersdaags 'n blouwildebees te gaan afstig.
Ek jag gewoonlik met 150gr Hornady Interbonds - sal dit voldoende wees vir 'n BWB?
Of moet ek eerder oorskakel na swaarder koeels vir beter penetrasie vir as been getref sou word?
Jag is in bosveld omstandighede, so behoort nie verder as 120m te wees nie.
Geweer is .308Win.
Velen Dank!

-
Jonie
- Full Member

- Posts: 229
- Joined: Wed Jan 08, 2014 6:43 pm
Re: 150gr Hornady Interbond vir BWB
Vratvark
Ek skiet net 150 gn interbonds in my 30-06 en is baie tevrede met penetrasie en gewig verlies, meeste gewig verlies wat ek nog gehad het op grootwild is 12% of 18 gn , ek kry gereeld oor die 95 % retensie.
Ek weet daar is dalk beter op die mark , maar ek glo vir wat jy wil doen op daai afstand sal hy 100% werk.
Groete

.22 Bruno,22/410 El Gamo, 223 CZ,25-06 Zastava, 6.5x47 Lapua,7x57 Manlichter Schoenaer,303 MK1 , 308 RSA Pacnor loop, 30-06 Bruno aksie Broughton loop,12 BR pomp, 9mm P Norinco, BSA no1 en BSA no 2 Windbuks
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: 150gr Hornady Interbond vir BWB
Nee my maat jy kan maar gaan skiet met n geruste hart.Onthou net skoot plaasing tel baie
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: 150gr Hornady Interbond vir BWB
interbond enige dag van die jaar ek sal n wildebeest met die 6.5 x 55 met 129gr interbonds skiet
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: 150gr Hornady Interbond vir BWB
Dis wat oor is van n 129gr interbond ek was impressed dis ook die enigste 1 wat ek kon recover
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- vratvark
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Feb 17, 2015 10:39 am
Re: 150gr Hornady Interbond vir BWB
@ 375fanatic
Indrukwekkende gewig retensie!
Dankie vir die terugvoer manne.
Ek het self nog nooit 'n probleem met hulle gehad nie, maar by gese dit was tot hede net op kleiner wild (rooibok / blesbok) wat ek hulle gebruik het.
Nog elke keer 'n mooi wonkannaal regdeur gehad.
Goed om te weet as ek my deel doen sal die Interbonds hulle deel bybring.

When 'arf of your bullets fly wide in the ditch,
Don't call your Martini a cross-eyed bitch;
She's human as are you - Kipling
Don't call your Martini a cross-eyed bitch;
She's human as are you - Kipling
- FrankTheTank
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Tue Sep 02, 2014 9:41 am
Re: 150gr Hornady Interbond vir BWB
Hi Vratvark
Uit ondervinding met Hornady 150 SST en my .308 WIN (ek weet nie hoe vergelyk die spoed met mekaar nie. SST teen so 2900f/s)
Ek het BWB geskiet 2014 op 90 meter.
Bladskoot - SST se retensie was uitstekend, MAAR op daardie afstand teen daardie spoed was daar ongelooflike vleiskade, n tonel van omtrent 6cm.
Ek stel voor swaarder stadiger ammunisie vir die bos. die 150g Hornady sst is ver skiet in die kalahari.
Groete,

Headshots safes ammo and meat.
Howa Model 1500 .308 Zeist Scope 4-12X42
Howa Model 1500 .308 Zeist Scope 4-12X42
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: 150gr Hornady Interbond vir BWB
Het saterdag n bwb geskiet. Afstand 110m. 30-06. Hornady 165gr superformance
Koeël is agterkant die regtervoorblad in en op die linkerkant blad uit.Gaatjie in en gaatjie uit
Koeël is agterkant die regtervoorblad in en op die linkerkant blad uit.Gaatjie in en gaatjie uit
vlakvark en bosvark Bvk
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: 150gr Hornady Interbond vir BWB
Sal nou nie juis n SST en Interbond met mekaar vergelyk nie.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: 150gr Hornady Interbond vir BWB
Watter koeel was hierin gelaai?vlakvark1 wrote:Het saterdag n bwb geskiet. Afstand 110m. 30-06. Hornady 165gr superformance
Koeël is agterkant die regtervoorblad in en op die linkerkant blad uit.Gaatjie in en gaatjie uit
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: 150gr Hornady Interbond vir BWB
Dus SST en die Interbond is die sterker weergawe van die SST. Dit behoort ook danvlakvark1 wrote:Op die boksie staan( want ek laai nie self nie ek koop ammunisie) 165gr sst Interbond SuperformanceVdWalt wrote:Watter koeel was hierin gelaai?vlakvark1 wrote:Het saterdag n bwb geskiet. Afstand 110m. 30-06. Hornady 165gr superformance
Koeël is agterkant die regtervoorblad in en op die linkerkant blad uit.Gaatjie in en gaatjie uit
vir Vratvark te help in sy besluit. Skiet hom net op die regte plek raak en gaan maak die biltong.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: 150gr Hornady Interbond vir BWB
Soos BT en Accubond....
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: 150gr Hornady Interbond vir BWB
Ludwig,Ludwig wrote:Die SST se volle naam is SST Interlock. Daar is nie so iets soos 'n SST Interbond koeel nie. Die SST het dieselfde ontwerp as die gewone Interlock koeel, maar met 'n polymer tip, terwyl die Interbond 'n bonded koeel is. So daai moet SST Interlock koeels wees waarna jy verwys.Op die boksie staan( want ek laai nie self nie ek koop ammunisie) 165gr sst Interbond Superformance
Ek dink 'n 150gr Interbond uit 'n 308 sal mooi werk vir BWB, solank mens die skoot reg plaas. Plank dwars skoot, styf agter die blad en die koeel sal sy werk doen.
Hierdie is fotos wat van die ammunisie geneem is.
http://i1192.photobucket.com/albums/aa328/FCLoretz/Mobile%20Uploads/IMG-20150223-WA0016_zpsrz0xe99j.jpg
http://i1192.photobucket.com/albums/aa328/FCLoretz/Mobile%20Uploads/IMG-20150223-WA0014_zpswmguk8jf.jpg
http://i1192.photobucket.com/albums/aa328/FCLoretz/Mobile%20Uploads/IMG-20150223-WA0015_zpsisxvh6vd.jpg
Alhoewel dit Interbonds is, is daar wel SST informasie agter op die boksies.
http://www.hornady.com/store/30-06-Spri ... rformance/
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: 150gr Hornady Interbond vir BWB
Ek verstaan dit 100% so Ludwig. Ek het die IB gesien en dadelik geweet dit is die IB. Die SST agterop mag dalk 'n advertensie wees vir SST's, maar dit kan baie misleidend wees.Ludwig wrote:Van Der Walt, ek verwys eintlik na die oorspronklike post van vlakvark1, wat ek sien nou afgehaal is.
http://www.hornady.com/assets/files/cat ... ts_sst.pdf
Frederick, ek wonder of daai pakkie se buitekant dalk verkeerdelik die SST informasie opgekry het. Soos in die bostaande link wat ek geplaas het, staan die SST as 'n variasie van die Interlock ontwerp bekend, maar op die kant van die boksie staan daar wel 165 GR IB, wat wel dui dat dit Interbond is, maar nou moet mens wonder watse koeel regtig in daai dop is? Want met die oog is dit baie moeilik om die SST van die Interbond te onderskei, veral as hy reeds geseat is in die dop, want die SST het 'n crimping groove in (ook bekend as die Interlock Ring) wat die Interbond nie het nie. Ek sou dalk een van daai koeels trek net om seker te maak of dit SST of IB is.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: 150gr Hornady Interbond vir BWB
Ek het nie eers die SST interbond op die eerste post gesien nie maar ja die boks kan mens
nogal laat wonder wat jy gekoop het. Ek sou stadiger met SST verkies het ipv
vinniger wat die Superformance is.
nogal laat wonder wat jy gekoop het. Ek sou stadiger met SST verkies het ipv
vinniger wat die Superformance is.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: 150gr Hornady Interbond vir BWB
Die Interond is glad sonder die groef.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 150gr Hornady Interbond vir BWB
Ek moes self weer my geheue gaan verfris, en sit sommer die beskrywings op. Ek reken egter Ludwig het dit mooi opgesom dat die SST basies n Interlock is, maar met die polymer tip wat expansion sal versnel. Hierdie koeel is werklik nie premium nie, en indien ek dit op n groter bok, of dan enige ander bok sal wil gebruik, sou ek ook verkies dat dit teen n stadiger snelheid moet wees.
Ek skiet wel 180gr Interbonds uit my nil kwes, en daar is nog nie n bok wat gekla het oor sy dood maak vermoee nie.
http://i1251.photobucket.com/albums/hh555/PierrevdM/Hornady%20Interbond.png
http://i1251.photobucket.com/albums/hh555/PierrevdM/Hornady%20Interlock.png
http://i1251.photobucket.com/albums/hh555/PierrevdM/Hornady%20SST.png

Veiligheid eerste manne!
- vratvark
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Feb 17, 2015 10:39 am
Re: 150gr Hornady Interbond vir BWB
http://i785.photobucket.com/albums/yy138/spikkel01/Interbond_zps2kch5dt4.jpg
Beslis Interbond wat ek laai.
Beslis Interbond wat ek laai.
When 'arf of your bullets fly wide in the ditch,
Don't call your Martini a cross-eyed bitch;
She's human as are you - Kipling
Don't call your Martini a cross-eyed bitch;
She's human as are you - Kipling
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: 150gr Hornady Interbond vir BWB
So nou gaan klop die bok en kom wys die fotos. Jy kan later laat weet waar ek my pakkie biltong kom haal.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 150gr Hornady Interbond vir BWB
Ek het in 2006 gehelp om 'n gekweste elandkoei op te spoor. Vanaf 11h00 tot 17h30 in die winter gekos om haar te kry en toe het sy al gaan lê. Geskiet met 'n 150gr bruin boks PMP uit 'n 308, wat op die dwarste gepenetreer het tot teen die vel aan die oorkant. Skoot was te vêr agter en het die lewer beskadig. Sy het dus stadig doodgebloei. Maak seker van 'n dubbele long skoot oor die hart en jy het biltong en vleis.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- FrankTheTank
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Tue Sep 02, 2014 9:41 am
Re: 150gr Hornady Interbond vir BWB
Hi
Om terug te kom na die oorspronklike vraag jou interbonds 150g sal perfek werk vir BWB
Wat ek bedoel het is die spoed in my geval was te veel vir die situasie.
Met die sst het daar wel jacket separation plaas gevind wat die 6cm tonel verduidelik (nou dat ek daaraan dink, die bullet retention was op 'n Blesbok veel verder skoot)
kyk na die:
http://thefiringline.com/forums/showthread.php?t=501124
was sommer die eerste hit op google.