SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Wie is Fred Camphor?
Is dit dieselfde ou wat net na SAJWV se 300m debakel 'n springbok op 440m gekwes het?
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 50#p271647
Groete.

Goed, beter, 6millimeter!
-
Tarzan
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Dis hy Geno!Geno wrote:Wie is Fred Camphor?
Is dit dieselfde ou wat net na SAJWV se 300m debakel 'n springbok op 440m gekwes het?
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 50#p271647
Groete.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Dit was seker n Wit Springbok. Toe krap die mirrage n bietjie te veel...
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Geno
Ek ken vir Fred goed. Ek is jammer maar hy skiet nooit sulke ver skote nie. En ek kon tot vandag toe nog uit niemand die naam of name kry van die persoon of persone wat saam was en wat die rangefinder vasgehou het nie. Ek weet met wie Fred op daardie betrokke naweek saam gejag het en waar en daardie 440m springbok is ene wat nie vir my klop nie. Tensy julle dit kan bewys met name ensovoorts.
Mooi loop

Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Ja gids Kêrels, as mens met ou gerugte moet begin om die aandag van die debat af te haal, dan lyk dit of jy nie te sterk in jou eie saak glo nie.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Kom ek se dit weer.
SAJWV vs WRSA.
Sien iemand dat hulle Brangus bulle slag vir vleis? Nee, want hulle is stoet diere, en skaars.
Nou hoekom as dit n wildsbok is is dit nou helemal n ander ding. Almal wil net skree "skiet hom"
My genade manne, skiet elke liewe swart en wit springbok dood, dis drekke, skiet elke wit blesbok dood, dis ook n drek.
En iemand hierbo noem " as die Here gekleurde bokke wou gehad het sou hy hulle gemaak het" of so iets. Dink eerder mooi oor daai stelling, alles hier is die skepper se werk.
Ek dink net SAJWV het hulle bekke gerek eerste keer oor lang afstand jag, nou oor wild teel. Kan iemand vir die mense verduidelik dat hulle opmerkings on van pas is en oorlog veroorsaak tussen mense wat in dieselfde span is. Jagter teen boer en boer teen jagter...

Hugo se laaste sin is die rede hoekom ek die LA Jag debakel weer noem.
SAJWV hou van krap waar dit nie jeuk nie.
Net soos Landmark en PETA wat hulle bekke rek net om geld te maak.
My opinie alleenlik, nie enige vereniging waaraan ek behoort s'n nie.
SAJWV hou van krap waar dit nie jeuk nie.
Net soos Landmark en PETA wat hulle bekke rek net om geld te maak.
My opinie alleenlik, nie enige vereniging waaraan ek behoort s'n nie.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Geno, en wat het van daardie 'debakel' gekom? Niks nie. Van hierdie een gaan daar ook niks kom nie. Die ding gaan sy normale gang gaan en al wat later daarvan gaan oorbly is die woorde op hierdie draad. Wanneer sommige manne later weer daarna gaan kyk, gaan hullle dalk so bietjie skaam kry vir hulleself. Ek dink nie een persoon wat aan hierdie draad deelgeneem het is enigsins 'n sterk deelnemer in veral die teel kleurvariante nie. Netso is daar geen opponerende redenaar wat enigsins die mag of gesag het om iets daadwerkliks daaraan te doen nie. Baie het egter wel 'n sterk opinie daarvoor of daarteen en wil nou sommer bakleierig raak. Nee wat die kool is die sous nie werd nie. Waar ons verskil in opinie, kom ons laat mekaar toe om van opinie te verskil en die vryheid en reg om so te doen.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Johan, ek wil graag met jou broederlik verskil.
Daar het heelwat van di vorige debakel gekom. Daar is n nuwe jagorganisasie/vereniging gestig. Die oorspronlike persverklaring is gewysig. SAJWV het onderneem om meer sensitief te wees oor hulle lede se behoeftes. Hulle het selfs langafstand kompetisies gereel, oor afstande langer as wat hulle ooit voorheen goedgekeer het.
Dus, wil ek tog glo, dat gesonde debatvoering wel n produktiewe plek het.
Gaan kyk gerus op die ander kleiner jagforums in SA, waar hierdie stuk ook aangehaal is, vloek die manne mekaar, al te lekker. Hier het die febat al warm geraak, maar nog redelik skoon gebly.

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- kwagga
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Sun Nov 18, 2012 3:50 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Het SAJWV enigsins in gesprek getree met WRSA om die saak te debatteer? Weet iemand dalk?Hugo wrote:Kom ek se dit weer.
SAJWV vs WRSA.
Ek dink net SAJWV het hulle bekke gerek eerste keer oor lang afstand jag, nou oor wild teel. Kan iemand vir die mense verduidelik dat hulle opmerkings on van pas is en oorlog veroorsaak tussen mense wat in dieselfde span is. Jagter teen boer en boer teen jagter...
Dis net vir my so jammer dat daar nie naastenby met dieselfde intensityd na bv renoster stroping gekyk word nie. Smaak my dis meer 'n geval van "ek sal nie toelaat dat die son op my broer skyn nie". En ja, ongelukkig is daar altyd onsmaaklike mense wat enige bedryf 'n slegte naam gee, hetsy jagter of boer/ teler. Ongelukkig val hierdie tipe van "public spats" net in die kraal van die wat teen die jagbedyf gekant is. Ons is net besig om ons eie gatte toe te steek!
Vrede broers.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Ek wil net byvoeg: uit daardie debakel het la jagters ook wys geword. Hulle het gou besef dat hulle n duidelike grondwet vir hulle selfs sal moet opstel. Hulle het besef dat hulle aan hoër standaarde gemeet sal word, en daarom dubbel en dwars seker moet maak, hulle eie huis is skoon. Alle uit n debakel/ debat, wat op Jaracal gevoer is
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
James ek wil broederlik met jou saamstem en die ironie is dat SA JAgters een van daardie skietkompetisies reel. Kom ek herfraseer so bietjie, wat het van die negatiewe argumente en nonsens gekom uit daardie gesprekke, niks nie. Die manne wat verder as driehonderd wil skiet en kan skiet, doen dit en die vaardigheid neem toe. Net so gaan dit met hierdie bok telery wees. Soos wat Dewald en Gromit en van die ander tereg genoem het, gaan markkragte hierdie saak besleg. Intussen het die normale wildboer/eienaar 'n aangename meevaller dat daar goeie pryse vir sy wild te kry is by die wildsveilings. Ons manne wat jag voel nou daai knyp, maar hy gaan ook normaliseer. Die manne wat kleur variante het om te smous, glimlag van oor tot oor. Daar gaan waarskynlik manne wees wat gaan houe vat in terme van investering in so 'n telery wat nie vooraf sy huiswerk goed gedoen het nie. Die pryse van die kleur variante gaan afwaarts aanpas soos wat hulle getalle meer raak en aanvraag stabiliseer. Pryse behoort min of meer te stabiliseer om effens hoër te wees as die pryse van hulle normaal gekleurde familie, so dink ek. Dis nou mits daar 'n vraag is. As die aanbod die vraag oorskry, nou ja boelie beef is seker voorland. Die slim manne is die wat beheer hou oor hulle kleur variante en die genepoel noukeurig reguleer sodat daar nie te veel van hulle op die oop mark beskikbaar raak nie, in teorie. Die praktyk is dikwels moeiliker om te beheer.
Groetnis.
Groetnis.
Last edited by Johan Nel on Sun Feb 22, 2015 8:25 pm, edited 1 time in total.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Ek stem heelhartig saam.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
21 February 2015
To: Wildlife Ranching SA members and stakeholders
To: All media owners and editors
FOR IMMEDIATE RELEASE
SA HUNTERS: A RESPONSE FROM WRSA PRESIDENT: DR PETER OBEREM
There has of late been a lot of noise in the press about certain wildlife ranching practices that are perceived by some as having a negative impact on conservation. This noise comes from individuals with strange self-aggrandising motivation who are clearly ill-informed about the wildlife ranching industry in southern Africa.
WRSA will in order to avoid further mudslinging refrain from focusing on the few elements in the hunting fraternity who, through their bad behaviour, give both hunting and game ranching a poor image. It is a pity that the individuals mentioned in paragraph 1, who are responsible for the unnecessary noise, do not show wildlife ranchers the same courtesy.
I will try to avoid using unscientific, emotional and meaningless words such as ‘intensive manipulation’; ‘artificial wildlife’; ‘aberrant-coloured’ and ‘compromised animals’, as used in documentation and on the radio by the authors under discussion. I always say ‘the lion never worries about the yapping of the jackals at his heels when he has his eyes focussed on his goal’ and I have always tried to live by that code. This time, however, due to the unprecedented, intensive, sustained attack on our industry by a few ill-informed individuals, I find it necessary to waste time and energy to respond.
First, there are a few basic perceptions that must be corrected:
1.Wildlife ranching does not take place on formerly conserved land. In fact, by far the greatest majority of game ranches are on formerly marginal, often badly overgrazed, denuded and eroded agricultural land, which has been converted into an economically sustainable form of agriculture with huge conservation and biodiversity spin-offs.
2.On the great majority of game ranches, internal agricultural fences that were there at inception have been removed to provide as much space as possible for wildlife movement. On only a small percentage of farms has only a small portion of the whole farm been allocated for ‘small’ breeding camps, usually between 25ha and 100ha in size, leaving the remaining camp significantly larger than the camps that were initially there to fence and manage domestic stock and/or crops.
3.Today, there are approximately 20 million head of game in South Africa, with private wildlife ranchers conserving roughly three times as many animals as the State does in all its parks. There are more game animals today in South Africa than there have been in the country since 1850, or over the past 165 years.
4.Apart from the sheer number of game animals and apart from the massive area (20 million hectares) that has been converted from monocultures of domestic stock or crops, a number of game species have been saved from near extinction by private wildlife ranching, e.g. the rhino, sable antelope, roan antelope, black wildebeest, Lichtenstein’s hartebeest, the bontebok, Cape mountain zebra, cheetah, lion and even the African buffalo (buffalo in the Kruger National Park, our biggest publically owned herd, are infected with tuberculosis), to name a few. These have been saved from extinction, unlike the bluebuck and the quagga, which were hunted to extinction before the advent of private wildlife ranching. All this success hinges on private ownership of wildlife, which was introduced in South Africa as late as 1991. Nowhere in the rest of the world has such an amazing conservation turnaround taken place (because ownership is denied the citizens of the rest of the world). The dire conservation situation in Kenya, Zambia, Zimbabwe and Botswana – as well as most of the rest of the world, in fact – serves as clear proof of the huge benefits of our government’s sustainable utilisation policy.
5.A very basic concept that seems to have eluded the detractors of wildlife ranching is that of ‘herd building’. They do not seem to understand that, in order to provide animals for conservation, hunting or meat, the rancher needs to build his herd. With so many new entrants to wildlife ranching, it is to be expected that demand would be high for some of the rare species and the rare colour morphs. Of course, as their numbers increase (which is something we all wish to see), the prices will adjust. All sensible investors understand this. But then, more of these rarer animals will become available at lower prices for hunting.
6.Dealing with specific statements made to the press about:
a. the cost of animals for hunting (and thus for cheap meat!): there are today far more animals available for hunting than ever before. As far as the price of commonly hunted game is concerned, taking inflation into account, hunting prices are lower than they were in 1991. The complainants have never said a word in the press about the inflationary increase in their other hunting costs, such as vehicles, fuel, rifles, ammunition and their favourite tipple. It is strange how a price of R1 450 for a blesbuck or an impala is said to be out of reach of the local hunter. Pricing cycles are a fact of business life. There are, however, many more game ranches for hunting today than there were, say, five years ago – with many, many more animals available for hunting or meat.
b. The unfounded, libellous accusations that wildlife ranchers are using growth promotants: the accusers must back this statement up with facts! I have never seen nor heard of this unethical practice (which is condemned by WRSA’s code of conduct) occurring on wildlife ranches. Making unfounded, broad possibility-statements is typical of this style of communication.
c. Much of the vitriol in the campaign against wildlife ranching is aimed at:
i. breeding animals for longer horns. There are ranchers that do this, but they do it scientifically, using the most modern genetic monitoring tests, as part of a broader health and production selection process to rectify the negative selection against these traits by hunters of the past. The record African buffalo horn length today in SA would qualify only in position 18 in the Rowland Ward record books. Most of the records placed above it are from many, many years back, further strengthening this point.
ii. breeding of colour variants. Clearly, the authors of the campaign against wildlife ranching understand neither genetics, evolution nor the possible effects of climate change on the biomes found in South Africa (in particular when discussing the so-called ‘natural range’). This is too complex a matter to discuss in a short press release, but one merely needs to walk down the street and see the results (many, many natural colour and other variations) in insects, birds, mammals, plants and even human populations around us. We value and praise these in many ways, viz. naming the beautiful colour variants of our indigenous and other plants after our heroes and paying more for them. Similarly, thousands of tourists spend money, time and effort to flock to SA to see the Timbavati white lion, the king cheetah bred by the heroine Ann van Dyk, or the yellow crimson-breasted shrike at Nylsvley. Why, then, the exaggerated negativity about differently coloured antelope?
The attack on this country’s wildlife ranchers – and thus one of its major unique agricultural activities, wildlife ranching – by a few ill-informed and angry individuals purporting to represent the hunters of South Africa – is born from some other yet-to-be-determined motivation. This spreading of disinformation must stop! One does not punch a hole in the life raft one shares with others.
For more information, contact Dr Peter Oberem: peter.oberem@afrivet.co.za
Alternatively, contact: publisher@wildliferanchingmag.com
CLICK HERE TO DOWNLOAD THE NEWS RELEASE IN PDF FORMAT
Share
Tweet
+1
Share
Forward
For advertising rates and to book an e-auction alert, please e-mail: marketing@wildliferanchingmag.com
Copyright © 2015 Wildlife Ranching SA, All rights reserved.
unsubscribe from this list update subscription preferences

Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
My mening is dat daar te min onafhanklike navorsing gedoen word in die bedryf deur plekke soos die universiteite wat baie van hierdie sake waaroor daar heen en weer geredeneer word deur alle belanghebbendes om dit as as waar of onwaar te bewys. Gevolglik eindig elke situasie met persverklarings in hogere taal geskryf wat die een of ander kant se posisie verdedig op 'n openbare manier. Daar bly egter weinig onafhanklike, bewese en betroubare materiaal om op te steun in die saak.
Onafhanklik navorsing oor sake soos die kapitaalvereistes, produksiekostes, winsmarges, lewensvatbaarheidsanalises, bemarkingssiklusse, koste en prys tendense, geografiese prysverskille, volumes van handel via veilings en direkte transaksies, besigheidsmodelle, ekonomiese risiko-analises, rolspelers se aptyt vir risiko, finansieringsmodelle, opbrengsverwagtinge, bronne van finansiering, verbruikersbehoeftes, ens.
Wat dan nog van mooi wetenskaplike navorsing oor hoe bestuur mens wetenskaplik genetiese variasie, bepalende faktore vir inteling wat voordeling en nadelig is, vatbaarheid vir sonbrand (soos ek verstaan op die koper blesbokke), voeding, weerstandbiedenheid vir siektes, genetiese gesondheid van populasies, vrugbaarheid, verspreiding van siektes, spesie interaksie (nyalas wat roans 'n spesifieke siekte kan gee), bestuursriglyne, wat is goeie ekologiese beginsels, werklike drakragvermoe, ens.
Miskien as daar van hierdie beperkte lys van kwessies wat sommer vinnig by my opkom onafhanklik uitgepluis kan daar vanaf hierdie plek vorentoe beweeg word.

Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
En daar kom kom die feite nou na vore met die post van WRSA hulle slaan die spyker so op sy kop RAAK. Soos ek ook in n post genoem het se sajagters niks van die ander kostes nie. Dit is n skande volgens my wat hulle net nie kwyt geraak het nie. Hulle skuld volgens my alle wildsboere n omverskoning maar die skade en onmin wat wat hulle uitspraak gehad het sal nog vir jare by my spook. Wat is die getal jagters wat hulle verteenwoordig.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Eish, as lid van SA Jagters moet ek erken : WRSA 1 / SA Jagters 0
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Ja hulle verdien die nuwe prys vir die jaar nl die lang afstand skiet pienk olifant kop toekenning met lof.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Stadig oor die klippe.
Ek kies geen kant tussen die twee organisasies nie en geen van my vorige posts was gemaak om een bo die ander te probeer ondersteun nie. Dit was my siening en hoe ek daaroor voel, en ek staan daarby. Ek stem glad nie saam dat die staat moet ingryp nie maar dit beteken nie dat WRSA of telers net Carte Blance kan he en maak wat hulle wil nie. My kwelpunt is ook nie oor goeie (durf ek se normale) gene in troppe teel nie. My kwelpunt is oor die kleur variasies en morele waardes wat daarmee saamgaan en potensiele skade wat gedoen kan word.
Die telery van kleur variante is 'n redelikke nuwe besigheid en soos verwag kan word sal daar meningsverskille kom soos die bedryf groter word. Op die einde van die dag is almal hier betrokke se se doel bewaaring en die voortbestaan van ons natuur. Soos ek dit sien is ons eintlik aan dieselfde kant.
Ek reken sako is reg dat daar eers meer kennis opgedoen moet word. En ek dink glad nie dit is sleg dat SA jagters potensiele gevare gesien het en hulle daarteen uitgespreek het nie. En nee, ek is nie 'n SA jagters lid nie.
WRSA 1 / SA Jagters 1

Last edited by Hein22 on Mon Feb 23, 2015 11:06 am, edited 1 time in total.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Daar word gesê dat nie behoorlike navorsing deur unversiteite gedoen word nie, maar dit is nie waar nie.
Ek het die laaste paar jaar nogal baie gehoor, selfs lesings by 'n universiteit bygewoon, waar verwys word na die kleurvariasie debat.
By die ekologie afdelings lag hulle vir die "wildtelers" wat die kleurvariante teel. Hulle sien dit nie meer as "wildteel" nie, maar is 'n nuwe vorm van "veeteeld." Dit nie meer "wild" wat op natuurlike wyse toegelaat word om te teel nie.
Hoe groter die terrein en hoe meer spesies daar is, hoe gesonder is die natuur in die geheel. Hoe meer spesies predatore, hoe groter variasie van antelope. Daar is reeds bewyse dat die oorbevolking van olifante is weens die "onnatuurlike" aanlê van watergate ens. Met die heinings wat gelig is en die watergate in Kruger se noordelike dele wat toe gemaak is, moes die olifante langer afstande aflê om by water te kom, met die mortaliteit onder die kalwers wat verhoog het as gevolg daarvan, het die getalle klaar begin stabiliseer.
Meer nog, as gevolg van die watergate wat aangelê is het die sebras en blouwildebeeste in gebiede in getrek waar hulle nie voorheen volop was nie. Met die watergate toe moes hulle weer wegtrek. Dit het gemaak dat die ander, minder volop wild, terug gekeer het, wild soos swartwitpense en njalas, ook ander kleiner boksoorte.
Die wildtelers van cie verlede het goeie werk gedoen wat gemaak het dat daar meer "wild" is as aantal jare gelede, maar die manier waarop nou gewerk word vir die kleurvariante is strydig met wat die bedoeling van die verlede was. Kleur variante het wel voorheen voorgekom, maar was uiters skaars, en het gewoonlik nie oorleef nie.

'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Baretta volgens statistiek vroeg Januarie het SA Jagter 17099 toegewyde status lede gehad, ek weet nie hoeveel gewone lede nie.
Dankie vir jou antwoord Tarzan, dit verduidelim baie.
Dankie vir jou antwoord Tarzan, dit verduidelim baie.
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
ROBBIE1 wrote:Baretta volgens statistiek vroeg Januarie het SA Jagter 17099 toegewyde status lede gehad, ek weet nie hoeveel gewone lede nie.
Dankie vir jou antwoord Tarzan, dit verduidelim baie.
Robbie
Ek wil waag om te se dat uit daardie 17099 lede is 16000+ slegs daar vir die TJ status.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Hoeveel van daai 17099 (of 1099), het al 'n smartiebok trofee geskiet?Hugo wrote:ROBBIE1 wrote:Baretta volgens statistiek vroeg Januarie het SA Jagter 17099 toegewyde status lede gehad, ek weet nie hoeveel gewone lede nie.
Dankie vir jou antwoord Tarzan, dit verduidelim baie.
Robbie
Ek wil waag om te se dat uit daardie 17099 lede is 16000+ slegs daar vir die TJ status.
Aim small, miss small
-
Tarzan
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Geen probleem Robbie, ek het ook my post weer gelees en nou klink dit vir my of ek jou beskuldig dat jy nie 'n biltong jagter is nie! Dit was nie wat ek bedoel het nie, ek het bedoel dat as 'n jagter nie 'n koedoe ens wil skiet vir biltong nie, en aandring op Impala en BWB, dan is hy nie regtig 'n biltong jagter nie. Jammer as jy dit anders verstaan het. Groete Danie
NS Onthou asb wat ek gesê het hierbo is my eie opinie.

- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
1) Nie almal teel met kleurvariasies nie, ontspan . Dit wil voorkom of sommige persone dink elke jagplaas slaan oor na kleurvariasies, dit is nie so nie.
2) Moenie baklei teen markkragte soos vraag en aanbod nie, dit is dieselfde as om te kla dit gaan donker word, en jy wou nog buite speel.
3) Alle groot telers stem reeds ten volle saam met die eenvoudige ekononmiese feit dat die pryse gaan daal sodra die vraag afneem. Die stelling dat die "bubble gaan bars" raak nou regtig afgesaag.
4) Deel van jagter wees is om aanpasbaar te wees. Daar is ander bokke as Rooibokke en BWB om te jag, as brandstof vir jou te duur word-ry minder, as jag te duur word-jag minder.
5) Oor 20 jaar gaan die gemiddelde Rooibok nie swart wees en BWB nie goud wees nie.
en hierdie volgende is my mening en net myne
DIt is vir my VERAGTELIK van enige organisasie om vir "Staats" ingryping te vra teen Wildteel, veral met inagneming met die spesifieke groep wie dit tradisioneel verteenwoordig, dit kom vir my neer op verraad, en ek distansieer my uitdruklik hier van enige so n "organisasie" en die feit en risiko dat laasgenoemde stelling my ongewild kan maak in sekerre kringe aanvaar ek onvoorwaardelik.

Last edited by Jake1 on Mon Feb 23, 2015 11:17 am, edited 1 time in total.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."