Dit was nie my kwelpunt nie. Dit was oor integriteit.Hein22 wrote:Nou hoekom hulle probeer baie maak deur hulle te teel?Gromit wrote:
Wit koedoes in ons area is raar maar kom natuurlik voor.
Is hulle raar? Ja. Hulle is. Dit is hoekom mense mal pryse betaal!
SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.

GeldHein22 wrote:Nou hoekom hulle probeer baie maak deur hulle te teel?Gromit wrote:
Wit koedoes in ons area is raar maar kom natuurlik voor.
Is hulle raar? Ja. Hulle is. Dit is hoekom mense mal pryse betaal!
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
The Life and Times of the Thanksgiving Turkey: He Never Saw It Coming
The Black Swan Theory is used by Nassim Nicholas Taleb to explain the existence and occurrence of high-impact, hard-to-predict, and rare events that are beyond the realm of normal expectations. One example often put forth by Taleb is the life and times of the Thanksgiving Turkey.
The turkey spends the majority of its life enjoying daily feedings from a caring farmer. Weeks go by, and it’s the same thing day-in-day-out for the Turkey. Free food. Open range grazing. Good times all around.
The thinking turkey may even surmise that the farmer has a vested interest in keeping the turkey alive. For the turkey, it is a symbiotic relationship. “The farmer feeds me and keeps me happy, and I keep the farmer happy,” says the turkey. “The farmer needs me, otherwise, why would he be taking care of me?”
This goes on for a 1,000 days.
Then, two days before Thanksgiving on Day 1,001, the farmer shows up again.
But this time he doesn’t come bearing food, but rather, he’s wielding an ax.
This is a black swan event — for the turkey.
By definition, it is a high-impact, hard-to-predict, and rare event for the turkey, who not only never saw it coming, but never even contemplated the possibility that it could occur.
For the farmer, on the other hand, this was not a black swan event. The farmer knew all along why he was feeding the turkey, and what the end result would be.
The very nature of black swan events make them almost impossible to predict. The point of this parable is to put forth the idea that sometimes we are the Thanksgiving turkey and understanding this may make it easier to begin to, at the very least, contemplate the possibility of far-from-equilibrium events.

- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
kom ek stel dit so wat gebeur met luiperds, jakkalse, tierboskatte,groot kol en klein kol katte selfs bak oor jakkalse tot vlakvarke word voor die voet dood geskiet om maar net n paar te noem. enige ding wat die fratse mag bedreig of selfs hulle voer uit die bakke krap.Beretta wrote:375
Wil net graag by jou hooroor die punt wat jy maak oor die alles om hulle vernietig verstaan hom nie so mooi nie
Beretta
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Tarzan
Ek wou amper iets soortgelyk gepost het maar is bly jy het dit gedoen. Jou skrywe is baie goed. Jy sien hulle verstaan nie dat dit jou reg is om te teel met wat jy wil nie. Nou wil ek ook na aanleiding van Koos se gesprekke met die oorsese journaliste graag weet wat hy vir hulle gese het oor die kleur bokke moet hulle kom jag of nie
Ek wou amper iets soortgelyk gepost het maar is bly jy het dit gedoen. Jou skrywe is baie goed. Jy sien hulle verstaan nie dat dit jou reg is om te teel met wat jy wil nie. Nou wil ek ook na aanleiding van Koos se gesprekke met die oorsese journaliste graag weet wat hy vir hulle gese het oor die kleur bokke moet hulle kom jag of nie
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Sako
Ek glo wel dat een of ander tyd gaan die wilds pryse moet val. Een of ander tyd gaan die supply en demand mekaar vang. Daaroor het ek geen twyfel nie.
Gaan my posts mooi na. Ek neem nie deel aan debat oor die etiek van kleur variante nie. Elke persoon is geregtig op sy opinie en sy pond vleis. Ek het eksepsie geneem teenoor Koos Barnard wat my integriteit in twyfel trek.

- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Dalk is ek net te aan die slaap om die fyn nuance tussen, koffie, maroela, lig gespikkeld ens op te let. Net so laaste toevoeging. Die maand se wild en jag het n vol bladsy met n springbok op wat se "introducing a maroela springbuck" nou net daai stelling se vir my die kaans dat daar van te vore so kleur natuurlik opgeduik het is maar min... Of dalk is dit maar net n half wit springbok. Ek sal nie weet nie. My pa het my lankal geleer. As hy n tag in sy oor het moet hom nie skiet nie.Gromit wrote:Ps Dries. Net ter inligting ek het my eerste koffie springbok gesien op n plaas in die middel tagtigs op John Lake se plaas in Patterson. Dit is nie iets wat nou plaasvind nie. Dit was nog altyd daar.
Kleurvariasies hou net nie lank in die natuur gewoonlik nie. N wit springbok staan effe uit in die Karoo. En hulle is al met ons vir seker 30 jaar. Dit is niks anders as n kleur variasie nie.
Wit koedoes in ons area is raar maar kom natuurlik voor.
Is hulle raar? Ja. Hulle is. Dit is hoekom mense mal pryse betaal!
Maar moet nie vir my kom vertel dit gebeur nie spontaan nie.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
375
Nou waar het jy dit al gesien sal dit ook graag wil sien en meer feite oor dit wil kry

- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm

Sjoe hier is 'n klomp manne wat graag by ons boere wil kom jag maar dan jou mond wil uitspoel oor wat ek met MY plaas en MY geld en MY wild moet doen! Nou wil jy die staat kry om ons te reguleer sodat jy teen weggee pryse kan kom skiet!
Free range koedoe R25/kg vs Free-range hoender R50/kg?
Nee manne, ek dink julle is besig om in julle eie nes te dinges! Meeste ouens wat wild teel laat jag ook hulle gewone wild buite die teel kampe.

- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Ouens ek moet baie eerlik wees, ek het nooit regtig veel aandag gegee aan die kleur variasie telers nie, maar ek is op die oomblik baie bekommerd na hierdie draad en gesprekke wat hier gevoer is.
Dit wilvoorkom asof die telers eintlik baie kortsigtig is. Ek is meer oortuig as ooit, veral na Tarzan en ander se posts dat hulle nie 'n vlenter omgee oor ons natuurlikke ekostelsels nie. Die doel van bewaring was nog altyd om biodiversitiet te beskerm en so min moontlik menslikke invloed op ekostelsels te he. Uit tarzan se post blyk dit of ons "full circle" gegaan het, dit kom weer neer op winsgrense en niks anders nie - net soos die genetiese mielies.
So laat niemand my nou weer iets anders probeer oortuig nie.

Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Daardie stelling is maar my siening oor die saak ook. Daar is manne wat nou geld maak en ek is bly om hulle onthalwe en gun hulle dit met my hele hart.Gromit wrote:Sako
Ek glo wel dat een of ander tyd gaan die wilds pryse moet val. Een of ander tyd gaan die supply en demand mekaar vang. Daaroor het ek geen twyfel nie.
Gaan my posts mooi na. Ek neem nie deel aan debat oor die etiek van kleur variante nie. Elke persoon is geregtig op sy opinie en sy pond vleis. Ek het eksepsie geneem teenoor Koos Barnard wat my integriteit in twyfel trek.
Vir interessantheid plaas ek hierdie link van Africahunting waar die vraag gevra word oor die impak van die teel van kleurvariante op die jag industrie het en die prentjie wat geskets word is nie te goed nie. Lees gerus self:
http://www.africahunting.com/threads/sa ... ess.19965/
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Tarzan
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Graag wil ek die staat versoek om in te gryp en elke huishouding te verplig om 20% van hulle besteebare inkomste op jagplase te spandeer. Ek wil ook die staat versoek om asb toe te sien dat die tariewe en pryse op wild vasgemaak kan word, sodat die boer professionele slagters, koel geriewe, oornag fasiliteite, opleiding aan werkers, huisvesting, koste van heinings, Voertuie, pompe, pype, voer, ens kan bekostig en darem nog ietsie oor het vir homself. Ek vra ook die staat om seker te maak dat die pryse so is dat ek ook darem soos die ou in die dorp genoeg kan maak sodat ek ook darem elke 5 jaar 'n nuwe bakkie kan ry, en genoeg werkers kan bekostig sodat ek ook van agter die rekenaar die natuur kan sit en bewaar!
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Weet enigiemand hoeveel wild en van watter spesies wat deel van die kleurvariante is, sê oor die afgelope 5 jaar, is gejag in SA? Wie het hulle gejag, plaaslike of oorsese jagters? Watter persentasie inkomste het daardie betrokke wildjagte gelewer teenoor die totale inkomste uit wildjagte oor dieselfde periode?
Wat is die verwagting oor die volgende 5 jaar wat hierdie syfers aanbetref en hoekom?
Ek dink dit sou 'n paar onsekerhede in perspektief plaas as iemand met betroubare syfers oor hierdie aspekte na vore kan kom.
Wat is die verwagting oor die volgende 5 jaar wat hierdie syfers aanbetref en hoekom?
Ek dink dit sou 'n paar onsekerhede in perspektief plaas as iemand met betroubare syfers oor hierdie aspekte na vore kan kom.
-
Tarzan
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Hein22, ek sien jy sit daar in die stad! Ek kry daaglikse navrae van jagters oor jaggeleenthede op my plaas! Nog nooit het enige jagter my uitgevra oor die gesondheid van my wild, en hoe ek die genepoel gesond hou en wat ek daaromtrent doen nie! Almal wil weet "WAT IS DIE PRYS" So dit klink vir my jys anders! Dit gaan vir jou nie oor die prys nie! Wonderlik! Dan is dit lekker vir my om vir jou te kan sê ek het laas seisoen 10 nuwe teel ramme bygevoeg by my gewone trop Springbokke om dit gesond te hou. Ek het R1500 per ram betaal. Wat het jy spandeer aan biodeversiteit? Wat is jy bereid om vir 'n Springbok te betaal? En ek neem aan jy is ook die jagter wat wanneer daar 5 ewe groot Springbok ramme staan, jy die een met die kleinste horings gaan skiet!
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Tarzan, ek wil graag he elke wildboer / teler moet geld maak en winsgewend wees, maar nie ten koste van ons biodiversiteit en ONS naletenskap vir ons kinders nie. Ek is pro nuwe gene vir gesonde troppe bokke maar stel in geen verdere verduidelinks om pink, geel en "glo in the dark" bokke te probeer regverdig nie.
As jy dan meer moet vra vir jou wild, maak dan so.
Wat het ek bygedra tot biodiversiteit? Ek het meer as R40 k laas jaar spandeer op bokke wat geskiet is by boere soos jy. Insluitend a R2000 rooibok ram. Se-ri-ous!! As jy regtig wil kan ek bietjie uitvind wat ons jag groep deur die jaar spandeer het, by boere soos jy.
Net omdat ek in die stad sit en nie meer direk met die natuur werk nie, beteken nie ek het geen bydrae tot bewaaring gemaak nie!
As jy dan meer moet vra vir jou wild, maak dan so.
Wat het ek bygedra tot biodiversiteit? Ek het meer as R40 k laas jaar spandeer op bokke wat geskiet is by boere soos jy. Insluitend a R2000 rooibok ram. Se-ri-ous!! As jy regtig wil kan ek bietjie uitvind wat ons jag groep deur die jaar spandeer het, by boere soos jy.
Net omdat ek in die stad sit en nie meer direk met die natuur werk nie, beteken nie ek het geen bydrae tot bewaaring gemaak nie!
-
Tarzan
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Win270,
Swart en wit springbokke word al n geruime tyd gejag deur trofee jagters. Wat die swart impalas,gouebBWB,Geel blesbokke,ens. aanbetref, is daar nog eintlik net teeldiere beskikbaar en word hulle ook nog nie te jag aangebied nie.Dis dan ook daarom dat die pryse so hoog is. Glo my daar sal wel n dag kom dat die pryse van daai diere binne bereik van die trofee jagter sal kom,en ek dink almal wat met dit teel besef dit.
Swart en wit springbokke word al n geruime tyd gejag deur trofee jagters. Wat die swart impalas,gouebBWB,Geel blesbokke,ens. aanbetref, is daar nog eintlik net teeldiere beskikbaar en word hulle ook nog nie te jag aangebied nie.Dis dan ook daarom dat die pryse so hoog is. Glo my daar sal wel n dag kom dat die pryse van daai diere binne bereik van die trofee jagter sal kom,en ek dink almal wat met dit teel besef dit.
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
asseblief tog moet ek dit regtig uitwys waat gebeur binne daai kampe wat se drade better is as enige weermag basis regtigBeretta wrote:375
Nou waar het jy dit al gesien sal dit ook graag wil sien en meer feite oor dit wil kry
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
-
Tarzan
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Hein22, ek praat nie van wat jy spandeer het op n produk en diens wat jy gekry het nie! Jy het 40k se vleis ,lekker in die natuur ,ens, gekry vir daai 40k! Ek vra hoeveel het jy spandeer aan die woorde biodeversiteit wat jy so hoog op prys stel! Laat ek dit vir jou verduidelik. Ek het 10 ramme gekoop @15k! Indien jy by my 10 ramme skiet betaal jy om en by 5k vir 10 ramme! Met ander woorde ek het 10k aan biodiversiteit spandeer.Ek kry nie daai 10k terug by jou nie ,ek spandeer dit om te sorg dat my diere se genepoel gesond bly. Jy spog jyt 40k spandeer aan biodiversiteit? Dit was vir jou baie maklik om te insinueer dat ek en ander wildboere biodiversiteit vernietig vir ons kindes terwyl jy net die produk oes en ek moet dit oppas.Julle en SA jagters moet dink voor julle ons boere aanval en die staat wil kry om ons te reguleer!
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Jy wil dit maak klink asof jy teen 'n verlies werk net om die gene gesond te hou - indien wel is jou oraait hoor.Tarzan wrote:Ek het 10 ramme gekoop @15k! Indien jy by my 10 ramme skiet betaal jy om en by 5k vir 10 ramme! Met ander woorde ek het 10k aan biodiversiteit spandeer.Ek kry nie daai 10k terug by jou nie ,ek spandeer dit om te sorg dat my diere se genepoel gesond bly.
Die geld wat die jagters by boere spandeer het jou in staat gestel om daai 10k bydrae te maak. So, indirek maak die jagters elke jaar 'n baie groot bydrae aan bewaaring.
Lekker aand vir jou Tarzan, niks wat niemand hier gaan se gaan jou sienswyse verander nie.
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
ek het R300 000 spandeer om my water te suiwer en te verkoel asook om n better oond te koop om better brood te bak gee dit my nou die reg om R100 vir n brood te vra
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Klink soos in die ou Asterix boeke
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Hoeveel mense wat hier raas en blaas kan n deffinisie gee vir die terme wat hulle gebruik? Geniese manupilasie, gene, genetiese afwykings. Ens. Kom, spoeg hom nou uit voor jy Wikipedia toe gaan.
Is julle dan anders as Bool en sy trawante of die Sandton tannie in Woolworths wat net "Free range" eiers, "Badger friendly" heuning en shampoo wat nie op diere getoets is nie koop? Die argumente wat op emosie gebasseer is dra geen gewig nie.
Tweedens, die veralgemenings. "Telers" of "gekleurde wild boere" boer ook met ander wild. Sommige van die plase het ook trekwild op. Ek het nou al op verskeie plase gejag waar ek Springbokke, Gemsbokke, Koedoes, rooibok, nyala, ens ens teen goeie pryse skiet, terwyl daar ook kleur variante op die plaas is.
'n voorbeeld van n Eindmark mbt Horinglengte: in die middel 80's het my pa en oom Johan Kriek 'n klomp Lichtensteins, Bastergemsbokke en Swartwitpens uit Malawi gebring vir Parkeraad. Lg het n klomp in die Bomas laat vrek in KNP, en n tweede en derde vangs in Malawi is gedoen. Daardie diere is die kern poel van die huidige populasie in n paar natuurreservate vandag. Uit oom Johan se eie teelprogram met bg diere is die ou Vaalbos park in die Noordkaap, wat toe weens n grondeis moes trek en Mokala geword het aangevul. Vandag kan mens in Mokala 70km buite Kimberley Tsessebe, Rooibartbees, en Mofhartbees sien. So ook baie Bastergemsbokke en Swartwitpense en Renosters. Mokala brei aktief uit deur samewerking met Wildboere rondom hulle
Die Wildboer is hiervoor te danke, nie Parkeraad, of bewaar my, SAJWV nie.
Wys my asb een voorbeeld van n boer wat sy normale kleur diere uitwis om gekleurdes in te sit? Ek het dit nog nie teë gekom nie. Die boere diversifiseer met die kleure, en belê hulle eie geld daarin. Indien hulle geld verloor, is dit hulle risiko. Hulle koop nie daai teeldiere met my of enige ander se geld nie ( behalwe dalk oom Cyril).
Wat natuurlikke kleur variasies betref het ek al dv gesien:
In Tembe Olifantpark by dieselfde watergat het ons n wit Waterbok koei, en n half wit rooibokooi gesien
In KNP het ek n wit rooibokooi gesien
In die Balele conservancy het daar twee jaar terug n gryswit blesbok uitgekom. Sy is toevallig twee jaar leter teen biltong prys geskiet (einde laasjaar).
Dit voel vir my baie manne is kwaad oor die styging in wildpryse en deel nou onnodige houe uit teen die boere.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Baie dankie Dewald. Stem 100% met jou saam. Volgende moet die manne begin vra dat die motor bedryf ook gereguleer word want ek kan nie die v8 cruiser bekostig nie.
-
Tarzan
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Ja,dit gee jou die reg 375fanatic, dis 'n vrye mark! Jy gaan net nie baie gewone brood verkoop nie! Jy sal nou uit die boks moet dink en brode met iets anders in verkoop, om die koste te verhaal! Dis maar wat ons veeplase, toe wildplase, en nou wilds telers probeer doen!375fanatic wrote:ek het R300 000 spandeer om my water te suiwer en te verkoel asook om n better oond te koop om better brood te bak gee dit my nou die reg om R100 vir n brood te vra
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Ek sien die gesprek raak vurig.... Ek wonder nou net, as die kleur variante niks meer as die gewone bokke werd was nie, sou julle manne nog steeds so gretig geteel en biodiversiteit en genepoele (en ander groot woorde wat ek nie verstaan nie), probeer beskerm het vir 'n swart rooibokram wat R 2k werd is?
Soos reeds gesê, ek gun elke ou sy besigheid en sy wins, maar laat ons nou nie mekaar BS nie. Niemand teel met hierdie gekleurde bokke om hulle voortbestaan te verseker of vir die liefde van die saak nie, hulle doen dit vir die uitstekende opbrengste wat daarin is. En dit verstaan ek 100% en is daar niks mee verkeerd nie.
Wat wel my gat se deksel is, is dat wanneer mens eerlike vrae vra oor hoe die besigheid werk en wat die uiteinde is, dan word jy beskuldig daarvan dat jy armoedig en jaloers is oor jy nie ook kan deelneem aan die "skema" nie. Dit laat my wonder.....

Aim small, miss small