Menere
Wie van julle skiet met die nuwe MOAR T kruis?
Wat is julle eerste indrukke?
Baie dankie
Johan
NXS MOAR vs MOAR T
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 995
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: NXS MOAR vs MOAR T
Ek het n NP en MOAR T om my 2 scopes. Die gewone MOAR is te dik die MOAR T is klein bietjie dikker as die NP kruise. As ek nog een moet koop koop ek defnitief weer MOAR T
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: NXS MOAR vs MOAR T
Het met Altwee geskiet en met teiken skiet is die Moat T beter. Vir jag is die Moar vir my weer beter.
- Armand9
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm
Re: NXS MOAR vs MOAR T
Jag met die MOAR. Perfek. Dink die T sal dalk beter wees vir papier skiet.
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: NXS MOAR vs MOAR T
Baie dankie julle! Die raad help baie.
