Squib Loads
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Squib Loads
Die video kom van Gunsite af. Almal kan iets hieruit leer.
https://www.youtube.com/watch?v=fVdZ0UF7gg0
https://www.youtube.com/watch?v=fVdZ0UF7gg0
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Squib Loads
Wow dankie vir die deel. Kan net leer daaruit
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Squib Loads
https://www.youtube.com/watch?v=xhgyJMhQFbA
As jy sien daar is iets fout moet nie doen wat die ou doen nie
As jy sien daar is iets fout moet nie doen wat die ou doen nie
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 930
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Squib Loads
Eina! Daai makker met die AR kan bly wees hy het nog 'n linkerhand oor!
Groetnis
Philip
Philip
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Squib Loads
Ek het al n hele paar squib loads gesien by dIe IDPA kompetisies.Meestal was met NGA reloads gewees.Gelukkig is die SO's op en wakker en so ver nog nie n geweer gesien wat kaboom het nie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Squib Loads
Haan wrote:https://www.youtube.com/watch?v=xhgyJMhQFbA
As jy sien daar is iets fout moet nie doen wat die ou doen nie
Wat my verbaas, is dat hy glad nie onraad vermoed het toe die magasyn uitskiet nie.
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Squib Loads
Ja, ek kon nie glo hy het nog n mag probeer laai na die vorige een ontplof het nie 
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Squib Loads
Kan so maklik in n BOOOOOM ontaard.
Ons is geleer as n wapen stoor "span en gaan aan" hoe maklik kan daar nie n fout insluip as n man nie hoor daar is fout nie?
Ons is geleer as n wapen stoor "span en gaan aan" hoe maklik kan daar nie n fout insluip as n man nie hoor daar is fout nie?
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Squib Loads
Goeie rede om elektroniese oormowwe te kry dit kan help om die verskil te hoor.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Squib Loads
Ek stem Carl,Carl wrote:Goeie rede om elektroniese oormowwe te kry dit kan help om die verskil te hoor.
Maar ek het nou onlangs eers my pistool gekoop. LIsensie aansoek moet nog in.
Wat ek daaruit geleer het is dat jy baie meer moet oplet en kophou as dit by pistool skiet kom. Daar sal 'n laer bang wees maar die recoil is ook heeltemal anders. As jou slide nie terug skop en lock nie, na 'n cartridge nie eject nie, moet jy eerder stop en seker maak dat jou loop skoon is.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Squib Loads
Ek kan NGA's teen n baaie goeie prys kry, gaan dit nie n ideelwees om hulle elkeen te weeg nie, met n elektroniese skaal gaan dit sommer vinnig gaan?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Squib Loads
Die 3 of 4 grein kruit is te min om akkuraat te bepaal of dit n squib is of nie.Verskillende doppe en diktes en ouderdom van die doppe sal die gewig beinvloed.My Pa se G19 het ook ge kaboom met NGA reloads.Ek sal nie daai kans vat nie.andre007 wrote:Ek kan NGA's teen n baaie goeie prys kry, gaan dit nie n ideelwees om hulle elkeen te weeg nie, met n elektroniese skaal gaan dit sommer vinnig gaan?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Squib Loads
Die Rudlphs is nie so duur nie. As jy die secret handruk gebruik by S&O kry jy dalk afslag.FCLoretz wrote: Ek stem Carl,
Maar ek het nou onlangs eers my pistool gekoop. LIsensie aansoek moet nog in.
Wat ek daaruit geleer het is dat jy baie meer moet oplet en kophou as dit by pistool skiet kom. Daar sal 'n laer bang wees maar die recoil is ook heeltemal anders. As jou slide nie terug skop en lock nie, na 'n cartridge nie eject nie, moet jy eerder stop en seker maak dat jou loop skoon is.
Maar ek stem dat oplet in die klas die belangrikste is! Dit help ook dat jy nie te Rambo probeer wees en 4 magasyne in 20sek uit te skiet nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Squib Loads
Leer my asb die handshake. Ek het daai klas gemis op die forum. En iemand het die video afgehaal. Ek het 'n paar Deben elektroniese mowwe.Carl wrote:Die Rudlphs is nie so duur nie. As jy die secret handruk gebruik by S&O kry jy dalk afslag.FCLoretz wrote: Ek stem Carl,
Maar ek het nou onlangs eers my pistool gekoop. LIsensie aansoek moet nog in.
Wat ek daaruit geleer het is dat jy baie meer moet oplet en kophou as dit by pistool skiet kom. Daar sal 'n laer bang wees maar die recoil is ook heeltemal anders. As jou slide nie terug skop en lock nie, na 'n cartridge nie eject nie, moet jy eerder stop en seker maak dat jou loop skoon is.![]()
Maar ek stem dat oplet in die klas die belangrikste is! Dit help ook dat jy nie te Rambo probeer wees en 4 magasyne in 20sek uit te skiet nie.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Squib Loads
Ooooo ok ek lees nou weer mooi wat jy geskryf het. Lees soos my gat soos baie ander hier op die forum.. 
Jou probleem is nie budget dit is baan tyd
Gaan jy herlaai?
Jou probleem is nie budget dit is baan tyd
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Squib Loads
Ja, ek sal self laai vir range ammo. Sal maar sien hoe "vinnig" ek met die single stage press regkom. Dit is hoekom ek die handshake soek vir afslag op 'n dillon press.....Carl wrote:Ooooo ok ek lees nou weer mooi wat jy geskryf het. Lees soos my gat soos baie ander hier op die forum..
Jou probleem is nie budget dit is baan tydGaan jy herlaai?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Squib Loads
A squib load, also known as a squib round, pop and no kick, or just a squib, is a firearms malfunction in which a fired projectile does not have enough force behind it to exit the barrel, and thus becomes stuck.- ok, nou weet ek ook wat noem die ingils manne hom
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Squib Loads
Nee wat jy moet baie skeit om 'n progressiewe een te regverdig. Ek doen heel goed met die enkelslag, dit vat langer ja maar dis mos lekker om te herlaaiFCLoretz wrote: Ja, ek sal self laai vir range ammo. Sal maar sien hoe "vinnig" ek met die single stage press regkom. Dit is hoekom ek die handshake soek vir afslag op 'n dillon press.....
En as jy 'n goeie prys op range ammo kry kan jy maar koop vir doppe. Onder R200/50 is dit amper om te ewe of jy herlaai of koop. Dan hoef jy minder te bekommer oor "squib loads" of dowwerds.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
