Lynx ringe opsit.

Post Reply
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Lynx ringe opsit.

Post by DawieKotze »

Help asb gou! Ek is nou onseker (na verskeie verskillende menings gegee is) oor presies wat die regte stap vir stap prosedure is met die opsit en instel van Lynx ringe. Dis nou die twee los ringe en basisse.

Op watter stadium van die opsit moet die ringe gelap word? As jy die windage stel - moet jy beide voor en agter losmaak aan teenoorgestelde kante en dan die ooreenstemmende skroefies indraai? Of stel jy net bv die agterste windage. In so 'n geval kan jy mos stress op die scope sit?

Indien die ringe klaar gelap is en nou stel jy aan die windage, gaan die lapping mos niks help nie!

Ek luister graag na julle raad.

Groete

Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Lynx ringe opsit.

Post by Capt. Yoda »

Dalk help die


A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Lynx ringe opsit.

Post by DawieKotze »

Dankie Kaptein, ek weet darem hoe om gewone ringe te doen, maar dit help my nie met die Lynx tipe ringe met windage verstelling nie.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Lynx ringe opsit.

Post by Capt. Yoda »

Sorry ek het weer half gelees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Lynx ringe opsit.

Post by Mac »

Dawie,

Lap jou ringe eerste, maak die windage ajustments los, plaas jou lapping tool in en maak die windage screws vas. Plaas nou die boonste ring helftes in en lap hulle soos enige ander stel. Plaas dan jou scope in die ringe (nadat hulle skoon gemaak is) met voor en agterste windage adjustments los maar ge"centre". Die ringe sal nou deur die scope in lyn met die lapping hou, nou kan jy jou verstellings doen. Maak net al twee los, maar ook maar net, voor jy stel, en probeer hulle so na as moontlik ge"centre" hou, as jy sien bv. voor draai vêr uit, kompenseer agter. As dit klaar is, torque dan jou ringe vas.

Hoop dit maak sin, PM my jou nommer en dan kan ons praat as my verduideliking te vrot is.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Lynx ringe opsit.

Post by DawieKotze »

Baie dankie Mac! Dit maak sin en ook die mees logiese manier wat ek aan gedink het. Wou net seker maak.

Heinz - ek gaan op jou knoppie druk vir daai lang tool van jou om die ringe oor die loop te senter. :) :)

Groete

Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
Post Reply