200gr claw bullets .303 with S355

Post Reply
Robert M
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Mon Feb 16, 2015 10:41 am

200gr claw bullets .303 with S355

Post by Robert M »

Hi

Ek is nuut op die forum,

het iemand loads vir my vir 303 200gr claw punte met S355
het skiet 215gr maar hulle is net n bietjie stadig so wil kyk wat doen doe 200gr punte
fjoubert
Newbie
Newbie
Posts: 48
Joined: Mon Mar 17, 2014 9:12 am

Re: 200gr claw bullets .303 with S355

Post by fjoubert »

Lees die artikel. Waar bly jy?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.303 No. 4 MKII
fjoubert
Newbie
Newbie
Posts: 48
Joined: Mon Mar 17, 2014 9:12 am

Re: 200gr claw bullets .303 with S355

Post by fjoubert »

Sorry, sien nou die artikel verwys na S341
.303 No. 4 MKII
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 200gr claw bullets .303 with S355

Post by tripodmvr »

QL het te vertelle dat met 'n 200gr koeël 'n beginlading van 39gr so 2230vps behoort te gee. Dit is met 24 duim loop. Gebruik gewone slagdop, laai 3 patrone en kyk wat jy werklik kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 200gr claw bullets .303 with S355

Post by JPS »

fjoubert wrote:Lees die artikel. Waar bly jy?
Oom Andre het na die artikel, 'n artikel vir Magnum geskryf waar hulle S355 getoets het met die swaarder Rhino koeels. Van 180gn koeels af het S355 baie goed presteer. Die S365 en S335 dupleks lading het basies S355 gesimileer in die eerste artikel hierbo.

Ek het dit self gebruik met 200gn Claw koees met baie goeie resultate.
Robert M
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Mon Feb 16, 2015 10:41 am

Re: 200gr claw bullets .303 with S355

Post by Robert M »

Hi,

Eks in Pretoria, ek het all n paar keer die artikel gelees, my no1Mk3 is nog standard, met full stock so sy barrel is 25.25Duim.
ek laai klaar 215gr claws met 39gr S355 en dit gee my so 2000ft/s min en max vir die 215gr was 37 en 40gr s355, ek het begin met druk tekens op 39gr.

tripodmvr- gee jy om om met die std n01mk3 se data weer die QL load te doen

JPS -het jy die artikel oor die rhinos en s355 of net die magnum issue nommer, ek het n hele klomp ou magnums, dalk is ek gelukkig.

JPS wat is jou ladings, waar het jy begin.

all die feedback word waardeer. dankie manne
Post Reply