Ligte wat kan dim

Post Reply
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Ligte wat kan dim

Post by Pvdw »

Hi almal.

Soos julle al seker gesien het vra ek baie vrae ivm ligte.

Wel een ding het ek al geleer en dit is dat skietlampe vir jakkals moet kan dim.

Ek weet dat LED nie kan dim nie.

Ek weet die Sniper wat ek gesien het, wat met gas werk  ook nie kan dim nie.

Watter tipe/ontwerp lampe sal kan dim en watter nie?

Gee asb. raad.

Dankie.

Peet
Last edited by Pvdw on Sun Jan 16, 2011 5:11 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Ligte wat kan dim

Post by Christo »

Koop 'n lightforce.

Verkieslik die een wat op jou scope kan mount. Jy sal dalk 'n ander een koop maar later gaan jy weer koop en dan sal dit 'n Lightforce wees.

Daar is ook ander wat werk maar as ek die forum so kyk wil iemand een of ander tyd Lightforce parte in die ander tipe sit. Laat jou dink.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Ligte wat kan dim

Post by Pvdw »

Christo ek het geen tweifel in wat jy s? nie. LF is die regte pad om te loop anders het almal op die forum nie daaroor saamgestem nie. ;) ;)

Ek sit net met so 'n effense beperkte begrooting om die spul aan die gang te kry en ek moet ook kyk vir 'n caller. Ek verneem die jakkie roep met  die selfoon so uit die bakkie se venster kry nie veel aftrek onder julle manne nie ;D ;D ;D

Ek kyk vir moontlikke oplossings as die budget se wielle begin afval en ek kort nog so 'n ding hier en daar maar die LF 170 wil ek as opsie een hou.

My volgende huiswerk sal wees oor die beste intree caller.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Ligte wat kan dim

Post by Christo »

Peet, search Lightforce vs Night stalker op die forum. Die Night stalker het ek ook na gekyk en is nie 'n sleg lig nie. Jy kan hom so bietjie boere modify en gebruik . Kos so 2/3des van LF.

Wat roeper betref koop vir jou 'n Foxpro Spitfire @ R 2500.00. Beste koop wat jy kan doen. S&O prys R 2000 !!!!!

Ek's nie naastenby 'n pro nie, so dit is net my 2 Zim sente
Last edited by Christo on Sun Jan 16, 2011 9:31 pm, edited 1 time in total.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Ligte wat kan dim

Post by Gerhard »

Kontak vir Janjak

Hy sal jou kan help met die beste kwotasie vir daai light force 170.

Ek het laas week een by hom bestel.

Dit is my 2 de light force in 5 jaar.

My ou lig werk nog maar dis nou tyd dat hy my back up lig word.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
WOLF
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am

Re: Ligte wat kan dim

Post by WOLF »

PEET
Jy kan nie verkeerd gaan met n LF 170 en n Henk Ellis dimmer nie.

WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Ligte wat kan dim

Post by Pvdw »

Dankie Wolf. Waar kry ek vir Henk aan die hande asb.

Ek het 'n man ontmoed wat radio's vir die vliegbedryf herstel an aanpas na gelang van behoeftes. Het hom somme vertel van hoe remote roeppers werk. Hy het my ges? hy wil vanaand gaan sit en kyk wat hy op papier kan sit en sal more so paar voorstelle maak om een self te bou. :D :D :D Kom ons wag en kyk wat kom daar uit.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Ligte wat kan dim

Post by James Wilson »

ek het n oorsee se dimmer gekoop, dink dit is n nightforce of so iets is nou te lui om na die skietkamer toe te stap. het hom by Gerrie Coetzee se winkel in 2010 gekoop. het hom so 2 keer gebruik, maar as jy my posts al gelees het dan sal jy sien ek dink hier by ons is van die meeste jakalse in die land. ons ry nog na die roep plek toe dan kry ons die manne al. so ek gebruik nooit n rooi lens of n my dimmer nie. maak my maar n aanbod vir die dimmer.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
WOLF
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am

Re: Ligte wat kan dim

Post by WOLF »

Pvdw wrote: Dankie Wolf. Waar kry ek vir Henk aan die hande asb.

Ek het 'n man ontmoed wat radio's vir die vliegbedryf herstel an aanpas na gelang van behoeftes. Het hom somme vertel van hoe remote roeppers werk. Hy het my ges? hy wil vanaand gaan sit en kyk wat hy op papier kan sit en sal more so paar voorstelle maak om een self te bou. :D :D :D Kom ons wag en kyk wat kom daar uit.

Peet
Jy kan vir Henk kontak by 0823313132.
Wat die roeper aanbetref,kontak vir Allen truter of S/O en koop maar van die begin af n FOXPRO.
Vra maar vir Sir Taffie en die ander rondom die Spitfire.Ek dink hy pas in almal se "budget".

WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Ligte wat kan dim

Post by Francois Marais »

Christo

Dankie, uitgesort.....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Ligte wat kan dim

Post by Christo »

Francois Marais wrote: Christo

Dankie, uitgesort.....

Mooi loop
Francois
Soos ou p?lle  ;D.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Post Reply