saalrug blesbok
-
Landy
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sat Jul 06, 2013 7:18 pm
saalrug blesbok
Hi manne ek soek asb bietjie raad, ek het so n paar mak blesbokke(gewone) een lammetjie is nou so 7 maande (wit met bruin saalrug) die probleem is die ander in die trop van 7 baklei haar uit, vraag is hoekom
Hoeveel gewere is genoeg?
- Frikkie die Rot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm
Re: saalrug blesbok
Die antwoord is: Kry haar dadelik in n ander kamp! Met die pryse soos dit nou is kan jy n k@khuis vol geld vir haar kry.
Groetnis,
Frikkie
Groetnis,
Frikkie
-
Landy
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sat Jul 06, 2013 7:18 pm
Re: saalrug blesbok
Frikkie sy is in 'n ander kamp en redelik mak ook kan tot so 30 meter van haar af kom.
Hoeveel gewere is genoeg?
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: saalrug blesbok
wys ons n foto!
-
Landy
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sat Jul 06, 2013 7:18 pm
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: saalrug blesbok
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/DSC_0377_zps640419a5.jpg
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: saalrug blesbok
Ek het eendag n program gekyk toe wys hulle hoe die trop fratse verwerp en uitstoot omdat dit onnodig predatore en gevaar aantrek. dis maar net n beskermings instink hulle doen dit met siek diere en weesies ook ek het gesien hoe n zebra hings n vul doodskop wat aanhou sy ma roep nadat die merrie dood is.
dink dis nogal skrikwekkend as jy gekamo is en die ou langs jou steek soos n seer oog uit
dink dis nogal skrikwekkend as jy gekamo is en die ou langs jou steek soos n seer oog uit
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
