Nightforce SHV 5-20x56 nuut vir 2014

User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Nightforce SHV 5-20x56 nuut vir 2014

Post by JTM »

Ek het met 'n verkoopsman by S&O gesels nou die dag toe ek die SHV so staan en bevoel. Ek het spesifiek met die turrets gespeel en met hom daaroor gesels. Volgens die person raai hy mens af om die scope te koop sou jy die turrets heeltyd wil gebruik om te stel vir elke skoot. Hy reken dat die SHV turrets nie gepas is daarvoor nie. Hy sou dan eerder die duurder NXS aanbeveel.

Nou wonder ek hoe waar dit kan wees en of dit net verkoops praatjies is. Ek kon op daai stadium nie iets snaaks met die turrets voel nie. Die verstellings het lekker positief gevoel. Natuurlik is die beste om dit op 'n geweer te toets op die baan, maar ek was nou nie so gelukkig nie.
Jannie Welman
Mauser browser
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Sun May 19, 2013 7:18 am

Re: Nightforce SHV 5-20x56 nuut vir 2014

Post by Mauser browser »

Kan iemand vir my se wat is die scope se totale 'outside diameter' met die 56mm lens? ek's besig om te kyk na ringe en bases uit Amerika uit, wil net die regte size koop.
User avatar
Wilhelm Schultz
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Tue Sep 03, 2013 9:37 pm

Re: Nightforce SHV 5-20x56 nuut vir 2014

Post by Wilhelm Schultz »

Naand manne

Ek weet hierdie topic is bietjie oud maar dink julle S&O sal nog stock he van hierdie meneer?
Hou die lood in die lug
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Re: Nightforce SHV 5-20x56 nuut vir 2014

Post by Riebeeker »

Hulle het
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Nightforce SHV 5-20x56 nuut vir 2014

Post by Wayne »

Riebeeker, who could I speak to, can not seem to find one anywhere
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Nightforce SHV 5-20x56 nuut vir 2014

Post by Dries101 »

Chat to Francois at SO rivonia- they had stock about a week ago
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
Post Reply