Lisensies
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Geluk streep!!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensies
Dankie mater voel of ek verjaar vandag!Armand Steenkamp wrote:Geluk streep!!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
Kan ook nie way vir wanneer my lisensie deurkom vir my seun se 6.5x55
- Jacques van Eeden
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am
Re: Lisensies
Ingegee 7 Des, ontvang SVR Jan en in vir oorweging 7 Feb. Goedgekeur op die 12de.
Nou net vir die drukkers.
Nou net vir die drukkers.
.177 Gecado, .22 Rem Scoremaster 511, .22 Brno Model 2, 222 Rem Anshutz, Colt AR 15, .303 Lee Enfield No4 Mk1, .308 Win Howa Varm, 22-250 Rem Howa Varm, 12Br Mossberg, 12Br Baikal s/s, .38Spl Taurus, Vektor SP1, Vektor SP2, Ruger Redhawk .44Mag, CZ200
- Jakkels 223
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Wed Sep 11, 2013 1:09 pm
Re: Lisensies
Vandag by DFO, lisensie vir 308 ruger 11 Februarie goedgekeur, nou moet kaartjie net kom sodat aflewering kan plaasvind
- NetEk
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Wed Jan 21, 2015 2:38 pm
Re: Lisensies
Ek het dieselfde dag my wapen en bestuurslisensie in gegee en my wapen amper 3 weke gehad voor ek weer "wettiglik" kon kar bestuur.
Ek dink die manne daar by Linden SAP skud net hulle koppe en stamp die vorms as ons daar in gestap kom.
Ek dink die manne daar by Linden SAP skud net hulle koppe en stamp die vorms as ons daar in gestap kom.
22 LR, 22 Hornet, 9mm, 7TCU, 7x64. 1/2 9,3
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Iemand het nie asb vir my n email adres waar ek oor my dfo se diens , of eerder die totale gebrek aan diens kan kla nie??? Eks nou gatvol!!!!!!!!!!!!
Groetnis
Groetnis
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Lisensies
Armand, gaan praat met die bevelvoeder van die stasie uiteindelik is hy/sy verantwoordelik. Het vir my gehelp.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Die bevelvoerder cover nou vie die DFO.... ek t vandag weer 4 keer gebel en boodskappe gelos. Hy kom net nooit na my trug nie!
Groetnis
Groetnis
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
Ludwig, ek kry die gevoel behalwe vir Bloem is die hele res van die land opsetlik stadig.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensies
Dit kan jy weer se.....ek wag nou al van die 9de af vir my kaartjie om te kom....iemand het nie dalk 'n kontak vir die print van die kaartjies nie?
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: Lisensies
Praat jy......ek wag al van die 28ste Januarie af!!ruaanb wrote:Dit kan jy weer se.....ek wag nou al van die 9de af vir my kaartjie om te kom....iemand het nie dalk 'n kontak vir die print van die kaartjies nie?
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensies
Maandag wat kom kan jy dan n reprint aanvra soos ek verstaan
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: Lisensies
012353 6937 –card div – PAULOS MOSIA
Card Prov = 011 497 7227 - Gauteng North
Card Print Division - 012 353 6938 of bel 6000 en vra vir kaart afdeling
Hi Ruaan, dit is die inligting wat ek het. die Paulos Mosia het my verlede jaar mooi gehelp, dit was nou die een keer wat ek hom in die hande kon kry.
Card Prov = 011 497 7227 - Gauteng North
Card Print Division - 012 353 6938 of bel 6000 en vra vir kaart afdeling
Hi Ruaan, dit is die inligting wat ek het. die Paulos Mosia het my verlede jaar mooi gehelp, dit was nou die een keer wat ek hom in die hande kon kry.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensies
Baie dankie! Ek gaan probeer en sal laat weet of dit gewerk het.
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Lisensies
Dit is regtig belaglik dat mens in die jaar 2015 steeds moet wag en wag en wag vir iets wat jy met jou eie geld betaal het, nadat jy BAIE moeite doen om al jou papiere en motiverings en kursusse en statusse en endorsements ens ens ens reg te kry. Jy doen alles vir hulle en dan kan hulle steeds nie binne redelike tyd reageer nie. Ek gee nie om vir 'n paar weke nie want ek besef die belangrikheid daarvan, maar jy maak nie 'n sambreel oop nie... Alles word plaaslik nagegaan, daarna alles provinsiaal, waarom steeds so stadig in Pta??
My aansoek is al 4 Desember ingehandig en was 14 Jan by CFR. Elke keer as ek telefonies opvolg word daar net ge-um en ge-aa. Vanoggend word vir my gesê gee nog 2 maande dan moet ek maar weer opvolg! Ek het gedink dinge gaan vinniger maar lyk my dit is maar pure geluk as jou aansoek toevallig op iemand se tafel beland en daardie persoon is nou al genoeg badkamer en kombuis toe en het geen ander keuse as om die een aansoek vir die dag te hanteer nie.
Pateties om die minste te sê.
Daarsy nou voel ek beter (of nie) sonder om iets of iemand te gooi...

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13630
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensies
matewis wrote:Dit is regtig belaglik dat mens in die jaar 2015 steeds moet wag en wag en wag vir iets wat jy met jou eie geld betaal het, nadat jy BAIE moeite doen om al jou papiere en motiverings en kursusse en statusse en endorsements ens ens ens reg te kry. Jy doen alles vir hulle en dan kan hulle steeds nie binne redelike tyd reageer nie. Ek gee nie om vir 'n paar weke nie want ek besef die belangrikheid daarvan, maar jy maak nie 'n sambreel oop nie... Alles word plaaslik nagegaan, daarna alles provinsiaal, waarom steeds so stadig in Pta??
My aansoek is al 4 Desember ingehandig en was 14 Jan by CFR. Elke keer as ek telefonies opvolg word daar net ge-um en ge-aa. Vanoggend word vir my gesê gee nog 2 maande dan moet ek maar weer opvolg! Ek het gedink dinge gaan vinniger maar lyk my dit is maar pure geluk as jou aansoek toevallig op iemand se tafel beland en daardie persoon is nou al genoeg badkamer en kombuis toe en het geen ander keuse as om die een aansoek vir die dag te hanteer nie.
Pateties om die minste te sê.
Daarsy nou voel ek beter (of nie) sonder om iets of iemand te gooi...
My laaste een is begin November in en hy het gister by "consideration" uit gekom.Die Tannie se nog so 3 weke..miskien...dalk...wie weet
Last edited by Capt. Yoda on Mon Mar 16, 2015 2:27 pm, edited 2 times in total.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Lisensies
Myne le, ek weet nie hoelank nie, by "filing", gister word ek gese dit is nou "in process", wat dit ookal beteken 
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Lisensies
Ek is ook nou al gatvol, as ek bel se hulle vir my die aansoek is ontvang en dit is al.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Lisensies
Weet nooit wat is die ware situasie nieHaan wrote:Ek is ook nou al gatvol, as ek bel se hulle vir my die aansoek is ontvang en dit is al.
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Lisensies
Die ergste is ek weet die aansoek is ontvang ek het dan die sms gekry.
Ek bel om te hoor of die ding nie al aandag gekry het nie, help dit ooit om te bel?

Ek bel om te hoor of die ding nie al aandag gekry het nie, help dit ooit om te bel?
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
Kyk hulle sloer maar hoekom dit pla my 
My 2 vorige aansoeke tot kaartjie in my hand was 4 weke en 6 weke volgende week Saterdag sal dit 3 maande wees wat het gebeur met die reel dat alles binne 90 dae afgehandel moet wees?
Het Chasa of SA Jagters enige insae oor die huiddige saak?
My 2 vorige aansoeke tot kaartjie in my hand was 4 weke en 6 weke volgende week Saterdag sal dit 3 maande wees wat het gebeur met die reel dat alles binne 90 dae afgehandel moet wees?
Het Chasa of SA Jagters enige insae oor die huiddige saak?
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensies
En gister hoor ek my lisensie kaartjie is missing.......het gelukkig nou 'n direkte nr by die kaartjie print in Bellville opgespoor so ek bel elke dag.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Lisensies
Frederik wrote:Kyk hulle sloer maar hoekom dit pla my
My 2 vorige aansoeke tot kaartjie in my hand was 4 weke en 6 weke volgende week Saterdag sal dit 3 maande wees wat het gebeur met die reel dat alles binne 90 dae afgehandel moet wees?
Het Chasa of SA Jagters enige insae oor die huiddige saak?
Sal ook graag weet. Hoeveel samewerking is daar tussen SAPS en die verskillende organisasies in die verband
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
Het so paar minute terug met Stephen Palos van Chasa gepraat en hy was glad nie bewus van die stand van sakke nie maar sal ondersoek instel.