Super Rugby 2015
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Super Rugby 2015
More,
Super Rugby is om die draai.
Ek het die nuwe Superbru Groep begin.
Ek het invites uitgestuur na almal. Maar hier die die details/
Pool name: Jaracal
Pool code: lushhuff
Super Rugby is om die draai.
Ek het die nuwe Superbru Groep begin.
Ek het invites uitgestuur na almal. Maar hier die die details/
Pool name: Jaracal
Pool code: lushhuff
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Super Rugby 2015
Hier begin die geween en gekners van tande al weer.FCLoretz wrote:More,
Super Rugby is om die draai.
Ek het die nuwe Superbru Groep begin.
Ek het invites uitgestuur na almal. Maar hier die die details/
Pool name: Jaracal
Pool code: lushhuff
Sterkte manne. Ek is besig om rooiwyn "op te stock" vir al die pyn en vreugde.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Super Rugby 2015
Sommer net
Sien Joe Pietersen (ex-Stormer heelagter) is die nuwe Cheetah losskakel
James O' Conner is terug in Aus na sy drink-debakel en gaan vir die Reds uitdraf...
Sien Joe Pietersen (ex-Stormer heelagter) is die nuwe Cheetah losskakel
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Super Rugby 2015
Hoekom het jy nie gese nie ek het3 bokse vol rooiwyn hier by die huisGawie(7mm) wrote:Hier begin die geween en gekners van tande al weer.FCLoretz wrote:More,
Super Rugby is om die draai.
Ek het die nuwe Superbru Groep begin.
Ek het invites uitgestuur na almal. Maar hier die die details/
Pool name: Jaracal
Pool code: lushhuff
Sterkte manne. Ek is besig om rooiwyn "op te stock" vir al die pyn en vreugde.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Super Rugby 2015
Nou wat drink ek tydens die anders 17 wedstyde? 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Super Rugby 2015
Safari het ook weer n POOL die jaar, kom jol saam manne, hoe meer deelnemers hoe groter die algehele prys!
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=38788
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=38788
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Super Rugby 2015
Gawie ek sien jy het op die pool alweer gekrimp na 7mm toe 
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Super Rugby 2015
Van nou tot die einde van die seisoen kan jy weer niks met Gawie uitgerig kry nie.Gawie(13mm) wrote:Nou wat drink ek tydens die anders 17 wedstyde?
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Super Rugby 2015
heheheDuracell wrote:Gawie ek sien jy het op die pool alweer gekrimp na 7mm toe
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Super Rugby 2015
Word mos nou weer wintertyd, seker die waar die gekrimpery vandaan kom...
hehehe
hehehe
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Super Rugby 2015
Mirrag!
Ek sien al weer hier is 'n paar manne wat waaragtag nie uit hul foute leer nie. Meer as die helfte sit die Bulle op vir 'n wen.
Hierrond is ek diknek, daarom die 13mm, maar daar by die voetbol is ek meer beskeie.
Aan my gunne kan ek self krap, maar daai Stormspannetjie van my is op hul eie.
Aan hulle kan ek tokkol doen nie, net bid en vloek en weer bid.
Ek sien al weer hier is 'n paar manne wat waaragtag nie uit hul foute leer nie. Meer as die helfte sit die Bulle op vir 'n wen.
Hierrond is ek diknek, daarom die 13mm, maar daar by die voetbol is ek meer beskeie.
Aan my gunne kan ek self krap, maar daai Stormspannetjie van my is op hul eie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Super Rugby 2015
heheheGawie(13mm) wrote: Aan my gunne kan ek self krap, maar daai Stormspannetjie van my is op hul eie.Aan hulle kan ek tokkol doen nie, net bid en vloek en weer bid.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- stephan2
- Jr. Member

- Posts: 74
- Joined: Mon Oct 10, 2011 9:39 pm
Re: Super Rugby 2015
Whiskers ek ook in .
Stephan2
Stephan2
- Gamkaboer
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Sep 02, 2014 11:10 am
Re: Super Rugby 2015
En daar verloor die Saders!!

- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Super Rugby 2015
Ek ook invite gestuur...
Prroooovviinnnccceeee!!!!!!!!!!!!
Emile
Prroooovviinnnccceeee!!!!!!!!!!!!
Emile
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Super Rugby 2015
Ja nee dit was redelke upset, veral op hulle tuisveld...Gamkaboer wrote:En daar verloor die Saders!!![]()
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Super Rugby 2015
Hoekom is almal noord van die Vaal so stil vanmore?
Selfs die Saaarks manne is soos die graf
Ek en my geliefde het 'n bottel van die Kaap se beste rooi deurgewerk tydens die slagting van die kallers.
Dankie Kallie en Del Air Graff.
Die Cheetahs het die Saaarks lekker op hul eie piesangskille laat gly. Die Lions mis hul Leeu. Britz, jou yster.
13 teen 3 Springbokke. Laat dit nooit weer as maatstaf gebruik word vir 'n voorspelling in Super rugby nie. Victor en Skou-ponie, Spies se bydraes was meer van akedemiese belang en het geen gravitas aan hul span verleen nie.
Dit is vanoggend lekker om 'n Stormer en Cheetah te is!!!

Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Super Rugby 2015
Dis darem lekker as jou span die naweek met 'n Super wen afskop! Sterkte vir die res van julle wat nog moet wen!!
(Dis sommer ook al 2 punte vir die Bru poel
)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Super Rugby 2015
Geluk Carl.
Ek hoor dit was maar broekskeur.
'n Wen, is 'n wen
.
Ek hoor dit was maar broekskeur.
'n Wen, is 'n wen
Dont make expensive noise! Make the first shot count!