Nuwe baie stil demper
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Nuwe baie stil demper
Ek het een op my 300wsm. Dis nou die reflex. My ore is erg sensitief en ek skiet hom baie gemaklik sonder enige oor beskerming. Recoil op die wapen is hier by my 243 sin rond. Dit is genuine n baie smart ontwerp.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Nuwe baie stil demper
Ek het ook een van Henk se KD's en wonder hoekom so baie manne sulke goeie dinge van sy KD's se maar jy hoor nie veel van die ander manne se KD's nie, so ek aanvaar dat syne is die beste tensy die manne begin praat oor ander KD's.
Groete
Henning
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim