Goeie naand.
Ek is al 'n geruime tyd 'n roofkyker hier en het besluit om nou maar moed oor te gee en aan te sluit by die forum. Ek spandeer heelwat tyd hier en kan net sowel saampraat.
Lekker aand.
Nuwe lid.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Nuwe lid.
Welkom BBB,
Hoe lyk die weer in Standerton?
Hoe lyk die weer in Standerton?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Nuwe lid.
Vertel bietjie van jou arsenaal? Baie welkom!
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH

Broadbandboer
Re: Nuwe lid.
Bitter warm en dit raak nou erg droog. Hier is manne wat die reen nie meer voor sal help nie.FCLoretz wrote:Welkom BBB,
Hoe lyk die weer in Standerton?
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Nuwe lid.
EINA, dit is nie goed nie!!!!Broadbandboer wrote:Bitter warm en dit raak nou erg droog. Hier is manne wat die reen nie meer voor sal help nie.FCLoretz wrote:Welkom BBB,
Hoe lyk die weer in Standerton?
Enige suskes of aktiwiteit op jou voerplek gesien?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Broadbandboer
Re: Nuwe lid.
Ek het so paar roere. As ek so na jou signature kyk lyk ons kluise baie dieselfde.Finfan wrote:Vertel bietjie van jou arsenaal? Baie welkom!
-
Broadbandboer
Re: Nuwe lid.
Ek gaan my gis doepa ten minste nog 5 dae in die son moet los. Tans sit ek net skoon mielies uit sodat die voerder nie blok met die taai goed nie. Sal jou laat weet wat gebeur. Hier is vrek baie kos in die omgewing so ek verwag nie nou te veel nie.FCLoretz wrote:EINA, dit is nie goed nie!!!!Broadbandboer wrote:Bitter warm en dit raak nou erg droog. Hier is manne wat die reen nie meer voor sal help nie.FCLoretz wrote:Welkom BBB,
Hoe lyk die weer in Standerton?
Enige suskes of aktiwiteit op jou voerplek gesien?
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuwe lid.
Welkom BBB
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble