Vra maar net
Norton




Hier is n link na die tabelleApproximate Powder Burning Rates From Fastest to Slowest
Now, before you even begin to look at this table, please note CAREFULLY the word "APPROXIMATE"!
It seems as if I have spent the last 45 years compiling data from all reloading component manufacturers who have seen fit to release THEIR "relative powder burning rates".
These guys can't agree on anything!
As a matter of fact, even the same manufacturer will change their data on a year-by-year-basis. So if they don't know what the hell they are doing, how should I?
The variation in "relative burning rates" varies not only by manufacturer, year and which way the wind is blowing, but also by the capacity of the case you are loading that powder in, the type of primer you are using, and the weight of bullet which is sitting on top of that primer and powder.
Not only that, but it also depends on how much powder you are loading.
Now add all that together, and then confuse the matter even more because each lot number of the same powder, from the same manufacturer, may have a different burning rate with up to a +/-5% tolerance!
So there you have it guys ...







Goeie vraag ek het nog 'n blik Norma R1 pistool kruit in my kabinet. Dit was al hier hoekom nie weer nie?Flip nel wrote: Nog 'n vraag Somchem het op 'n tyd vir 'n ander bekende maak in Amerika ook kruis gemaak, as hulle dit soentoe kon verskeep hoekom kan ons nie kruit invoer daarvan nie

Ek het nog blikke Norma 204 en vra toe noudie dag vir oom Kassie by S&O hoekom kry mens nie meer nie. Volgens hom moet jy 7 ton invoer om dit die moeite werd te maak. Werk gou uit watse geld is nodig om dit aan te koop, so 5 grotes! Dit moet in 'n magasyn gestoor word. Net 100 blikke mag in winkel wees. En en en.Pierre van der Merwe wrote: Kan ek hier vra, hoekom is slegs Somchem kruit in RSA beskikbaar? Hoekom kan ons dan nie ander kruite van ander lande af beskikbaar kry in RSA nie?










Ludwig jy slaan die spyker op die kop!!Ludwig wrote:Ek het 'n gerug gehoor, so ek weet nie hoe waar dit is nie. Dalk kan iemand soos Schalk ons beter inlig. Blykbaar as die Protea F-Klas span oorsee deelneem gebruik hulle die kruit wat daardie kant beskikbaar is om hulle ladings te ontwikkel. Dit klink vir my asof dit 'n gesukkel kan afgee, maar ek weet regtig wat die werklike rede hiervoor sal wees nie. Soos ek sê, dit is iets wat ek maar gehoor het. Dit kan heeltemal foutiewe inligting wees. Hoekom doen ons skuts so goed op internationale vlak? Ek dink regtig nie dit het iets te make met die kalibers of kruit of toerusting nie. Ek dink in SA het ons uitsonderlike skiet talent en dit is deel van ons kultuur. Jy leer skiet met 'n windbuks nog voor jy kan fiets ry of lees en skryf.AfricaAmerica wrote:After that has been set I would love to give S365 a try in some calibers. The level that the South African F-Class team are performing internationally must be some indication of the powders that is manufactured over there.Dit is maar soos die Finne as dit kom by motorsport. Jy kry dit met ontbyt in.



Miskien so 'n bietjie van die draad af, maar ek wil graag hier iets noem. Om 'n loop so warm te skiet dat die hitte die loop beskadig, moet jy omtrent by die punt kom dat die "lande" in die loop begin rooi gloei. Dit gaan jy slegs regkry met 'n outomatiese (nie semi-outomaties nie) meganisme en 'n konstante ammunisie toevoer. Dit gaan bitter moeilik wees om so iets met 'n geweer reg te kry wat jy met die hand moet laai.Reloader270 wrote:...Alhoewel die druk van die kruit baie laag is, brand dit baie warmder as ander kruite. Op ander forums is berig dat dit lope beskadig het. Wel mens skiet nooit meer as 3 skote direk na mekaar in die jagveld nie en solank jy dit in gedagte hou, behoort daar geen loopskade te wees nie.